Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Charihandra Private Game Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Johqn J
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2022

Lekker, maar net te min ingelig. Ons was nie ingelig dat die perseel van brakwater gebruik maak nie, ook nie dat jagters daar was gedurende ons verblyf nie, wat veroorsaak het dat ons nêrens kon stap nie. Ook geen diere gewaar het nie. Ek voel net mens moet vooraf gesê word van hierdie dinge. Ons was daar om diere te kon sien, maar kon nie een sien nie. Daar word ook 'n TV geadverteer, maar weens een of ander probleem het ons nie een gehad nie. My volgende versoek is dat as ons 'n bespreking maak in 'n seker suite dat ons dit kry en nie geskuif word na 'n ander kamer oor die betrokke kamer nie skoon gemaak was nie. Ons wou juis daai spesifieke eenheid gehad het oor dit oor die watergat uitkyk. Andersins 'n baie lekker plekkie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Francois S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Jul 2018

Pragtige plek in 'n mooi omgewing. Goeie plek om as basis te gebruik. Personeel heel vriendelik. Lekker gerus.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2017

Gerieflik en rustig bos-atmosfeer. Gerieflik en rustig bos-atmosfeer. Eenhede baie goed toegerus, sou 'n buitestort nogal waardeer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hildegard D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2017

Was baie stil en ons kon lekker rus in die natuur. Goeie plek om te rus en herlaai in die pragtige stil natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Rudi G
Kort verblyf
4.2
Okt 2017

Baie oulike chalets. Behulpsame staff.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jos R
Kort verblyf
4.0
Nov 2017

Skoon en gemaklike Lodge. Hierdie wildreservaat is nie'n 4-ster-verblyfplek nie. Alles is netjies, maar verdien 'n "face lift".

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Nov 2017

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Pierre L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2016

Wonderlike rustigheid. Dadelik welkom gevoel na ontmoeting met personeel. Geriewe netjies en kon wild besigtig van die voorstoep af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2016

Rustig en gemaklik. Ons het ons tydjie by Chariandra so baie geniet. Alles was netjies, skoon en gemaklik. Die personeel was vriendelik en hulpvaardig. Chariandra is 'n perfekte basis vanwaar die Addo-area verken kan word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Sunel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 2, Kouga Kammaskloof, Addo, 6230, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb9cd30ac6a687a5f9c70d7086b8918ac9f5a2a9bd160e8c0e71749eba2dab7f1e8356025cd84c6cf194126cc6aa2072f20a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Portion 2 Kouga Kammas Kloof Addo 6230 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.611052 25.573036

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang