Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Charihandra Private Game Lodge

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Sunel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 9 resensies vir Charihandra Private Game Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.7/5
Johqn J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johqn J

Lekker, maar net te min ingelig.

Ons was nie ingelig dat die perseel van brakwater gebruik maak nie, ook nie dat jagters daar was gedurende ons verblyf nie, wat veroorsaak het dat ons nêrens kon stap nie. Ook geen diere gewaar het nie. Ek voel net mens moet vooraf gesê word van hierdie dinge. Ons was daar om diere te kon sien, maar kon nie een sien nie. Daar word ook 'n TV geadverteer, maar weens een of ander probleem het ons nie een gehad nie. My volgende versoek is dat as ons 'n bespreking maak in 'n seker suite dat ons dit kry en nie geskuif word na 'n ander kamer oor die betrokke kamer nie skoon gemaak was nie. Ons wou juis daai spesifieke eenheid gehad het oor dit oor die watergat uitkyk. Andersins 'n baie lekker plekkie.

Francois S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Francois S

Pragtige plek in 'n mooi omgewing.

Goeie plek om as basis te gebruik. Personeel heel vriendelik. Lekker gerus.

Andre V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V

Gerieflik en rustig bos-atmosfeer.

Gerieflik en rustig bos-atmosfeer. Eenhede baie goed toegerus, sou 'n buitestort nogal waardeer.

Hildegard D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hildegard D

Was baie stil en ons kon lekker rus in die natuur.

Goeie plek om te rus en herlaai in die pragtige stil natuurskoon.

Rudi G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi G

Baie oulike chalets.

Behulpsame staff.

Jos R - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jos R

Skoon en gemaklike Lodge.

Hierdie wildreservaat is nie'n 4-ster-verblyfplek nie. Alles is netjies, maar verdien 'n "face lift".

Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Pierre L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre L

Wonderlike rustigheid.

Dadelik welkom gevoel na ontmoeting met personeel. Geriewe netjies en kon wild besigtig van die voorstoep af.

Karen R - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen R

Rustig en gemaklik.

Ons het ons tydjie by Chariandra so baie geniet. Alles was netjies, skoon en gemaklik. Die personeel was vriendelik en hulpvaardig. Chariandra is 'n perfekte basis vanwaar die Addo-area verken kan word.

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 2, Kouga Kammaskloof, Addo, 6230, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb9cd30ac6a687a5f9c70d7086b8918ac9f5a2a9bd160e8c0e71749eba2dab7f1e8356025cd84c6cf194126cc6aa2072f20a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Portion 2 Kouga Kammas Kloof Addo 6230 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.611052 25.573036

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang