Chargo Merino Inn
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Cornee Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 433
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Lionel A - Jul 2024
Algehele gradering
A must stay over destination.
Anna S - Jun 2024
Algehele gradering
Wonderful.
Francois F - Jun 2024
Algehele gradering
Ons slaap van nou af altyd daar.
Larry L - Apr 2024
Algehele gradering
Very pleasant.
Hannelie V - Apr 2024
Algehele gradering
5 ster.
Annecke D - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal beslis weer gaan.
George B - Feb 2024
Algehele gradering
Fantastiese kos, vriendelike personeel en waarde vir geld verblyf!
Moira S - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker beddens, skoon en swembad lieflik.
Maria P - Jan 2024
Algehele gradering
N heerlike skoon en moderne blyplek, met lugversorging, na die lang pad se ry!
Mariana K - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike kinder en troeteldiervriendelike verblyf.
Carina G - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Alet J - Jan 2024
Algehele gradering
Fantastiese plek om te oornag. Netjies, skoon, heerlike kos en puik diens.
Helena D - Sep 2024
Algehele gradering
Arrived in time for Springbok Rugby in the lovely bar where we had dinner also.
Koos N - Jul 2024
Algehele gradering
Nice location for overnight purpose, close to N1. Hosts were friendly and helpful.
Sonja V - Jun 2024
Algehele gradering
Uitstekende, veilige, skoon, goeie kwaliteit verblyf, en restaurant.
Lees meerGert N - Jun 2024
Algehele gradering
Best overnight stay in Colesberg. One stop with all facilities.
Skye H - Mei 2024
Algehele gradering
Our stay was great, it's right off the N1. The receptionists were lovely and the place.
Marie F - Jan 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Pieter P - Jul 2024
Algehele gradering
Dit is soos 'n tuiskoms.
Deidre S - Apr 2024
Algehele gradering
We had a good night's sleep, so kudos to Chargo Merino Inn. It's very peaceful.
Pieter P - Jan 2024
Algehele gradering
Veilig en netjies.
Louise P - Jan 2024
Algehele gradering
Chargo Merino Inn perfekte oornagverblyf.
Martie S - Feb 2024
Algehele gradering
Ons het net oorgeslaap op pad van die Kaap na Mpumalanga en die ligging is puik.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Andre S - Mei 2024
Algehele gradering
Bietjie teleurgesteld.
Ria B - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker.
Bernhard R - Jan 2024
Algehele gradering
Met expectations from a value perspective.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Hennie M - Jun 2024
Algehele gradering
Slegs oornag gebly geen klagte.
Minette D - Des 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld, skoon en netjies.
Ian C - Des 2023
Algehele gradering
Great.
Adriana G - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik en heerlike kos.
Morne P - Des 2023
Algehele gradering
Very pleasant!
Anna S - Jul 2023
Algehele gradering
Fantasties, wonderlik en vriendelik.
Esther F - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelik en uitstekende diens.
Gerhard V - Feb 2023
Algehele gradering
Dit is 'n heelike skoon oornagplekkie.
Pieter P - Feb 2023
Algehele gradering
Genotvolle halfweg.
Marita V - Jan 2023
Algehele gradering
Oase na die lang pad.
Willie H - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker plek om te oornag na 'n lang reis.
Lisa A - Jan 2023
Algehele gradering
Perfect overnight stay. Clean, fresh linen and spacious. Conveniently situated with everything you need.
Anita C - Jan 2023
Algehele gradering
Perfekte oornagverblyf tussen Pretoria en Kaapstad.
Simone D - Jan 2023
Algehele gradering
Net oorslaap.
Mariana K - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekende oornag-akkommodasie.
Heleen B - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik!
Natasja G - Des 2023
Algehele gradering
Took me back in time to the 80's but was clean and friendly staff. Great food.
Wayne C - Des 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en rustig gewees.
Krister J - Des 2023
Algehele gradering
'n Geen-nonsens, een-nag oorblyplek tussen die Kaap en Gauteng.
Christoff E - Des 2023
Algehele gradering
Gawe mense, heerlik oornag. Kinders geniet die heerlike swembad en ons rus uit.
Christiaan G - Sep 2023
Algehele gradering
Ons het daar oorgeslaap op pad terug huistoe.
Liezl B - Jan 2023
Algehele gradering
Rus en vrede.
Evert B - Jan 2023
Algehele gradering
Heerkike nagrus.
Lanie S - Jan 2023
Algehele gradering
Was lekker.
Susan V - Des 2023
Algehele gradering
Goeie oor slaap.
Julius S - Des 2023
Algehele gradering
Goeie ervaring.
Nelus N - Des 2023
Algehele gradering
Reis op pad na Noorde.
Clarine P - Des 2023
Algehele gradering
Kind staff. Nice and quiet.
Andre D - Des 2023
Algehele gradering
Vinnige oorslaap oppad Kaap toe.
Christiaan G - Mei 2023
Algehele gradering
Goeie halfweg oorslaap Jhb - Kaap.
Nadia V - Jan 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld en perfekte ligging vir akkommodasie.
Kay H - Jan 2023
Algehele gradering
Overnight stay.
Evert B - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflike oorslaapplek.
Lees meerCharles G - Sep 2023
Algehele gradering
Goeie diens ontvang.
Mark K - Sep 2023
Algehele gradering
The stay was fine but I was not happy that I booked block A and Block B and ended up in Block E.
Shaun D - Sep 2023
Algehele gradering
Good food and clean rooms.
Elde G - Jul 2023
Algehele gradering
Was ok.
Mark K - Jul 2023
Algehele gradering
Comfortable
Colene G - Apr 2023
Algehele gradering
Glad nie aangenaam nie.
Lees meerJoeline D - Okt 2023
Algehele gradering
Die TV se afstandsbediening het nie batterye in gehad nie en die lugversorger het nie gewerk nie.
Loureeze O - Des 2022
Algehele gradering
Perfekte halfpadstop om batterye te herlaai.
Karin N - Des 2022
Algehele gradering
Perfekte plek vir 'n groep mense met kinders en 'n hond.
Simone V - Des 2022
Algehele gradering
Alles in 1.
Yvonne S - Des 2022
Algehele gradering
Puik.
Chanel V - Des 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon, kindervriendelik.
Liesbeth B - Des 2022
Algehele gradering
Perfekte oorslaapplek vir gesin met klein kindertjies.
Izelle D - Des 2022
Algehele gradering
Netjies, vriendelik.
Gerhard V - Des 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik en 'n lekker restaurant.
Heleen B - Des 2022
Algehele gradering
Gesellig.
Erin S - Des 2022
Algehele gradering
Great pit stop.
Danielle F - Des 2022
Algehele gradering
Lekker geleë vir ons oornag-trip.
Wya V - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike gesellige oornag plek. Die moeite werd om by die restaurant te eet. Heerlike kos, en baie billik geprys.
Margaret S - Des 2022
Algehele gradering
Nice.
Lize W - Des 2022
Algehele gradering
Rustig en vreedsaam.
Lees meerGraham W - Des 2022
Algehele gradering
Oornag onderweg na vakansie. Dit is perfek. Baie gemaklik. Fantasties dat my hond baie welkom was ook.
Cornelia D - Des 2022
Algehele gradering
Baie gemaklik, kos ook heerlik. Probeer gerus die skaapvleis.
Erika G - Des 2022
Algehele gradering
Alles was perfek. Alles wat jy nodig het.
Marlien B - Sep 2022
Algehele gradering
Baie rustig en netjies.
Carina O - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Lynette C - Jul 2022
Algehele gradering
Was regtig beïndruk.
Hannelie N - Jul 2022
Algehele gradering
Veilig, skoon en waarde vir geld.
Eulalie B - Jul 2022
Algehele gradering
Aangenaam
Nicolene D - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Charl C - Jun 2022
Algehele gradering
Siens sterre.
Riaan H - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker oorblyplek halfpad Kaap toe.
Herby G - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig.
Veronica L - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasties!
Suzette C - Jan 2022
Algehele gradering
Alles wat ek nodig gehad het.
Lees meerWillem J - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker gewees kos was uitstekend.
Louise C - Jan 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Esther F - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Juan J - Jan 2022
Algehele gradering
Baie tevrede.
Ria B - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Hennie B - Des 2022
Algehele gradering
Netjies en als wat mens nodig het vir 'n halfway stop.
Lees meerDeon M - Des 2022
Algehele gradering
Satisfied.
Geert V - Okt 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Dirk G - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was 'n baie gerieflike verblyf, met alles wat ons nodig gehad het.
Lydia N - Feb 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
Yolande K - Jan 2022
Algehele gradering
Rustige omgewing, atmosfeer ontspannend. Lekker geeët natuurlik, ons het behoorlik uitgerus voor ons die pad gevat het.
Retha B - Des 2022
Algehele gradering
Alles skoon en netjies, vriendelike personeel, sal beslis weer daar oornag. Baie dankie.
Bernard B - Des 2022
Algehele gradering
Skoon, goed toegerus, goeie oorslaapplek.
Evert B - Des 2022
Algehele gradering
Rustigheid en gemak.
Heleen B - Des 2022
Algehele gradering
Was ok.
Theo V - Sep 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Betty T - Jan 2022
Algehele gradering
Clean and pleasant.
Lees meerMariaan S - Jan 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld en baie netjies.
Dewald W - Des 2022
Algehele gradering
Perfek vir oornag.
Riette W - Des 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens. Netjiese blyplek.
Johan V - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker gemaklik, ons probleem baie vinnig uitsorteer.
Lida V - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig geslaap.
Peter L - Mrt 2022
Algehele gradering
Alles waaraan ek nog altyd gewoond is.
Daniel V - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie netjies en genoeg spasie.
Tania B - Jan 2022
Algehele gradering
Gerieflike verblyf met gasvrye personeel.
Claire D - Jan 2022
Algehele gradering
Clean, spacious rooms, a convenient half way stop.
Michael L - Des 2022
Algehele gradering
Alles wat mens nodig het vir 'n oornag.
Suranie S - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig en mooi.
Jean-mari S - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Ebrahim M - Des 2022
Algehele gradering
Good.
Estelle P - Des 2022
Algehele gradering
Ontspannend.
Leon K - Des 2022
Algehele gradering
Rustig oorgeslaap.
Madelaine Z - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik om hier te oornag.
Jacques S - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker.
Bridget W - Des 2021
Algehele gradering
Very comfortable stay, clean and fantastic food
Altus D - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige en gerieflike verblyf.
Lees meerAdele B - Des 2021
Algehele gradering
Baie aangename, luukse verblyf.
Susan J - Des 2021
Algehele gradering
Na 'n lang rit is dit die plek om te rus. Die atmosfeer is so lekker en die kosse fantasties.
Brigitte C - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Seshini N - Des 2021
Algehele gradering
Was a comfortable stay over.
Michael F - Des 2021
Algehele gradering
Netjies, goed geleë en restaurant bedien lekker kos.
Cindy V - Des 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en verseker waarde vir geld.
Wilma V - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik.
Wilmi L - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike halfpad-rus!
Pr V - Des 2021
Algehele gradering
Kindervriendelik kon nie vir beter vra nie
Ian C - Des 2021
Algehele gradering
Simple, but pleasant, clean. Good food.
Esther F - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Maggie K - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en verblyf was ontspannend.
Anna S - Jul 2021
Algehele gradering
Vriendelik, dienslewering was 200% en waarde vir geld. Dit was 'n oase.
Lemari F - Jul 2021
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
David T - Jun 2021
Algehele gradering
Great clean place for a stopover.
Marié C - Apr 2021
Algehele gradering
Baie netjies.
Adele K - Apr 2021
Algehele gradering
Vriendelike personnel, baie netjiese slaapplek.
Hein R - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker gewees met kos uit die boonste rakke. Net die regte kos wat ons nodig gehad het na 'n lang reis.
Geert V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netjies en vriendelik.
Weibrand L - Feb 2021
Algehele gradering
Ideaal geleë by die N1/N9-interseksie tussen Johannesburg en Kaapstad. Goeie ligging om behoorlik te rus halfpad na die Wes-Kaap vanaf Gauteng.
Tommy P - Jan 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Juliana O - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker en netjies. Restaurant het heerlikste kos en waarde vir geld. Heerlike swembad om in af te koel!
Melanie N - Jan 2021
Algehele gradering
Presies wat ons nodig gehad het met 'n kleinding.
Elriza V - Jan 2021
Algehele gradering
Wow, dankie Chargo Merino Inn. Puik plek, skoon, netjies en kos was great.
Liza B - Des 2021
Algehele gradering
Oornag verblyf.
Bryan O - Des 2021
Algehele gradering
Great.
Christo W - Des 2021
Algehele gradering
Netjiese 1 nag oorslaap.
Marco R - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike kuier in die Karoo.
Deon E - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik.
Theo V - Okt 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik vir oornagstop.
Illeana F - Apr 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies, ruim, basies. Uitstekende waarde vir geld.
Monique M - Feb 2021
Algehele gradering
Baie goeie plek om te bly saam klein kinders!
Deon F - Jan 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik, skoon en gerieflik.
Eugene V - Des 2021
Algehele gradering
Lekker rustig.
Suven M - Des 2021
Algehele gradering
Ideal stopover stay.
Jacques F - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelike personeel, ontspanne atmosfeer.
Lydia N - Nov 2021
Algehele gradering
Netjiese verblyf.
Lennox B - Okt 2021
Algehele gradering
Friendly and efficient. Good dinner and breakfast.
Nico & Engela D - Apr 2021
Algehele gradering
'n Heerlike plek om af te saal halfpad tussen Gauteng en die Oos- en Wes-Kaap.
Lees meerNico N - Mei 2021
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Chargo Merino Inn se terugvoer
Hi Nico,
Ek is baie jammer indien die boodskap verkeerd by jou uit gekom het. Die tipgeld wat per kaart betaal word, word 1 maal 'n maand bereken en gelyk gedeel tussen die kombuis personeel en die kelders.
Ja, hulle moet dit deel met die kombuis personeel, so dit is effens minder maar dit help die span moraal.
Baie jammer vir die ongerief.
Groete, Cornee
Lorraine B - Jan 2021
Algehele gradering
Skoon en gerieflik.
Kobus G - Jan 2021
Algehele gradering
Silwerskoon beddegoed, naby die N1 en wegneemete-plekke.
Teresa D - Jan 2021
Algehele gradering
Dit was alles so mooi skoon en netjies.
Jessica V - Des 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies met lekker kos
John V - Des 2021
Algehele gradering
Goeie oornagstop.
Begbie H - Des 2021
Algehele gradering
Bit close to N1, so can be noisy with all the heavy trucks passing.
Candice N - Des 2021
Algehele gradering
Good sleepover place.
John M - Des 2021
Algehele gradering
Verblyf is netjies en skoon. Nie als werk nie.
Pieter D - Des 2021
Algehele gradering
Goeie oornagplek naby aan hoofweg.
Lucelle D - Apr 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon, vriendelike diens.
Vernon K - Jan 2021
Algehele gradering
Oornag.
Theo K - Jan 2021
Algehele gradering
Baie goeie akkomodasie in Blok C
Renier P - Jan 2021
Algehele gradering
Sal beslis weer daar aandoen!
Alwyn N - Jan 2021
Algehele gradering
Dit was net een nag maar aangenaam.
Thea T - Des 2021
Algehele gradering
Teleurstellend! Plek was nie soos vewag nie.
Dirk T - Des 2021
Algehele gradering
Baie teleurgesteld.
Lees meerLezelle L - Des 2021
Algehele gradering
Was ’n oulike plek en die resturant was heerlik. Daar was net ’n paar slegte ervarings met ons oornag kamer.
Piet D - Apr 2021
Algehele gradering
Kamers is ruim en netjies.
Coenie B - Apr 2021
Algehele gradering
Die plek kort aandag aan detail.
Bianca M - Jan 2021
Algehele gradering
Veilige nagrus.
Lees meerChargo Merino Inn se terugvoer
Hi Bianca,
Blokke C, en F is ons duurder blokke. U het in F geslaap, wat groter is as E, en ook die yskassie in het.
Soms vind ons dit nodig om gaste tussen die blokke te skuif, maar ons gee nooit n kamer wat goedkoper is as wat bespreek is nie.
Ontvangs kan nie onthou hoekom ons u geskuif het nie, maar ek vra omverskoning as u voel dis omdat ons u waardeer as klient nie.
Elkeen van ons gaste is vir ons belangrik en ek hoop u gee ons weer n kans om dit te bewys.
Groete,
Cornee
Grace B - Jan 2021
Algehele gradering
Good restaurant. Good Covid protocols.
Danél M - Des 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld, vriendelike en gerieflike plek om te oornag.
Melanie N - Des 2020
Algehele gradering
Baie netjies en perfek vir wat ons wou doen - oorslaap!
Adri V - Des 2020
Algehele gradering
Goeie oornagplek.
Lees meerNadine V - Des 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam. Vars beddegoed. Goeie beddens. Het lekker geslaap.
Tyrone B - Des 2020
Algehele gradering
Ons het besluit om in Colesberg te oornag omrede ons met klein kinders toer.
Francois J - Sep 2020
Algehele gradering
UITSTEKENDE BAIE DANKIE
Veronica L - Jan 2020
Algehele gradering
Salige oase in die vlaktes!
Jaco G - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Petro O - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was regtig baie aangenaam en het beslis lekker gerus.
Wilhelm P - Jan 2020
Algehele gradering
Baie netjies, lekker tuine en swembad, uitstekende kos.
Adelle F - Jan 2020
Algehele gradering
Baie verras met die plek, wens ek het van dit geweet al lankal. Sal definitief weer gaan. Goeie waarde vir geld!
James B - Jan 2020
Algehele gradering
Wonderlike oase na lang dag se reis.
Colene G - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlike uitrusplekkie na 'n lang reis vanaf Mosselbaai. Ruim,skoon kamers en vriendelike diens.
Zelda B - Jan 2020
Algehele gradering
Net 1 nag oorgeslaap.
Madie V - Des 2020
Algehele gradering
Wat 'n aangename verrassing om na 'n lang dag in die motor in so 'n ruim en netjiese gastekamer in te stap!
Tyrone B - Des 2020
Algehele gradering
Tweede keer daar oorgeslaap en geen probleme ervaar nie.
Tamarin M - Des 2020
Algehele gradering
Overnight stay.
Liesl W - Des 2020
Algehele gradering
We had to overnight after driving from Gauteng to Western Cape. It was the perfect stopover place.
Geert V - Des 2020
Algehele gradering
Aangename verrassing
Dalena T - Des 2020
Algehele gradering
'n Oase na 'n dag in die kar saam met jou kinders.
Lees meerFrancois D - Jan 2020
Algehele gradering
Fantasies, wonderlike mense, gerieflike lugverkoelde akkommodasie en heerlike kos,
Michelle D - Des 2020
Algehele gradering
Lekker oorslaapplekkie in die Karoo.
Ina B - Okt 2020
Algehele gradering
Veilige, netjiese verblyf met vriendelike diens.
Morne V - Aug 2020
Algehele gradering
Baie goed ontvang, kamers netjies en aandete goed. Ontbyt was wel 'n teleurstelling.
Lees meerAlbert W - Mrt 2020
Algehele gradering
Well placed stop over.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie ligging vir 'n oornag.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Riaan V - Jan 2020
Algehele gradering
Op pad terug van ons vakansie, lekker oornag en netjies.
Stephanus D - Okt 2020
Algehele gradering
Plek is baie skoon met ’n restaurant op die perseel.
Rene B - Sep 2020
Algehele gradering
Vriendelike diens, netjies, veilig en rustig.
Phillip E - Des 2020
Algehele gradering
Als wat mens nodig het.
Ilza L - Des 2020
Algehele gradering
Reis met kinders
Tania B - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker geslaap. Het gebruik gemaak van die swembad wat baie mooi skoon was. Kos was uitmuntend
Margaret S - Sep 2020
Algehele gradering
Gemaklik.
Cindy V - Jan 2020
Algehele gradering
Dis baie skoon en gerieflik ideaal vir oornag op pad Kaapstad toe.
Bessie P - Jan 2020
Algehele gradering
Billike oornagfasiliteit.
Koos V - Des 2020
Algehele gradering
Diens uiters swak.
Ilse H - Des 2020
Algehele gradering
Gerieflik vir jou en jou troeteldier.
Ansie N - Des 2020
Algehele gradering
Ons het dit geniet.
George C - Des 2020
Algehele gradering
Good.
Debbie R - Jan 2020
Algehele gradering
Lovely rooms but too many ants.
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Hanri P - Jan 2020
Algehele gradering
Daar is beter oorslaapfasiliteite in Colesberg vir die prys.
Lees meerCandice K - Jan 2020
Algehele gradering
Not great.
Petrus V - Jan 2020
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerHelen S - Aug 2019
Algehele gradering
Vra vir Blok C. Daar was 2 dubbelbeddens in die kamer, 'n bad en 'n stort asook 'n yskas. Een van die beddens het ookk 'n elektriese kombers gehad.
Wilma V - Des 2019
Algehele gradering
Very nice.
Wimpie N - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Henriette K - Des 2019
Algehele gradering
Awesome.
Lilian S - Des 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf. Skoon & gerieflik.
Charles T - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker gewees, baie vriendelik and kos was heerlik. Lekker speel plek vir kinders.
Rosa V - Des 2019
Algehele gradering
Baie aangename gerieflike oorslaapplek op pad Kaap toe. Die personeel is besonder vriendelik en behulpsaam.
Jac B - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Juanita B - Des 2019
Algehele gradering
Good value for money.
Adri V - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Carin R - Des 2019
Algehele gradering
Amazing stort!
Elde G - Sep 2019
Algehele gradering
Goed!
Marina V - Aug 2019
Algehele gradering
Rustig.
Le Roux B - Jun 2019
Algehele gradering
Nuwe herinneringe - oord het dramaties verbeter sedert vorige verblyf jare gelede.
Alida V - Mei 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Pieter D - Apr 2019
Algehele gradering
Good place to stay over.
Hennie L - Apr 2019
Algehele gradering
Bitter lekker.
Jan M - Jan 2019
Algehele gradering
Hoogs aangenaam en waarde vir geld
Lees meerChargo Merino Inn se terugvoer
Hi,
Baie dankie vir u terugvoering.
Ons waardeer dit.
Groete,
Merino Inn
Salomie V - Jan 2019
Algehele gradering
Very pleasant atmosphere.
Andre N - Jan 2019
Algehele gradering
Merino Inn is 'n uitstekende oornagplek met geriewe vir klein kindertjies, uitstekende kos en fantastiese diens.
Maggie K - Jan 2019
Algehele gradering
Baie gemaklik en gerieflik.
Linda J - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlike oornag tussen kaap en Gauteng.
Jobus K - Jan 2019
Algehele gradering
Die plek is netjies en geriewe is uitstekend. Ek sal definitief die plek aanbeveel.
Ria M - Des 2019
Algehele gradering
Rustige halfweg plek tussen Jhb en Cpt. Ware lafenis.
Lize V - Des 2019
Algehele gradering
Gemaklik netjies en heerlike ete in restaurant.
Marco P - Des 2019
Algehele gradering
Heerlike plekkie met goeie uitsonderlike kliëntediens!
Deidre M - Jun 2019
Algehele gradering
Friendly, welcoming, comfortable and neat.
Peet V - Jan 2019
Algehele gradering
Gerieflike oornagplek vir die persoon wat slegs deurreis.
Chargo Merino Inn se terugvoer
Hi,
Baie dankie vir u terugvoering.
Groete,
Merino Inn
Werner E - Jan 2019
Algehele gradering
Lekker geswem, beste skaapstertjies nog ooit gehad!
Chris V - Jan 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies, veilig en vriendelike diens met 'n lekker aandete in die restaurant.
Liezl B - Des 2019
Algehele gradering
Maklik toeganklik vanaf die snelweg. Heerlike boerekos op die spyskaart. Lafenis na die lang dag op die pad.
Yolandi H - Des 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike diens. Al wat kortkom is 'n stoel of 2 buite die kamer.
Krister J - Des 2019
Algehele gradering
Op pad terug van Kaapstad.
Viljé C - Mrt 2019
Algehele gradering
Akkommodasie effens duur vir 1 persoon.
Bennita D - Jan 2019
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Jessica B - Des 2019
Algehele gradering
Beddegoed bietjie oud en kan vervang word.
Chargo Merino Inn se terugvoer
Baie dankie,
Ons sal daarna kyk.
Groete
Suranie S - Des 2019
Algehele gradering
Goeie plekkie vir oornag.
Anton B - Des 2019
Algehele gradering
Ideaal vir oorbly op pad na George.
Dirk L - Des 2019
Algehele gradering
Vriendelike atmosfeer.
Martie V - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Chris H - Des 2019
Algehele gradering
Goed.
Andre D - Jan 2019
Algehele gradering
Weereens lekker gebly.
Chargo Merino Inn se terugvoer
Hi,
Baie dankie vir u terugvoering, ons waardeer dit.
Groete,
Merino Inn
Lizette S - Jan 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, netjiese skoon kamer, rustig en swembad om af te koel.
Chargo Merino Inn se terugvoer
Hi,
Baie dankie vir u terugvoering.
Groete,
Merino Inn
Pieter P - Jan 2019
Algehele gradering
Gemaklik en lekker, behalwe restaurant kort opleiding en meer voorraad.
Chargo Merino Inn se terugvoer
Hi,
Baie dankie vir u terugvoering.
Ons is jammer om te hoor van die diens in die restaurant en sal beslis volgende jaar meer aandag gee daar.
Ons waardeer dit.
Groete,
Merino Inn
Ernst S - Des 2019
Algehele gradering
Moeg maar lekker geslaap.
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Janelda B - Des 2019
Algehele gradering
Prime half way location for Gauteng/Cape Town travellers, offers breakfast but has no bar fridge and I didn't enjoy my shower. I could hardly shower, the shower head is really terrible.
Lees meerBen S - Jan 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Marius B - Jan 2019
Algehele gradering
Lekke plek vir oorslaap vir een aand.
Chargo Merino Inn se terugvoer
Hi Marius,
Dankie dat jy ons laat weet het. Ons het nooit so aan die deur gedink nie en sal defnitief 'n beter plan maak.
Groete,
Cornee
Merino Inn
Marietjie F - Des 2019
Algehele gradering
Vinnige oorstop tussen Mosselbaai en Krugersdorp.
Adele C - Des 2019
Algehele gradering
Goeie bestuur, vuil beddegoed.
Lees meerAnonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Saartjie R - Des 2019
Algehele gradering
Skoon & netjies.
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Johan V - Mrt 2019
Algehele gradering
Gemiddeld.
Lees meerAnonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Eddie O - Jan 2019
Algehele gradering
Voldoen aan die basiese vereistes as oorslaap-destinasie.
Jennie V - Des 2018
Algehele gradering
Friendly staff and tasty food.
Pieter B - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Jobus K - Des 2018
Algehele gradering
Die plek is netjies en geriewe is uitstekend. Ek sal definitief die plek aanbeveel.
Peet N - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Rene G - Des 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Mariette V - Des 2018
Algehele gradering
Ons kon heerlik rus en hulle het ons so bederf met heerlike kos.
Lize-mare S - Des 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies, min moeite.
Lizelle K - Des 2018
Algehele gradering
Die beste plek en waarde vir geld!
Tanya A - Des 2018
Algehele gradering
Deluxe suite, neat and tidy.
Marthie F - Des 2018
Algehele gradering
Gerieflik, ontspannend en veilig.
Ria B - Des 2018
Algehele gradering
Luuks.
Working On Fire (pty) Ltd N - Nov 2018
Algehele gradering
Nice place to stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker plek om te bly.
Dankie vir julle vriendelike diens, ek het ongelukkig net een nag gebly, maar dit was net wat ek nodig gehad het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Working On Fire (pty) Ltd N - Okt 2018
Algehele gradering
Definitief 'n stukkie goud.
Madelein L - Okt 2018
Algehele gradering
N1 Oase.
Lees meerElsabe D - Sep 2018
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Esme K - Sep 2018
Algehele gradering
Voel welkom en tuis.
Annatjie J - Feb 2018
Algehele gradering
Baie skoon en netjies - die ideale oornagplek op pad Kaap toe.
Chargo Merino Inn se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering, ons waardeer dit opreg.
Ons hoop om u weer te sien.
Vriendelike groete
Cornee Claassen
Rachel G - Jan 2018
Algehele gradering
Die eenheid is baie netjies, skoon en die veiligheid is baie goed.
Willem B - Jan 2018
Algehele gradering
Baie lekker en aangenaam na 'n lang dag agter die voertuig se stuur.
Liezl B - Des 2018
Algehele gradering
Heerlike skoon en toegeruste verblyf. Uiters vriendelike personeel. Vir seker sal ons weer hier oornag.
Tersia N - Des 2018
Algehele gradering
Gerieflik en ruim, uitstekende ligging. Diens uitstekend.
Claire K - Des 2018
Algehele gradering
Heerlik ontspan en uitgerus vir die res van die lang rit see toe!
Deon K - Des 2018
Algehele gradering
Baie ontspannend en gerieflik.
Corne O - Sep 2018
Algehele gradering
Gemaklik.
Karin C - Mei 2018
Algehele gradering
Heerlik, verfrissend en baie rustig.
Jennifer C - Apr 2018
Algehele gradering
Convenient location, lovely people in basic motel.
Monique M - Des 2018
Algehele gradering
Will definitely return!
Claudia D - Des 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Japie V - Des 2018
Algehele gradering
Dankie.
Roxanne S - Des 2018
Algehele gradering
Na 'n lang dag se reis was dit lekker om net ons goed neer te sit en ontspan.
Riana K - Mrt 2018
Algehele gradering
Vriendelike personeel.
Nalize B - Jan 2018
Algehele gradering
Lekker groot gerieflike kamers en goeie diens.
Michael R - Des 2018
Algehele gradering
Verblyf en gasvryheid. Lekker ontspan na lang reis.
Stephan F - Des 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies en ruim. Waarde vir geld.
Francois V - Jan 2018
Algehele gradering
Bietjie duur, maar verstaan dit is daai tyd van die jaar. Kinders het dit baie geniet!
Lees meerTyler P - Des 2018
Algehele gradering
Bekostigbaar, skoon en besonders vriendelik.
Christoff E - Des 2018
Algehele gradering
Lekker oorgeslaap. Heerlik geëet by die restaurant.
Christo E - Des 2018
Algehele gradering
Lekker stop om die reis nie so lank te maak nie.
Zelda S - Jan 2018
Algehele gradering
Rus en goeie aircon!
Lisa B - Jan 2018
Algehele gradering
Disappointed.
Marietjie M - Jan 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
Andre D - Des 2018
Algehele gradering
Goeie diens, baie tegemoetkomend.
Chargo Merino Inn se terugvoer
Hi,
Baie dankie vir u terugvoering.
Ons waardeer dit.
Merino Inn hotel
Lara K - Des 2018
Algehele gradering
Gerieflik, goed vir 'n oornag op pad Kaap toe.
Anna W - Aug 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Pieter J - Jun 2018
Algehele gradering
Gemaklik.
Cornel V - Jan 2018
Algehele gradering
Gerieflike groot kamer met lugverkoeling, vermy egter oorpryste restaurant.
Lees meerFrancois P - Des 2018
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het na 'n lang dag se ry.
Sandra P - Des 2018
Algehele gradering
Gemaklik en veilig.
Jessica V - Des 2018
Algehele gradering
Netjies.
Theuns B - Des 2018
Algehele gradering
Presies wat jy nodig het wanneer jy dit nodig het. Gee net kans.
Is-mari W - Jan 2018
Algehele gradering
Perfek vir oornag op pad terug van vakansie af.
Litshani M - Des 2018
Algehele gradering
Beautiful place for overnight sleep.
André M - Des 2018
Algehele gradering
Aangename oornag plek.
Connie M - Jan 2018
Algehele gradering
Lekker oorgeslaap.
Edelweiss C - Jan 2018
Algehele gradering
Die geriewe is skoon en word goed na omgesien. Perfek om vir 'n oornag en route.
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Juan G - Des 2018
Algehele gradering
Vals advertering.
Lou D - Des 2018
Algehele gradering
Mooi skoon swembad en rustige atmosfeer.
Willie E - Des 2018
Algehele gradering
Netjies, prakties en waarde vir geld.
Magda H - Jan 2018
Algehele gradering
Redelike waarde vir geld. Etes kan verbeter word.
Marcel G - Des 2018
Algehele gradering
Well over priced.
Hayley B - Okt 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Theo K - Des 2018
Algehele gradering
Wat op die webblad wys is nie wat jy kry nie. Toe ek kla moes ek meer betaal en rusie maak daaroor. Hoekom?
Lees meerChargo Merino Inn se terugvoer
Hi,
Baie dankie vir u terugvoering.
Ons sal hierdie jaar na daardie matrasse kyk.
Groete,
Merino Inn
Irene R - Des 2018
Algehele gradering
Baie warm, kort lugversorging wat werk. By restaurant baie lank gewag en verkeerde kos gekry. Diens baie swak.
Bertus O - Feb 2018
Algehele gradering
Baie oud en net die minimum, geen ekstra moeite met inhoud van kamers en eetsaal.
Francois B - Jan 2018
Algehele gradering
Teleurstellend.
Chargo Merino Inn se terugvoer
Beste Mnr Botes,
Dankie vir u terugvoering, dit spyt ons dat u teleurgesteld was met die akkommodasie.
Ons is besig om ons kamers op te gradeer, so die verskil tussen die kamers is die ou kamers het die baddens en die nuwe kamers (wat duurder is) het die groter storte. Van die kamers wat reeds opgegradeer is met storte kan net 3 persone neem en is dan ook laer in prys. Ek is jammer as dit nie reg verduidelik is nie.
Ons is bereid om te veskil tussen die betaling wat u gemaak het en wat die bespreking was terug te betaal aangesien ons spyt is oor die misverstand en onduidelikheid.
U kan u bank besonderhede aan ons verkaf vir die terugbetaling.
Karoo Groete,
Cornee Claassen
Marike L - Des 2017
Algehele gradering
Die perfekte plek om te oornag.
Lees meerErik D - Des 2017
Algehele gradering
Awesome
Jaco G - Des 2017
Algehele gradering
Netjies skoon en vriendelik!
Christelle V - Apr 2017
Algehele gradering
Vinnig en Gerieflik
Mariska C - Apr 2017
Algehele gradering
Amazing.
Corrie S - Mrt 2017
Algehele gradering
Gerieflik.
Henno D - Apr 2017
Algehele gradering
Die beste teen 'n lae prys.
Gert C - Jan 2017
Algehele gradering
Lekker geslaap!
Anne-marie S - Jan 2017
Algehele gradering
Gerieflike oorslaapplek.
Chantal L - Jan 2017
Algehele gradering
Groot en ruim kamer.
Lourens D - Jun 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Charlene W - Jan 2017
Algehele gradering
Gerieflik, maklik om daar uit te kom. Vriendelik.
Johan V - Des 2017
Algehele gradering
Gepas vir oorslaap.
Hayley B - Des 2017
Algehele gradering
Verblyf was gerieflik en skoon.
Mathys N - Okt 2017
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Krige V - Jan 2017
Algehele gradering
A pleasant stay in a quiet setting.
Kobus V - Des 2017
Algehele gradering
Baie basies, maar perfek as oornagplek op pad Kaap toe.
Hannelie D - Jan 2017
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Engela R - Jan 2017
Algehele gradering
Dit was 'n plesier, vriendelike ontvangs van die ontvangsdames.
Ronel S - Des 2017
Algehele gradering
Heel goeie oornagverblyf.
Lees meerElise T - Okt 2017
Algehele gradering
Good value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie waarde vir geld.
Hierdie akkommodasie is goeie waarde vir geld. Die eenheid waarin ek gebly het, was oud, maar skoon. Geen WiFi. Die stort is slegs vir baie kort mense.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
George J - Sep 2017
Algehele gradering
'n Goeie rusplek na 'n lang dag deur die Karoo.
Yvette L - Des 2017
Algehele gradering
Was gepas vir die een aand wat ons moes ooorslaap op pad Oos-Kaap toe.
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Morne S - Jan 2017
Algehele gradering
Niks om oor te kla nie, kamer was netjies en skoon, kos in restaurant was lekker.
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Liana G - Des 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld, goeie gasvrye mense wat jou vriendelik ontmoet.
Magdel F - Des 2017
Algehele gradering
Netjies en rustig.
Dolf B - Feb 2017
Algehele gradering
Verblyf is gemaklik en die etes is goed voorberei.
Freda K - Des 2017
Algehele gradering
Slegs een nag.
Pieter B - Des 2017
Algehele gradering
Geen warm water. Algemene instandhouding kort baie aandag. Swembad ook nie reg vir gebruik nie, maar word geadverteer.
Martin P - Sep 2017
Algehele gradering
Vriendelike personeel.
Lees meerAnonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Steffen H - Apr 2017
Algehele gradering
Netjies, bekostigbaar en 'n lekker halfpad-tuiste.
Anne G - Jan 2017
Algehele gradering
Kamers was ruim en netjies.
Ellen E - Des 2017
Algehele gradering
Onmoontlik om te slaap. Te veel geraas.
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
André B - Jan 2017
Algehele gradering
Dit het in sy doel gedien om 'n gerieflike oornag verblyf te voorsien tydens 'n lang reis.
Lees meerElsie E - Des 2017
Algehele gradering
Baie basiese oornag-fasiliteit.
Chargo Merino Inn se terugvoer
Beste Elsie
Dankie dat u by ons gebly het in Desember. Ons basiese tarief van R 800.00 is slegs vir 2 persone in ‘n standaard kamer, en addisionele persone of dienste is teen ‘n ekstra tarief beskikbaar. Ek vra om verskoning as ons inligting tydens die besprekings proses onduidelik was en dit ongerief veroorsaak het met u ontvangs hier.
Ons sal weer kyk na ons omskrywing van ekstra dienste en dit regstel. Dankie dat u dit onder ons aandag gebring het.
Vriendelike groete
Cornee Claassen
Maryna K - Des 2017
Algehele gradering
Frustrerend!
Lees meerMark D - Jan 2017
Algehele gradering
Nie weer tot alle kamers opgegradeer is tot die 21ste eeu nie.
Lees meerAnonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Japie J - Okt 2017
Algehele gradering
Okay.
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Tanya D - Des 2017
Algehele gradering
Verwaarloos.
Marlin W - Nov 2017
Algehele gradering
Kan beter doen vir prys wat mens betaal en verwag.
Alta B - Apr 2017
Algehele gradering
Sal dit nie aanbeveel nie.
Huibrie V - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker plek.
Liezl S - Des 2016
Algehele gradering
Perfekte oornagverblyf.
Hendrik V - Des 2016
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Anthea L - Des 2016
Algehele gradering
Vriendelike huislikheid en uitstekende kos. Dankie!
Lilian S - Des 2016
Algehele gradering
Vriendelike gasvryheid.
Anne-gret M - Des 2016
Algehele gradering
Baie goeie plek om te oornag, netjies en goeie diens.
Michael D - Des 2016
Algehele gradering
Excellent hotel and ideally located.
Hennie D - Aug 2016
Algehele gradering
Goed genoeg!
Chargo Merino Inn se terugvoer
Baie dankie,
Ons waardeer u terugvoering.
Groete,
Cornee
Christina F - Nov 2016
Algehele gradering
Rustige plekkie, goeie vriendelike diens.
Chargo Merino Inn se terugvoer
Hi,
Baie dankie vir u terugvoering, ons waardeer dit. Teen volgende jaar sal ons daardie kamers ook opgeknap he.
Dankie.
Cornee Claassen
Johan S - Jul 2016
Algehele gradering
We enjoyed our stay!
Chargo Merino Inn se terugvoer
Hi Moira,
Thank you for your feedback. My apologies for the air-conditioning that did not work. We realize it is a huge concern and we are hoping to have all the air-conditioners replaced by December.
We appreciate your time in giving us feedback and hope to see you again.
Kind regards,
Cornee Claassen
William D - Jun 2016
Algehele gradering
Gemakilk en skoon.
Chargo Merino Inn se terugvoer
Thank you for your review. We appreciate your feedback.
Kind regards,
Merino Inn Hotel
Adriaan S - Des 2016
Algehele gradering
Rustig.
Peter F - Des 2016
Algehele gradering
Convenient.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gerieflik.
Welkome en gepaste wegbreek tydens ons reis. Ons is hartlik ontvang en die ervaring was lekker.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Meinhard S - Okt 2016
Algehele gradering
Baie warm en bedompig.
Chargo Merino Inn se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering.
Ek is jammer die lugverkoeling het probleme gegee, ons sal dit nagaan.
Groete,
Cornee Claassen
Colyn S - Jun 2016
Algehele gradering
Mooi skoon en netjies en het my laat terugdink aan die 70's se Motelle.
Anton E - Des 2016
Algehele gradering
Goeie diens en lekker kos.
Andrea O - Aug 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Koos B - Jul 2016
Algehele gradering
Baie geniet.
Chargo Merino Inn se terugvoer
Hi,
Baie dankie vir u terugvoering.
Ons waardeer dit opreg.
Groete,
Cornee Claassen
Christo A - Des 2016
Algehele gradering
Dis 'n lekker oornag-gastehuis.
James B - Aug 2016
Algehele gradering
Had a pleasant room but wouldn't call it a luxury one as we were told we were being upgraded to.
Marius M - Des 2016
Algehele gradering
Te duur vir wat mens kry.
Marie H - Des 2016
Algehele gradering
Verblyf was onaanvaarbaar.
Suzette V - Jul 2016
Algehele gradering
Sal nie weer daar gaan bly nie.
Chargo Merino Inn se terugvoer
Hi Suzette,
Ek is verskriklik jammer dat die kamer so ongerieflik was en dat daar nie warm water was nie.
Stuur jou besonderhede met die datum waarop julle hier gebly het, en ek sal reel dat 50% van julle verblyf terugbetaal word.
Groete,
Cornee Claassen
Bestuurder Merino Inn Hotel
- Kapasiteit: 85 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N1 en N9-verbypad, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang