Charlie's Guesthouse
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aukas 3, Swakopmund, 0000, Erongo
- Vanaf R2 380 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Charlie's Guesthouse bied gerieflike oornagverblyf in Swakopmund, ongeveer 250 m vanaf die antieke Namibwoestyn, wat dit ideaal maak vir klein gesinne, ontspannings- of sakereisigers.
Dié gastehuis bied verblyf in 6 pragtige kamers met en suite-badkamers. Die kamers het gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en privaat ingange. Verder is gratis WiFi, 'n sitarea, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n semi-privaat of privaat stoep en buitemeubels ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en 'n wasgoeddiesns op die perseel, en is gerieflik naby Swakopmund Museum, Palm Beach, die Nasionale Mariene-akwarium, Platz Am Meer Winkelsentrum, restaurante, Swakopmund Hotel en Vermaaksentrum geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Aukas 3, Swakopmund, 0000, Erongo
Sien meer verblyf in Kramersdorf Swakopmund Erongo Namibië
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aukas 3, Swakopmund, 0000, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang