Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Charley's Guesthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alandale-straat 549, Elarduspark, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Charley's Guesthouse bied gerieflike selfsorg-vakansieverblyf op die eienaar se perseel. Dit is ideaal geleë in die hartjie van Elarduspark, Pretoria en is stapafstand vanaf die naaste winkelsentrum.

Dié eiendom bied slaapplek vir altesaam 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n handstort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n kampbed vir 'n baba. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Stort, wasbak en toilet is beskikbaar in die tweede badkamer.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir gaste om hul maaltye saam te geniet. DStv en gratis WiFi is beskikbaar.

Die gastehuis gebruik sonkrag en boorgatwater.

Hierdie eiendom beskik ook oor 'n binnenshuise vermaakkamer met 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te kuier. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Marisa B
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker! Met ons aankoms was die eienares op haar pos en het ons deur die gastehuis geneem en alles uitgewys en verduidelik. Die gastehuis was bai...
Sien meer
Jun 2024
Lieschen K
Besigheidsreis
5.0
Vriendelik, netjies en lekker. Die gastehuis het ons en ons werknemers met ope arms ontvang. Dit was ongelooflik mooi skoon, netjies en lekker ruim. O...
Sien meer
Mei 2024
Adrienne G
Gesin met tieners
5.0
Value for money, clean, neat and spacious. Well equipped for self-catering. Perf. Very pleasant stay. Everything you need and even more...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Marieta M
Gesin met tieners
5.0
Waardevol en lieflik. Ons het baie lekker gebly en alles was mooi en skoon.
Des 2023
Curtley W
Gesin met tieners
5.0
Skoon, veilig, gemaklik, vriendelik. Baie lekker gebly, plek was skoon, alles was gemaklik. Gesin van die gastehuis was vriendelik, het ons vriendelik...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Charlotte Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Alandale-straat 549, Elarduspark, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Charley's Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alandale-straat 549, Elarduspark, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc621ac5cfd8a78c7c27f2a463076cd7285a492509fc410ff0b4f2e805e30551103fe6c575010a7503fcdd1971c5324146e04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 549 Alandale Street Elarduspark 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.83002557751 28.258531115921

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang