Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Charming Coastal Townhouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 124, The Majestic Village, Kalkbaai, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 954 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Charming Coastal Townhouse is 'n pragtige meenthuis in The Majestic Village in Kalkbaai, Kaapstad. Hierdie verblyf is die ideale opsie vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige basis vanwaar gaste hierdie kusvoorstad kan verken.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 'n en suite-badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer se en suite-badkamer het 'n stort. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe, etenstafel, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die oopplan-leefarea het oorgenoeg gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die agtertuin het 'n etenstafel en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf het 'n gemeenskaplike swembad, spa en 'n gimnasium. Die strand, winkels en restaurante is naby.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Hoofweg 124, The Majestic Village, Kalkbaai, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 954
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 954
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 124, The Majestic Village, Kalkbaai, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA205b7e1b3fc314d42de4b07da9937ac58d712eef0882a87e5eab1fd6fb3f4de1b2a7c9e018cb4355655cc72785d9cb3893d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 954 per nag (plek vir 4) 124 Main Road The Majestic Village 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.126609806086 18.44785007473

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang