Chargo Game Reserve and Boutique Lodge
Beskrywing
Die kamer het antiekware en is uniek versier met 'n Buffel-tema. Dit bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n suite-badkamer wat 'n stort, toilet, 'n wasbak en vullisdrommetjie het. Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n noodlig, insekafweermiddel en 'n deur wat na die balkon lei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
B&B en aandete, en die kamer word saans mooi voorberei vir gaste.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het antiekware en is uniek versier. Dit bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet, wasbak en vullisdrommetjie. Die kamers het elkeen tee- en koffiemaakgeriewe, 'n noodlig, insekafweermiddel en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Seep
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
B&B en aandete, en die kamer word saans mooi voorberei vir gaste.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die gesinsuite het antiekware en is uniek versier. Dié suite het 2 slaapkamers, een met 'n koninggrootte-bed en 'n driekwartbed, en die ander een met 'n dubbelbed en 'n driekwartbed. Die ekstra ruim badkamer het 'n stort, 'n antieke bad, 'n toilet, 'n wasbak en 'n vullisdrommetjie. Verder het die kamer tee- en koffiemaakgeriewe, 'n noodlig, insekafweermiddel en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
B&B en aandete, en die kamer word saans mooi voorberei vir gaste.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim gesinskamer het antiekware en is uniek versier met 'n zebra-tema. Dit is ideaal vir 'n gesin met klein kinders. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, driekwartbed, bababedjie en 'n slaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet, 'n wasbak en vullisdrommetjie. Verder het die kamer tee- en koffiemaakgeriewe, 'n noodlig en insekafweermiddel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Kinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
B&B en aandete, en die kamer word saans mooi voorberei vir gaste.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R58, Van Wyksfontein Plaas, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang