Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Charis Guest House

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokmakieriestraat 1, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
  • Vanaf R850 R765 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Charis Guest House is 'n gesellige gastehuis wat in Hartswater in die Noord-Kaap geleë is. Charis beteken 'Genadegawe' en hierdie gastehuis is die ideale plek om te rus. Die gastehuis word omring deur 'n lowerryke tuin met groot bome wat 'n magdom voëlspesies lok.

Verblyf is beskikbaar in 9 gerieflike en suite-kamers, elk met 'n privaat veranda-ingang. Elke kamer het 'n TV, yskassie, mikrogolf, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt is beskikbaar op versoek teen ekstra koste.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Tercia B
Besigheidsreis
5.0
Comfortable stay. Comfortable stay. Gerda and her team were amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Tercia B
Besigheidsreis
5.0
Home feeling comfort. Gerda and her team were amazing. The rooms were neatly decorated and very comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Sindiswa M
Gesin met klein kinders
5.0
The welcoming was so warm to all of us, and Gerda made us feel at home. The best ever and safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Charlene F
Gesin met tieners
5.0
Vriendelik, rustig en pragtig! Voel dadelik tuis. Die eienaar is baie vriendelik en gasvry. Kamer is ruim en pragtig. Alles wat jy nodig het. Mooi tui...
Sien meer
Feb 2024
Werner J
4.8
Sal beslis weer daar oorbly met my volgende besoek aan Hartswater. Baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Skoon en netjies. Pragtige boomryke tuin....
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Bokmakieriestraat 1, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
  • Gaste dink Charis Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Hartswater Noord-Kaap
Vanaf R850
R 850 R 765
per nag, vir 2 mense
Vanaf R850
R 850 R 765
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokmakieriestraat 1, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0ODFmZGJhLTM5YjgtNGVlNy04Mzk0LWU3MzY1MTg5ZWE5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 1 Bokmakierie Street Hartswater 8570 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.75386751159 24.816005563091

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang