Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Charl & Elizabeth

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Wisteria-weg 20, Ridgeworth, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Charl & Elizabeth is 'n knus semiselfsorg-eenheid vir 2 gaste in Bellville en dis net 900 m vanaf die Tygervallei Winkelsentrum.

Die oopplan-eenheid is op dieselfde perseel as die hoofhuis en dit het 'n privaat ingang en onderdakparkeerplek. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n induksiestoofplaat, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Bellville bied doendinge soos wandelroetes, bergfietsroetes en verskeie winkels en restaurante. Gaste kan die Toboggan Family Park, Golf Village of die Bellville-gholfklub besoek. Stellenbosch Universiteit se Bestuurskool is 5 minute se ry ver.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Marla A
5.0
Rejuvenated although it was work related. Pleasant, private and host very friendly and accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Johan S
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer daar bly! Baie lekker en baie rustig!
Jun 2024
Chris V
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon alle geriewe. Baie lekker skoon, modern goed geleë.
Mrt 2024
Andre R
Besigheidsreis
5.0
Fantasties. Alles was topgehalte, die blyplek was super skoon, klein dingetjies wat hulle doen en dit maak dit baie meer aangenaam.
Feb 2024
Alexa M
4.6
Sal beslis weer hier bly. Baie lekker gebly! Stil en veilig. Baie maklik geleë. Alles wat mens nodig het en nog meer.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Wisteria-weg 20, Ridgeworth, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Charl & Elizabeth het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Wisteria-weg 20, Ridgeworth, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad732381c5f53e35ea1f67258dc5f1fc3e3d84ebe2e16dfe9faf2e09c059af634b8a5ed5483c15b2f48de1309e901d9ff8eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 20 Wisteria Road Ridgeworth 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -33.87464576698 18.639963650492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang