Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach House Kusweg 411 - Charizomai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Susan M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2020

Heerlik en baie ontspanne. Uitsig en see is 'n wenresep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susanna V
Lang verblyf
5.0
Jan 2020

Verwagtinge oortref. Ons het 'n heerlike kersvakansie met familie en vriende geniet. Hierdie woning op Kusweg was 'n wonderlike plek vir saam kuier. Te lekker om heeltyd die see te kan hoor, sien en ruik. Dorette was ook wonderlik! Goeie kommunikasie en kan sien al die liefde wat in die woning ingesit word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorette
Beach House Kusweg 411 - Charizomai
Julle was die wonderlikste huurders. Baie dankie vir die mooi manier waarop julle hier gekuier het as familie. Ek waardeer die woorde baie en is bly julle kon saamwees en die tydjie geniet. Sout van die aarde! Mag 2020 'n goeie jaar wees vir julle gesin. Ek waardeer dit altyd om te sien hoe mense die see geniet, en om die huis met ander te kan deel, maak my hart bly. Ek weet dit sou my ouers ook baie gelukkig gemaak het. Weer eens dankie!

Vidette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2019

Naby strand. Pragtige verblyf. Lekker stapafstand vanaf die strand. Alles wat nodig is is byderhand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorette
Beach House Kusweg 411 - Charizomai
Baie dankie Vidette. Bly julle het lekker gebly hier in Kusweg :-)

Mike G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2019

Fabulous location, perfect beach house. The perfect getaway with everything you need. A fantastic place to rest, walk and enjoy the surrounding area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Dorette
Beach House Kusweg 411 - Charizomai
Thank you so much Mike! You were wonderful guests as well.

Mari S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2018

Rustig. Veilig. En die mooiste see-uitsig. Dankie aan Dorette, jou gasvryheid strek ver! Dis 'n baie rustige omgewing, kinders kan selfs alleen op die strand gaan speel, terwyl jy hulle van bo-af dophou. Ideale see-vakansie gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dorette
Beach House Kusweg 411 - Charizomai
Beste Mari, Ek is baie bly julle het lekker gebly hier. Jullewas wonderlike huurders en is enige tyd weer welkom! Dis altyd so lekker as mens terugkom na jou plekkie toe en dis alreeds mooi skoon en alles lyk sommer goed opgepas. Baie dankie dat julle sulke kwaliteitmense is!

Engela B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2018

Baie rustige area, met gerieflike akkommodasie. Dit was heerlik dat die branders jou soggens wakker maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Apr 2018

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Dorette
Beach House Kusweg 411 - Charizomai
Beste Melissa, Ek is so jammer vir al die ongerief. Baie dankie ook dat julle nie die resensie publiek gemaak het nie. Ek neem kennis van julle terugvoering en bly die afgelope twee maande in die huis om van die probleme aan te spreek. Ek waardeer die eerlikheid.

Anonieme gas
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Feb 2018

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Dorette
Beach House Kusweg 411 - Charizomai
Beste Angelique, Baie dankie vir die terugvoering, ek waardeer die eerlikheid. Groete, Dorette

Herman V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2017

Baie lekker. Naby see. Sal beslis weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorette
Beach House Kusweg 411 - Charizomai
Beste Herman, Baie dankie. Dit was lekker om julle hier te kon ontvang. Mooiste wense, Charizomai Kusweg 411

Rachelle R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2017

Wow wow wow. Perfekte ligging. Vriendelike diens. Persoonlike detail waaraan Debbie aandag gee. Mooiste uitsig oor die see en Mosselbaai aan die regterkant. Ek sal beslis weer hier gaan bly. Ons harte was baie seer om te groet. Beslis waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorette
Beach House Kusweg 411 - Charizomai
Rachelle, dankie vir jou pragtige woorde. Dit was net 'n plesier om julle hier te huisves. Hoop om julle weer te sien! Groete, Dorette

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Dorette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R3 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R3 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 411, Tergniet, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk3NzYwNTQ2LTdkMmQtNDZiYi05OTllLWYyNGIzOTM2NDI4Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 650 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 411Kusweg Tergniet 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.0674048 22.1990567

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang