Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Charis Guest House

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Sindiswa M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

The welcoming was so warm to all of us, and Gerda made us feel at home. The best ever and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Charis Guest House
Thank you so much for the positive comment, Sindiswa Mkhande. It was lovely having you here, we hope to see you again soon!

Charlene F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Vriendelik, rustig en pragtig! Voel dadelik tuis. Die eienaar is baie vriendelik en gasvry. Kamer is ruim en pragtig. Alles wat jy nodig het. Mooi tuin!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Charis Guest House
Baie dankie vir die terugvoer! Hoop ons sien julle binnekort weer. Charis Groete

David J
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Dit was heerlik om daar te bly, Tannie Gerda is baie gasvry en sy gaan uit haar pad uit om dit lekker en gemaklik vir die gaste te maak. Soos ek gesê het, dit was heerlik om hier te bly. Tannie Gerda maak dit baie aangenaam, sy is vriendelik en gasvry en haar gastehuis is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Charis Guest House
Dankie Dawid om in diens te wees is 'n voorreg.

Werner J
1 nag
4.8
Jan 2024

Sal beslis weer daar oorbly met my volgende besoek aan Hartswater. Baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Skoon en netjies. Pragtige boomryke tuin. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sam M
1 nag Besigheidsreis
3.0
Mei 2024

Average. Safety - No cameras. Wasn't presentable from outside. No WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Gerda
Charis Guest House
Sorry for that, we do have WiFi available. When you sign in, you get the password at the desk. There are also cameras around the whole premises. Sorry for the inconvenience. Kind Regards Charis

Nadia M
1 nag Saam met vriende
3.2
Apr 2023

Alles was 100% reg en skoon. Daar is lugversorging wat ideaal is vir die warm someraande, met ons aankoms was ons vriedelik verwelkom en ontvang.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Gerda
Charis Guest House
Nadia dankie vir terugvoer. Jul was ook die beste gaste. Dankbaar. Gerda

Anonieme gas
Kort verblyf
1.8
Des 2023

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.8
Sep 2023

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ryno V
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2022

Alles baie goed. Op kort kennisgewing kamer vir 4 mense gekry. Fasiliteite, TV, stort, yskas ens. is gerieflik en die kamer is netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charica S
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Mrt 2022

Nie beïndruk nie. Met aankoms het dame nie eers gevra wie ons is nie. Ons deurgevat na ander kamer en toe gesê sy kan vir ons vir R700 per nag gee. Ons het wel in Desember al volledige bespreking betaal. Het kamer nommer 4 bespreek, maar kon nie daar bly nie want dit was besig om geverf te word. Het toe maar kamer 5 gevat waar my man self bed moes terugskuif omdat dit ook geverf was. Wou 'n koppie koffie maak, geen teelepel in kamer. My man moes gaan vra vir die hek se remote sodat ons later die aand self kon inkom. Het 'n troue gehad en het eers laat die aand teruggekom by gastehuis, het gesukkel vir parkering en moes laat ander gaste ons vasstop sodat ons almal parkering kon hê. Nie beïndruk nie. Sal nie weer boek nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Gerda
Charis Guest House
Liefste Charica omdat jul baie vroeg opgedaag het het ek jul 'n beter kamer aangebied. Ek wou graag dadelik help. Jul het self aangebied om bed te skuif. Ek wou werkers roep.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R750
R750 R675
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R750 R675
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokmakieriestraat 1, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0ODFmZGJhLTM5YjgtNGVlNy04Mzk0LWU3MzY1MTg5ZWE5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 1 Bokmakierie Street Hartswater 8570 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.75386751159 24.816005563091

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang