Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Charlotte se Strandvilla

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Christo V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Super beste vakansie nog. Gaan verseker weer so maak. Ons elke jaar in die area kom kamp. Die jaar toe. Boek ons toe by die akkommodasie. Ons het elke minuut geniet, alles was vir ons net perfek. As jy 'n see vakansie wil hê, is dit verseker 'n moet. Dit is net see, see, see van oral.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erna
Charlotte se Strandvilla
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is so bly dat julle die plekkie kon geniet. Julle is altyd welkom.

Johan V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Highly recommended. Few steps from a beautiful beach. Great view! Very clean. Feels like a holiday! Lekker for holiday! Close to the beach. Perfect view. Excellent value.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erna
Charlotte se Strandvilla
Thank you so much for the review. We are glad that you had a nice holiday at the villa.

Robert V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Baie lekker. Was baie lekker en sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie L
Lang verblyf
5.0
Jan 2023

Heerlik ontspannend. Ons het heerlik gerus en ontspan by julle vakansieplekkie. Die uitsig vanaf die balkon was prentjiemooi. En die groot bederf was die geluid van die branders wat net hier onder breek. Om dit die hele tyd te kon hoor, was voorwaar kosbaar. Ons is dankbaar, Erna, dat julle bereid was om julle plekkie te deel. Ons beveel Charlotte se Strandvilla sterk aan en sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erna
Charlotte se Strandvilla
Baie dankie vir julle terugvoering. Julle was uitstekende gaste.

Tasneem M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2023

A wonderful place to take the family. It is an amazing getaway place and the unit has everything you need to make your stay chilled.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Erna
Charlotte se Strandvilla
Thank you so much for the positive feedback. We are happy that you enjoyed your stay with us.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Feb 2023

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Erna
Charlotte se Strandvilla
We are glad that you enjoyed your stay. There are quite a few stairs that keeps one fit for the holiday. I am not sure if it is a nightmare though, but it certainly helps to keep the kilo's off over the Christmas period. We do indicate in our write-up that there are many stairs and that it is not for people who are mobility constraint. The maintenance is a fair comment as it is an ongoing task with a property that is right on the beach and is exposed to seaspray. We try and do upgrades as we receive money from rentals. The comment on the dishwasher is however not a fair comment as nowhere in the advertised write-up to we claim to have a dishwasher in the unit. It is a bit like buying a car with no sunroof and then complaining that the roof does not open when you push the button that is a placeholder for cars that do come with a sunroof. We take note of your maintenance comment and will try an increase our effort in that regard.

Audrey P
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

Lovely place. We enjoyed our stay. Owner was very accommodating and efficient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erna
Charlotte se Strandvilla
Thank you for the feedback and for being excellent guests.

Talana M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Lekker ontspan in mooi omgewing. Gerieflike, goed toegeruste, netjiese eenheid. Naby die strand. Lieflike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erna
Charlotte se Strandvilla
Baie dankie vir julle review. So bly julle kon die plekkie geniet.

Sonja J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Rustige, baie netjiese plekkie. Alles wat nodig is, is beskikbaar. Die strand is 'n katspoegie ver. Ons het heerlik gekuier. Alles is skoon en netjies. Daar is genoeg eetgerei, glase, koppies ens. Dit is duidelik dat die eienaars hulle plekkie vir hulself goed ingerig het en nie omgee om dit met besoekers te deel nie. Alhoewel daar baie trappe in die kompleks is, raak mens dit gou gewoond. Die uitsig van die boonste hoofslaapkamer is pragtig. Die weber om op te braai is baie gerieflik. Die strand is plus minus 40 meter vanaf jou blyplek. 'n Baie mooi rustige strand met die nodige lewensredders. Daar is 'n pragtige getypoel en Dolphins Pub is nie ver daarvandaan vir ligte etes en iets koel vir die keel. Ons sal definitief weer hier wil kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieta V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2021

Lekker by die see. Die plek het 'n mooi uitsig, is lekker naby die strand en is baie goed toegerus. Erna is vriendelik en behulpsaam om enige probleme uit te sorteer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erna
Charlotte se Strandvilla
Baie dankie vir julle resensies. Ons is bly om te hoor dat julle die plekkie geniet het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: South Sands Villa 3, Stopple Place, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0Z2KTMxGpvmNqnP7sLBszuOlCDi91WrnWh3gKm6XvRKQ0e2KVo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 3 South Sands Villa Stopple Place 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.007937903757 30.258879758267

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang