Chargo Merino Inn
- Kapasiteit: 85 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N1 en N9-verbypad, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Chargo Merino Inn is in Colesberg geleë en is die perfekte oorslaapplek in die middel van Suid-Afrika vir moeë reisigers. Die hotel is gerieflik naby die N1 geleë en daar is verskillende verblyf-opsies wat in ieder en elk se smaak sal val.
Elke kamer beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale en lugversorging. Al die slaapkamers beskik oor dubbelbeddens of 'n kombinasie tussen 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die kamers het ook en suite-badkamers.
Gaste kan in die gemeenskaplike sitkamer of in die groot tuin met 'n swembad ontspan. Daar is veilige parkeerplek voor elke kamer beskikbaar. Die restaurant op die perseel is bekend vir uitstekende à la carte-disse en buffet-aandetes. Die restaurant bied 'n groot verskeidenheid wynsoorte en hulle spesialiteitsgereg is Karoolam met vars groente.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Cornee Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 447
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- N1 en N9-verbypad, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Gaste dink Chargo Merino Inn het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Colesberg Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 85 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N1 en N9-verbypad, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang