Charlesford Farm River Camp
Beskrywing
Verblyf is beskikbaar in 5 kampstaanplekke wat elk geskik is vir 5 gaste en op die oewer van die rivier geleë is. Daar is baie bome, skaduwee en mooi uitsigte op die omliggende heuwels. Geriewe sluit 'n gemeenskaplike kombuis met 'n gasstoof en 'n opwasarea in. Daar is ook gemeenskaplike ablusiegeriewe met warmwater-storte en spoeltoilette. Daar is nie elektrisiteit nie, maar wel ligte wat sonkrag-aangedrewe is.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Prys sluit in
Tariewe is op 'n kampeer-basis en gaste moet asb. hul eie kamptoerusting saambring.
Huisreëls
Let asb. dat daar geen elektrisiteit by die kampeerplekke is nie, maar sonkrag-ligte word voorsien.
Die instansie is op 'n werkende plaas en darom word troeteldiere nie toegelaat nie.
Gaste wat deelneem aan die aktiwiteite op die plaas is op eie risiko.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Phantom-pasweg, Charlesford Plaas, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang