Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Charl & Elizabeth

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Charl & Elizabeth
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Johan S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Sal beslis weer daar bly!

Baie lekker en baie rustig!

Chris V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Skoon alle geriewe.

Baie lekker skoon, modern goed geleë.

Andre R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre R

Fantasties.

Alles was topgehalte, die blyplek was super skoon, klein dingetjies wat hulle doen en dit maak dit baie meer aangenaam.

Candice V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice V

Lekker rustige kuiertjie.

Ek het baie lekker gebly. Dit is 'n lekker stille omgewing waar jy lekker kan ontspan.

Charl & Elizabeth se terugvoer

Dankie bly julle het die verblyf geniet.

Charl & Elizabeth
Ockie R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockie R

Kry baie meer as waarvoor jy betaal!

Baie baie lekker plekkie om te bly. Privaat en regtig skoon. Seker een van die beste waar ek nog was. Ek sal vir seker weer daar gaan bly. Well done!

Charl & Elizabeth se terugvoer

Baie, baie dankie. Dit was regtig n plesier om jou hier te gehad het. Sal jou enige tyd aanbeveel. Baie mooi na die plek gekyk en skoon gelos. Nogmaals dankie!

Charl & Elizabeth
Monyaduwa D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monyaduwa D

Great stay.

I had a great stay and appreciate the host's client care and friendliness.

Charl & Elizabeth se terugvoer

Thank you so much. You such a pleasant friendly person. Thanks for looking so nice after our place. Hope to see you soon.!!!

Charl & Elizabeth
Delia S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delia S

Ons het 'n wegbreek nodig gehad vanaf ons dag tot dag lewe en die plekkie was perfek.

Elizabeth is baie vriendelik en gasvry. Die plekkie is netjies met 'n wonderlike bed en sitgedeelte vir TV-kyk. Die verbkyf is so 5 minute se ry vanaf Tygervalley mall en net 2 minute verder sit Virgin Active gym. Die gebied is stil en rustig. Ons sal definitef weer volgende keer soontoe gaan.

Charl & Elizabeth se terugvoer

Baie dankie Delia. Dit was werklik 'n plesier om julle hier te he. Het mooi na ons plek gekyk. Julle is enige tyd weer welkom.

Charl & Elizabeth
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Wisteria-weg 20, Ridgeworth, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad732381c5f53e35ea1f67258dc5f1fc3e3d84ebe2e16dfe9faf2e09c059af634b8a5ed5483c15b2f48de1309e901d9ff8eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 20 Wisteria Road Ridgeworth 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-16:00 09:00 -33.87464576698 18.639963650492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang