Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Charley's Guesthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alandale-straat 549, Elarduspark, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Charley's Guesthouse bied veilige, gerieflike selfsorgverblyf op die eienaar se perseel. Dit is ideaal in die hartjie van Elarduspark in Pretoria geleë en is stapafstand van die naaste winkelsentrum.

Die verblyf bied slaapplek aan 8 gaste. Dit beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n handstort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n kampkot vir 'n baba. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die tweede badkamer.

Die oopplan-leefarea het 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, en breekware toegerus is. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar.
DStv en gratis WiFi is beskikbaar.

Die gastehuis is toegerus met sonkrag en boorgatwater indien nodig.

Die huis het 'n kuierarea met 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Marisa B
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker! Met ons aankoms was die eienares op haar pos en het ons deur die gastehuis geneem en alles uitgewys en verduidelik. Die gastehuis was bai...
Sien meer
Jun 2024
Lieschen K
Besigheidsreis
5.0
Vriendelik, netjies en lekker. Die gastehuis het ons en ons werknemers met ope arms ontvang. Dit was ongelooflik mooi skoon, netjies en lekker ruim. O...
Sien meer
Mei 2024
Adrienne G
Gesin met tieners
5.0
Value for money, clean, neat and spacious. Well equipped for self-catering. Perf. Very pleasant stay. Everything you need and even more...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Marieta M
Gesin met tieners
5.0
Waardevol en lieflik. Ons het baie lekker gebly en alles was mooi en skoon.
Des 2023
Curtley W
Gesin met tieners
5.0
Skoon, veilig, gemaklik, vriendelik. Baie lekker gebly, plek was skoon, alles was gemaklik. Gesin van die gastehuis was vriendelik, het ons vriendelik...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Charlotte Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Alandale-straat 549, Elarduspark, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Charley's Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alandale-straat 549, Elarduspark, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc621ac5cfd8a78c7c27f2a463076cd7285a492509fc410ff0b4f2e805e30551103fe6c575010a7503fcdd1971c5324146e04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 549 Alandale Street Elarduspark 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.83002557751 28.258531115921

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang