Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chargo Merino Inn

 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
Deluxe-kamer Blok F
Vanaf
Vanaf R1 120
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die ruim kamers het elkeen 2 dubbelbeddens, 'n platskerm-TV, DStv, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Veilige parkeerplek is beskikbaar voor die kamers.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Huisreëls

Troeteldiere is welkom en beloop R100 vir groot honde en R50 vir klein honde.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 70%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Standaardkamer Blok A
Vanaf
Vanaf R1 120
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die ruim kamers het elkeen 2 dubbelbeddens, 'n platskerm-TV, sekere DStv-kanale en 'n yskassie. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Troeteldiere is welkom en beloop R100 vir groot honde en R50 vir klein honde.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 70%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
Standaardkamer Blok B
Vanaf
Vanaf R1 120
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die ruim kamer het 'n dubbelbed, 'n enkelbed, afstandbeheerde lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Troeteldiere is welkom en beloop R100 vir groot honde en R50 vir klein honde.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 70%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
E-blok
Vanaf
Vanaf R1 120
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die blok is die naaste aan ontvangs en die restaurant. Dit het 2 dubbelbeddens of 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is 'n koffiestasie, sekere DStv-kanale en lugversorging. Veilige parkeerplek is voor die kamer onder bome beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Huisreëls

Troeteldiere is welkom en beloop R100 vir groot honde en R50 vir klein honde.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 70%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 6 Beskikbaar
Deluxe-kamer Blok C
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die ruim kamers het elkeen 2 dubbelbeddens, 'n platskerm-TV, DStv, lugversorging, koffiestasie en 'n yskassie. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamerbediening
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Troeteldiere is welkom en beloop R100 vir groot honde en R50 vir klein honde.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 70%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
F10 Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R1 920
per nag (plek vir 6)
Beskrywing

Die eenheid het 2 kamers. Die eerste kamer het 2 dubbelbeddens en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Albei kamers het lugversorging en hulle deel 'n badkamer met 'n stort.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

2 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamerbediening
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Troeteldiere is welkom en beloop R100 vir groot honde en R50 vir klein honde.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 70%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 120
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 85 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1 en N9-verbypad, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAg5LTlPRrdBK4MhIfPnHHsi2URZlvwuhrxdzEgU8P4YAQlp4Ryt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense 436 5 1 5 N1 and N9 Bypass Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -30.725822674764 25.081761359907

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang