Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chapter One Overnight Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Leandi B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Very nice, safe location. Stay was very nice. The host was very attentive by giving details through.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ongelooflik lekker. Wonderlike tyd gehad. Ongelooflik mooi gasheer/gasdame. Baie liefdevolle mense, baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Chapter One Overnight Cottage
Hi Dirk, Baie dankie vir gaste soos julle. Die gastehuis was so netjies en skoon. Dankie vir die mooi review. Peter en Jackie

Lorette F
1 nag
5.0
Nov 2023

Uitstekend! Vriendelik, veilig, skoon, alles gehad wat mens kon benodig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno M
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Netjies, ruim en bekostigbaar. Baie ruim, baie netjies en als wat jy nodig het. Uitstekende kommunikasie met die eienaar. Baie dankie. Sal weer by jul bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Chapter One Overnight Cottage
Hi Arno, Baie dankie vir die mooi woorde, ek waardeer dit geweldig. Dis vir ons ook wonderlik om gaste soos julle te huisves. Julle sal altyd welkom wees in ons cottage. Groete, Jackie

Charmaine S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Lekker gekuier. Baie mooi skoon plek, met vriendelike personeel en eienaars. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2021

Ons het vir 2 maande in Chapter One gebly en nie een dag se probleme gehad nie. Ons het so lekker gebly - dit het gevoel soos ons eie huis. Van die karwag, sekuriteitswag, skoonmakers en bestuur was almal baie vriendelik en het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer. Die diens was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Chapter One Overnight Cottage
Hi Yolande, baie dankie vir die positiewe en goeie terugvoer. Peter en ek waardeer julle terugvoer baie. Bygese julle was die wonderlikste familie met pragtige kinders wat 'n verhuurder kan kry. Met julle jong kinders was daar nie 'n dag se probleme. Vir 2 maande in die gastehuis het ons die naweek gaan skoonmaak ek alles was netjies en op hulle plek. Ons wil van ons kant af ook net dankie se vir julle en die kinders vir 'n wonderlike tyd in ons gastehuis. Baie dankie, Peter en Jackie.

Surita G
1 nag
5.0
Nov 2020

Vriendelike eienaar, silwerskoon verblyf. Ek kon absoluut geen fout vind nie. Dankie Jackie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Chapter One Overnight Cottage
Dankie Surita vir die mooi resensie, julle is altyd welkom.

Elsje M
1 nag
5.0
Sep 2020

Luuks, Baie netjies, Ruim Beste en skoonste plek wat ek in n Lang tyd gesien het

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Chapter One Overnight Cottage
Dankie vir die mooi resensie Elsje.

Lynette N
Kort verblyf
4.8
Sep 2020

Baie netjies met alles wat 'n mens nodig het weg van die huis, vriendelike diens. Stil en ideal geleë selfsorgeenheid. Ruim kamers en volledige kombuis. Mooi lapa en swembad. Kon 'n groter braai hê en miskien 'n koffiemasjien. Wonderlike gasvryheid en vinnige diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Chapter One Overnight Cottage
Hi Charl, Baie dankie vir die terugvoer en mooi woorde, ons waardeer dit baie. My man is tans besig om 'n groter braai te bou, dit was in beplanning voor die Covid. Weereens baie dankie vir die mooi woorde. Koffiemasjien was gesteel so 'n jaar gelede. Jammer ons sal 1 aanhou vir gaste wat vra en slegs dit verskaf aan daardie gaste. Wonderlike dag en naweek, sien uit om julle weer te huisves. Jackie

Marcelle P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2019

Baie lekker. Baie mooi, skoon en vriendelik. Ons het baie lekker daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Chapter One Overnight Cottage
Hi Marcelle, Baie dankie vir die mooi reply wat julle vir ons gegee het. Hoop ons kan julle spoedig weer verwelkom in ons gastehuis. Jackie Farrell

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Enkeldoornlaan 233, Montana Park, Pretoria, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAszVXHwfiVdVokA4M1FbHYKrnfeICcoQHiSaCW3WbdpilTPP8r2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 233 Enkeldoorn Avenue Montana Park 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.68358841182 28.253134489059

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang