Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Charlotte se Strandvilla

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Charlotte se Strandvilla
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Christo V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Super beste vakansie nog. Gaan verseker weer so maak.

Ons elke jaar in die area kom kamp. Die jaar toe. Boek ons toe by die akkommodasie. Ons het elke minuut geniet, alles was vir ons net perfek. As jy 'n see vakansie wil hê, is dit verseker 'n moet. Dit is net see, see, see van oral.

Charlotte se Strandvilla se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is so bly dat julle die plekkie kon geniet. Julle is altyd welkom.

Charlotte se Strandvilla
Johan V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Highly recommended.

Few steps from a beautiful beach. Great view! Very clean. Feels like a holiday! Lekker for holiday! Close to the beach. Perfect view. Excellent value.

Charlotte se Strandvilla se terugvoer

Thank you so much for the review. We are glad that you had a nice holiday at the villa.

Charlotte se Strandvilla
Robert V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert V

Baie lekker.

Was baie lekker en sal weer gaan.

Danie L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L

Heerlik ontspannend.

Ons het heerlik gerus en ontspan by julle vakansieplekkie. Die uitsig vanaf die balkon was prentjiemooi. En die groot bederf was die geluid van die branders wat net hier onder breek. Om dit die hele tyd te kon hoor, was voorwaar kosbaar. Ons is dankbaar, Erna, dat julle bereid was om julle plekkie te deel. Ons beveel Charlotte se Strandvilla sterk aan en sal beslis weer kom kuier.

Charlotte se Strandvilla se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering.
Julle was uitstekende gaste.

Charlotte se Strandvilla
Tasneem M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tasneem M

A wonderful place to take the family.

It is an amazing getaway place and the unit has everything you need to make your stay chilled.

Charlotte se Strandvilla se terugvoer

Thank you so much for the positive feedback. We are happy that you enjoyed your stay with us.

Charlotte se Strandvilla
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Audrey P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey P

Lovely place.

We enjoyed our stay. Owner was very accommodating and efficient.

Charlotte se Strandvilla se terugvoer

Thank you for the feedback and for being excellent guests.

Charlotte se Strandvilla
Talana M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talana M

Lekker ontspan in mooi omgewing.

Gerieflike, goed toegeruste, netjiese eenheid. Naby die strand. Lieflike uitsig.

Charlotte se Strandvilla se terugvoer

Baie dankie vir julle review. So bly julle kon die plekkie geniet.

Charlotte se Strandvilla
Sonja J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja J

Rustige, baie netjiese plekkie. Alles wat nodig is, is beskikbaar. Die strand is 'n katspoegie ver.

Ons het heerlik gekuier. Alles is skoon en netjies. Daar is genoeg eetgerei, glase, koppies ens. Dit is duidelik dat die eienaars hulle plekkie vir hulself goed ingerig het en nie omgee om dit met besoekers te deel nie. Alhoewel daar baie trappe in die kompleks is, raak mens dit gou gewoond. Die uitsig van die boonste hoofslaapkamer is pragtig. Die weber om op te braai is baie gerieflik. Die strand is plus minus 40 meter vanaf jou blyplek. 'n Baie mooi rustige strand met die nodige lewensredders. Daar is 'n pragtige getypoel en Dolphins Pub is nie ver daarvandaan vir ligte etes en iets koel vir die keel. Ons sal definitief weer hier wil kuier.

Marieta V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta V

Lekker by die see.

Die plek het 'n mooi uitsig, is lekker naby die strand en is baie goed toegerus. Erna is vriendelik en behulpsaam om enige probleme uit te sorteer.

Charlotte se Strandvilla se terugvoer

Baie dankie vir julle resensies. Ons is bly om te hoor dat julle die plekkie geniet het.

Charlotte se Strandvilla
Pieter V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

It was fantastic.

We enjoyed the view from the deck of the top floor and easy access to the beach.

Nikki M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki M

Fantastiese vakansiehuis met 'n beautiful uitsig!

Charlotte se Standvilla is 'n baie mooi plekkie by die see. Die uitsig vanaf die stoep is fantasties en dis net 'n paar treë dan is 'n mens op 'n lekker strand. Erna was 'n baie goeie kontak en het baie moeite gedoen in al ons kommunikasie. Mens kan nie verkeerd gaan met die vakansieplek nie.

Charlotte se Strandvilla se terugvoer

Beste Nikki,

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer. Ons is baie dankbaar dat julle die vakansie by Charlotte se Strandvilla geniet het.

Laat weet gerus as ons met enigiets kan help in die toekoms.

Groete,
Erna

Charlotte se Strandvilla
Sunette R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Sunette R

Nie aanbeveel vir bejaardes.

Ons het die Dinsdag die gebreekte mikrogolf aangemeld en dit is eers die Saterdag vervang. Die trappe is gevaarlik vir klein kindertjies en bejaardes.

Charlotte se Strandvilla se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Ons sal in toekoms aandui op die webblad dat daar baie trappe. Ons gaan egter elke jaar soontoe met hele familie, oud en jonk en die trappe is nie vir ons 'n probleem nie. As gevolg van die trappe is die eenheid baie moeilik toeganklik vir mense wat verminderede beweeging het of gestrem is. Ons het aan julle telefonies aangedui dat daar baie trappe is en julle het aangedui dat julle nogsteeds die eenheid wil huur. Julle het egter nie aan ons aangedui dat daar 'n bed-leende persoon in die eenheid sal wees nie.

Ons vra onverskoning vir die ongerief wat julle ervaar het tydens die paar dae wat die mikrogolf oond buite werking was. Ons het dit wel so spoedig moontlik vervang en daar was wel 'n werkende stoof, oond en ketel wat gebruik kon word tydens die paar dae wat die mikrogolf oond buite werking was. Dit is ons vakansie eenheid wat ek bestuur vanuit Johannesburg en dus is dit nie vir my moontlik om items dieselfde dag te vervang nie.

Hoop dat julle egter die see uitsig en direkte toegang tot die strand kon geniet het en dat julle uitgerus is.

Charlotte se Strandvilla
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: South Sands Villa 3, Stopple Place, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0Z2KTMxGpvmNqnP7sLBszuOlCDi91WrnWh3gKm6XvRKQ0e2KVo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 3 South Sands Villa Stopple Place 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.007937903757 30.258879758267

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang