Beach House Kusweg 411 - Charizomai
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Dorette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Susan M - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlik en baie ontspanne.
Susanna V - Jan 2020
Algehele gradering
Verwagtinge oortref.
Beach House Kusweg 411 - Charizomai se terugvoer
Julle was die wonderlikste huurders. Baie dankie vir die mooi manier waarop julle hier gekuier het as familie. Ek waardeer die woorde baie en is bly julle kon saamwees en die tydjie geniet. Sout van die aarde! Mag 2020 'n goeie jaar wees vir julle gesin. Ek waardeer dit altyd om te sien hoe mense die see geniet, en om die huis met ander te kan deel, maak my hart bly. Ek weet dit sou my ouers ook baie gelukkig gemaak het. Weer eens dankie!
Vidette V - Sep 2019
Algehele gradering
Naby strand.
Beach House Kusweg 411 - Charizomai se terugvoer
Baie dankie Vidette. Bly julle het lekker gebly hier in Kusweg :-)
Mike G - Mei 2019
Algehele gradering
Fabulous location, perfect beach house.
Beach House Kusweg 411 - Charizomai se terugvoer
Thank you so much Mike! You were wonderful guests as well.
Mari S - Apr 2018
Algehele gradering
Rustig. Veilig. En die mooiste see-uitsig.
Beach House Kusweg 411 - Charizomai se terugvoer
Beste Mari,
Ek is baie bly julle het lekker gebly hier. Jullewas wonderlike huurders en is enige tyd weer welkom! Dis altyd so lekker as mens terugkom na jou plekkie toe en dis alreeds mooi skoon en alles lyk sommer goed opgepas. Baie dankie dat julle sulke kwaliteitmense is!
Engela B - Sep 2018
Algehele gradering
Baie rustige area, met gerieflike akkommodasie.
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Herman V - Nov 2017
Algehele gradering
Baie lekker. Naby see.
Beach House Kusweg 411 - Charizomai se terugvoer
Beste Herman,
Baie dankie. Dit was lekker om julle hier te kon ontvang.
Mooiste wense,
Charizomai Kusweg 411
Rachelle R - Jul 2017
Algehele gradering
Wow wow wow.
Beach House Kusweg 411 - Charizomai se terugvoer
Rachelle, dankie vir jou pragtige woorde. Dit was net 'n plesier om julle hier te huisves. Hoop om julle weer te sien!
Groete,
Dorette
Riaan M - Apr 2017
Algehele gradering
Asemrowende see-uitsig vanuit elke vertrek. Lekker ruim en gerieflik. 'n Paar houttrappies en jy is op die sand.
Lees meerBeach House Kusweg 411 - Charizomai se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike woorde. Julle was wonderlike huurders! Die broodrooster het sy plek gevind, dankie weer eens.
Anneri N - Apr 2017
Algehele gradering
'n Heerlike wegbreek!
Beach House Kusweg 411 - Charizomai se terugvoer
Julle is so reg. Die beste van Tergniet is hoe kindvriendelik dit is! Ek het self leer swem saam met my pa in die geboude getypoel tussen die rotse voorskool. Dit is so 200m vanaf die huis en babasen kleingoed geniet hierdie stukkie see regtig baie met skoon sand, steentjies (vissies) en skulpdiertjies.
Dankie vir die ondersteuning!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kusweg 411, Tergniet, 6503, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang