Chapter One Overnight Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jackie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Leandi B - Jan 2024
Algehele gradering
Very nice, safe location.
Chapter One Overnight Cottage se terugvoer
Thank you, Leandi, for the review.
Dirk B - Jan 2024
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Chapter One Overnight Cottage se terugvoer
Hi Dirk,
Baie dankie vir gaste soos julle. Die gastehuis was so netjies en skoon. Dankie vir die mooi review.
Peter en Jackie
Lorette F - Nov 2023
Algehele gradering
Uitstekend!
Chapter One Overnight Cottage se terugvoer
Hi Lorette, Baie dankie vir die review.
Jackie en Peter
Dankie vir die mooi review.
Arno M - Nov 2023
Algehele gradering
Netjies, ruim en bekostigbaar.
Chapter One Overnight Cottage se terugvoer
Hi Arno,
Baie dankie vir die mooi woorde, ek waardeer dit geweldig. Dis vir ons ook wonderlik om gaste soos julle te huisves. Julle sal altyd welkom wees in ons cottage.
Groete, Jackie
Charmaine S - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Chapter One Overnight Cottage se terugvoer
Hi Charmaine, baie dankie vir gaste soos julle. Dankie vir die mooi review.
Peter en Jackie
Yolande S - Mrt 2021
Algehele gradering
Ons het vir 2 maande in Chapter One gebly en nie een dag se probleme gehad nie. Ons het so lekker gebly - dit het gevoel soos ons eie huis. Van die karwag, sekuriteitswag, skoonmakers en bestuur was almal baie vriendelik en het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer.
Chapter One Overnight Cottage se terugvoer
Hi Yolande, baie dankie vir die positiewe en goeie terugvoer. Peter en ek waardeer julle terugvoer baie. Bygese julle was die wonderlikste familie met pragtige kinders wat 'n verhuurder kan kry. Met julle jong kinders was daar nie 'n dag se probleme. Vir 2 maande in die gastehuis het ons die naweek gaan skoonmaak ek alles was netjies en op hulle plek. Ons wil van ons kant af ook net dankie se vir julle en die kinders vir 'n wonderlike tyd in ons gastehuis. Baie dankie, Peter en Jackie.
Surita G - Nov 2020
Algehele gradering
Vriendelike eienaar, silwerskoon verblyf.
Chapter One Overnight Cottage se terugvoer
Dankie Surita vir die mooi resensie, julle is altyd welkom.
Elsje M - Sep 2020
Algehele gradering
Luuks, Baie netjies, Ruim
Chapter One Overnight Cottage se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie Elsje.
Lynette N - Sep 2020
Algehele gradering
Baie netjies met alles wat 'n mens nodig het weg van die huis, vriendelike diens.
Chapter One Overnight Cottage se terugvoer
Hi Charl,
Baie dankie vir die terugvoer en mooi woorde, ons waardeer dit baie. My man is tans besig om 'n groter braai te bou, dit was in beplanning voor die Covid. Weereens baie dankie vir die mooi woorde.
Koffiemasjien was gesteel so 'n jaar gelede. Jammer ons sal 1 aanhou vir gaste wat vra en slegs dit verskaf aan daardie gaste.
Wonderlike dag en naweek, sien uit om julle weer te huisves.
Jackie
Marcelle P - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Chapter One Overnight Cottage se terugvoer
Hi Marcelle,
Baie dankie vir die mooi reply wat julle vir ons gegee het.
Hoop ons kan julle spoedig weer verwelkom in ons gastehuis.
Jackie Farrell
Phillip B - Jul 2019
Algehele gradering
Absoluut aan al my verwagtinge voldoen!
Chapter One Overnight Cottage se terugvoer
Hi Phillip,
Baie dankie vir die lieflike woorde. Ek waardeer dit so baie en sal jou baie graag weer wil huisves.
Groetnis,
Jackie Farrell
Zelma O - Mei 2019
Algehele gradering
Wow!
Chapter One Overnight Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, dis wonderlik om sulke mense soos julle te verwelkom in ons cottage.
Groetnis
Jackie Farrell
Trudie K - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlik, gerieflike, luukse verblyf.
Chapter One Overnight Cottage se terugvoer
Hi Trudie,
Baie dankie vir die mooi woorde. Dis altyd so lekker om sulke vriendelike mense soos jy in ons Gastehuis te ontvang.
Ek sal jou baie graag weer wil huisves by ons.
Groetnis,
Jackie
Guy C - Jun 2019
Algehele gradering
One of the best places I have ever stayed!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Een van die beste plekke waar ek al ooit gebly het.
Uitstekend! 'n Great plek om te bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Chapter One Overnight Cottage se terugvoer
Thank you Guy for the kind review, it was a pleasure having you as our guests.
Regards,
Peter and Jackie
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Enkeldoornlaan 233, Montana Park, Pretoria, 0182, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang