Charis Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Gerda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Sindiswa M - Mrt 2024
Algehele gradering
The welcoming was so warm to all of us, and Gerda made us feel at home.
Charis Guest House se terugvoer
Thank you so much for the positive comment, Sindiswa Mkhande. It was lovely having you here, we hope to see you again soon!
Charlene F - Feb 2024
Algehele gradering
Vriendelik, rustig en pragtig!
Charis Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer! Hoop ons sien julle binnekort weer. Charis Groete
David J - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik om daar te bly, Tannie Gerda is baie gasvry en sy gaan uit haar pad uit om dit lekker en gemaklik vir die gaste te maak.
Charis Guest House se terugvoer
Dankie Dawid om in diens te wees is 'n voorreg.
Werner J - Jan 2024
Algehele gradering
Sal beslis weer daar oorbly met my volgende besoek aan Hartswater.
Sam M - Mei 2024
Algehele gradering
Average.
Charis Guest House se terugvoer
Sorry for that, we do have WiFi available. When you sign in, you get the password at the desk. There are also cameras around the whole premises.
Sorry for the inconvenience.
Kind Regards
Charis
Nadia M - Apr 2023
Algehele gradering
Alles was 100% reg en skoon.
Charis Guest House se terugvoer
Nadia dankie vir terugvoer. Jul was ook die beste gaste. Dankbaar. Gerda
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Ryno V - Mrt 2022
Algehele gradering
Alles baie goed.
Charica S - Mrt 2022
Algehele gradering
Nie beïndruk nie.
Lees meerCharis Guest House se terugvoer
Liefste Charica omdat jul baie vroeg opgedaag het het ek jul 'n beter kamer aangebied. Ek wou graag dadelik help. Jul het self aangebied om bed te skuif. Ek wou werkers roep.
Derek W - Jun 2021
Algehele gradering
Hostess Gerda was excellent, very friendly and her food was delicious.
Henk V - Mrt 2021
Algehele gradering
Het Hartswater besoek om 'n begrafnis by te woon.
Miana S - Aug 2021
Algehele gradering
Kamer was netjies en skoon.
Melissa M - Okt 2021
Algehele gradering
Geen water.
Charis Guest House se terugvoer
Hallo Melissa, dankie vir kommentaar, die deel van dorp het reeds twee maande nie water van Munisipaliteit nie.
Die gastehuis is geseend met boorgatwater, met jul verblyf was ek nog nuut met regulering van tank. Ek is jammer.
Gerda
Thabang M - Des 2020
Algehele gradering
Very comfortable and the staff was very friendly
Lizelle V - Feb 2020
Algehele gradering
Baie rustig.
Mariana V - Jan 2020
Algehele gradering
Gasvryheid en netheid was goed.
Elize D - Des 2020
Algehele gradering
Gasvrou is baie gaaf en verwelkomend.
Charis Guest House se terugvoer
Dankie Elize opbouende kommentaar sal sekerlik nuwe jaar Charis skerpmaak, soos gewoonlik. Mag jul n gesonde nuwe jaar ook hê.
Ans J - Okt 2020
Algehele gradering
Het Gerda as gasvrou baie geniet.
Busi P - Okt 2019
Algehele gradering
Gerda was such an amazing host.
Sonia E - Okt 2019
Algehele gradering
Hostess Gerda was extremely kind and friendly and accommodating.
Danielle V - Sep 2019
Algehele gradering
Value for money when travelling with kids.
Nico E - Sep 2019
Algehele gradering
Gemaklike vriendelikheid wat jou laat voel of jy by jou ma se huis is.
Renthia V - Jan 2019
Algehele gradering
Asof ek by familie tuis gegaan het.
Ronel S - Apr 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker geslaap.
Hannelie V - Des 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en die eienaar/bestuurderes is baie hulpvaardig en vriendelik.
Eddy G - Sep 2019
Algehele gradering
Aangenaam, uiters gasvry.
Charis Guest House se terugvoer
Baie dankie Eddy, julle is ook wonderlike heerlike vars briesie .
Johan C - Sep 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs met lekker ruim, netjies kamer.
Liezl C - Sep 2018
Algehele gradering
Skoon en netjiese verblyf.
Caroline B - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Elodie P - Apr 2018
Algehele gradering
Amazing little place.
Gert M - Sep 2018
Algehele gradering
Good value for money.
Gabriel M - Nov 2017
Algehele gradering
It's nice to stay there.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bokmakieriestraat 1, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang