Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kusweg 411 - Charizomai

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 411, Tergniet, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Beach House Kusweg 411 - Charizomai is 'n vakansiehuis teen die see in Tergniet in die MidBrak-area. Dié pragtige huis is ideaal vir vakansies en wegbreke by die see en is vir sakereisigers, vriende of 'n paartjie, of dalk 'n klein gesin met spesiale vergunning geskik.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 2 ruim slaapkamers op die boonste verdieping waarvan 1 'n en suite-badkamer het. Die ander kamer langsaan het 'n kuierarea met 'n pragtige see-uitsig. Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie en 'n eet- en sitarea op die onderste verdieping. Braaigeriewe is reg voor die huis met 'n uitsig oor Mosselbaai beskikbaar.

Die slaapkamer op die boonste verdieping het 'n koningingrootte bed. Daar is ook 'n ekstra enkelbed in die ander vertrek indien gaste dit benodig. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Die oopplan-leefarea is op die onderste verdieping en sluit 'n basiese kombuisie in wat met 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolf toegerus is. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die volle pakket is teen ekstra koste beskikbaar. Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig langs die huis beskikbaar. Daar is ook 'n battery- en omsetterstelsel wat die TV en WiFi tydens kragonderbrekings aan die gang hou.

Die strand is net oorkant die pad en word met 'n 50 m-houtpaadjie bereik. Saans kan gaste Mosselbaai se liggies bewonder en deur die dag kan hulle swem, visvang en hul oë vir die dolfyne in die branders oophou. Tussen Junie en Oktober kom kalf walvisse ook in die baai.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Dorette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Kusweg 411, Tergniet, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kusweg 411 - Charizomai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 411, Tergniet, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0aae2de2ee3c7342e129cafe622bda5fd2113d1f26bc1c1640c6ff1652dc692b1c68b5896ecca46dd83d01657441929e1fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 411Kusweg Tergniet 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.0674048 22.1990567

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang