Chargo Game Reserve and Boutique Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Megan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Gert V - Okt 2023
Algehele gradering
Top gehalte.
Bradley H - Jan 2023
Algehele gradering
Both service and condition of rooms etc. are great.
Jacques B - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker oornag plek naby aan die N1.
Corne C - Nov 2022
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Peet O - Aug 2022
Algehele gradering
Baie mooi plek en die diens was fantasties. Ons gasheer was ook puik.
Pierre T - Jan 2022
Algehele gradering
7-ster-ervaring.
Karen N - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike oorslaap plek met lekker kos!
Vida V - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlike oornagverblyf, sou ook 2 dae kon spandeer om plaas en omgewing te verken.
Stuart B - Jan 2022
Algehele gradering
Lot of potential but to charge the rate they do some attention to detail required.
Elizabeth S - Jan 2022
Algehele gradering
Vriendelike personeel.
Lenette V - Apr 2022
Algehele gradering
Ontspanne atmosfeer - rustige Karookuier.
Xanthe B - Jan 2022
Algehele gradering
Not a boutique hotel and over priced.
Lees meerLouise C - Jan 2022
Algehele gradering
Ek het meer verwag. Daar was nie 'n lugversorger of TV in my kamer nie. Ek het nie gebly vir ontbyt nie, maar die aandete was heerlik.
Marisa A - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike kos en pragtige verblyf.
Petra L - Apr 2021
Algehele gradering
Karoo-hartlikheid op sy beste!
Lees meerPhillip C - Jan 2021
Algehele gradering
Fantastic
Greta L - Jan 2021
Algehele gradering
Pragtige, goedgeleë plek met uitstekende diens!
Lees meerAdolph V - Des 2021
Algehele gradering
Beautiful venue and setting.
Anita D - Des 2021
Algehele gradering
Very friendly staff who make you feel welcome and part of the family.
Annelien S - Des 2020
Algehele gradering
Fantasties!
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R58, Van Wyksfontein Plaas, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang