Charlton House
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grootplaats-plaas, Vanaf die R63, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
- Vanaf R2 800 per nag, vir 7 mense
Beskrywing
Charlton House is 'n selfsorghuis op die Grootplaats-plaas 28 km buite Murraysburg en 64 km buite Graaff-Reinet. Charlton House is langs die hoofhuis geleë, maar dit het sy eie ingang en onthaalarea buite.
Grootplaats is 'n werkende plaas met merinoskape, angorabokke en beeste. Gaste kan die wye vlaktes van die Karoo geniet deur op die plaas te wandel of die wildkampe met springbokke, koedoes en blesbokke te besoek.
Charlton House bied slaapplek aan 8 volwassenes en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -kroeg en sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens en deel 'n skakelbadkamer met 'n stort wat van albei slaapkamers af bereikbaar kan word. Badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste en 'n ingeboude kaggel vir die koue winter.
Die onderdakstoep front noord en het 'n buitebraai-area wat teen die koue suidooster-wind beskut is. Die uitsig van die stoep af is pragtig met die bergreekse in die agtergrond.
Daar is 'n swembad reg langs die hoofhuis en dit is maklik bereikbaar indien jy wil afkoel op warm somersdae. Sommige gaste swem in die rivier en daar is 'n pragtige waterval 'n entjie van die kothuise af.
Gaste kan gaan wandel, bergfietsry, 4x4 en die plaas verken. Die skouspelagtige sterrehemel is definitief iets om te beleef. Dit is 'n eer vir jou gashere, John en Judi Butterworth, om die mooi van die Karoo met hul gaste te deel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Judi Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Grootplaats-plaas, Vanaf die R63, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
- Gaste dink Charlton House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Murraysburg Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grootplaats-plaas, Vanaf die R63, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang