Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Charl & Elizabeth

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Sal beslis weer daar bly! Baie lekker en baie rustig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Skoon alle geriewe. Baie lekker skoon, modern goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Fantasties. Alles was topgehalte, die blyplek was super skoon, klein dingetjies wat hulle doen en dit maak dit baie meer aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Lekker rustige kuiertjie. Ek het baie lekker gebly. Dit is 'n lekker stille omgewing waar jy lekker kan ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
Charl & Elizabeth
Dankie bly julle het die verblyf geniet.

Ockie R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Kry baie meer as waarvoor jy betaal! Baie baie lekker plekkie om te bly. Privaat en regtig skoon. Seker een van die beste waar ek nog was. Ek sal vir seker weer daar gaan bly. Well done!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
Charl & Elizabeth
Baie, baie dankie. Dit was regtig n plesier om jou hier te gehad het. Sal jou enige tyd aanbeveel. Baie mooi na die plek gekyk en skoon gelos. Nogmaals dankie!

Monyaduwa D
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Great stay. I had a great stay and appreciate the host's client care and friendliness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
Charl & Elizabeth
Thank you so much. You such a pleasant friendly person. Thanks for looking so nice after our place. Hope to see you soon.!!!

Delia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Ons het 'n wegbreek nodig gehad vanaf ons dag tot dag lewe en die plekkie was perfek. Elizabeth is baie vriendelik en gasvry. Die plekkie is netjies met 'n wonderlike bed en sitgedeelte vir TV-kyk. Die verbkyf is so 5 minute se ry vanaf Tygervalley mall en net 2 minute verder sit Virgin Active gym. Die gebied is stil en rustig. Ons sal definitef weer volgende keer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
Charl & Elizabeth
Baie dankie Delia. Dit was werklik 'n plesier om julle hier te he. Het mooi na ons plek gekyk. Julle is enige tyd weer welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Wisteria-weg 20, Ridgeworth, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad732381c5f53e35ea1f67258dc5f1fc3e3d84ebe2e16dfe9faf2e09c059af634b8a5ed5483c15b2f48de1309e901d9ff8eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 20 Wisteria Road Ridgeworth 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-16:00 09:00 -33.87464576698 18.639963650492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang