Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chargo Game Reserve and Boutique Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gert V
1 nag
5.0
Okt 2023

Top gehalte. Heerlike kos, goeie diens en pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bradley H
1 nag
5.0
Jan 2023

Both service and condition of rooms etc. are great. Was a very pleasant place for a stopover or even to stay for a few days and will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Baie lekker oornag plek naby aan die N1. Ons het baie lekker gebly. Die kos was uitstekend en die diens was ook uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Corne C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Wonderlike ervaring. DIe diens is uitstekend. Die kos was heerlik. Geen moeite was te veel nie. Ek sal die plek defintief aanbeveel. Dit is nie ver van die N1 af nie en tog het mens die rustigheid van 'n plaas. Die kamer is geruil sadat ons nie trappe hoef te klim nie. 'n Yskas in die kamer sal 'n baie goeie toevoeging wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Baie mooi plek en die diens was fantasties. Ons gasheer was ook puik. Na 'n dag se ry is dit 'n oase om daar te ontspan. Met die diere om jou en heerlike etes, het ons dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre T
1 nag
5.0
Jan 2022

7-ster-ervaring. Chargo Lodge bied 'n 7-ster-ervaring op 'n pragtige Karooplaas net langs die N1 buite Colesberg. Uitstekende verblyf, keurig voorbereide en smaaklike aandete en ontbyt. Die eienaars is self betrokke by die gastehuis en is uitstekende gashere. Vooraf kommunikasie was baie goed en ontvangs hartlik en opreg. Ek sal beslis weer en weer hier oorbly. Baie dankie Charles en Megan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen N
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2022

Heerlike oorslaap plek met lekker kos! Sal defnitief aanbeveel en weer van Chargo gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vida V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2022

Heerlike oornagverblyf, sou ook 2 dae kon spandeer om plaas en omgewing te verken. Ons ervaring was baie goed van 'n pragtige historiese huis. Diens was besonder goed. Daar is nie lugversorging in die kamer nie, wat sekerlik in die mid somer nodig sal wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stuart B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2022

Lot of potential but to charge the rate they do some attention to detail required. Ancient fan in room had two speeds - full blast or off. Aircon should be standard. Poly cotton sheets - good cotton should be standard. No mosquito net or anti-mosquito spray provided Bathroom (shower only) in our room was very small with no place to put toiletry bag. Garden furniture in shade for the garden would be nice. Dinner was excellent but breakfast was ordinary.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Elizabeth S
1 nag
4.2
Jan 2022

Vriendelike personeel. Die personeel is baie vriendelik en gasvry. Ons het die wildrit baie geniet. Aandete en ontbyt was baie lekker. Die badkamers is egter baie ongerieflik, veral die bad kort aandag. Daar is nie yskassies in die kamers nie en ook nie lugversorging nie, wat aan te beveel is.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Megan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R58, Van Wyksfontein Plaas, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9813ebf6288edd92b2cb8bf76c1c37614257245aac91e6b89f3731c9c92c8aa46ab77a5f1c450111c596114f41fae579ded6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 R58 Farm van Wyksfontein 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.655723747313 25.372818726849

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang