Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Charming Rose Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Jannie U
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Baie lekker. Ek sal net 'n beter buite braaiplek aanbeveel. Die glas van die deur by die badkamer met stort kan dalk bedek word (met "frosting") sodat iemand nie in die badkamer kan inkyk nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

It was an awesome weekend. It was an excellent retreat. Very tranquil and beautiful gardens with surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elma V
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Die kothuis is verskriklik gesellig met 'n klomp areas om lekker saam te vertoef. Heerlike verblyf in Greyton. Die kothuis is verskriklik gesellig met 'n klomp areas om lekker saam te vertoef. Die agterstoep area onder die bome met uitsig op die berg is lieflik, en die leefvertrek binne is baie gesellig. Die stoepie voor is ook baie lekker vir oggendkoffie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

We enjoyed the visit to Greyton, being based at the Charming Rose Cottage. Service and welcoming was excellent. Property is neat, well-maintained, and appointed/furnished.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette U
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Heerlik gekuier en gebly in Greyton se pragtige Charming Cottage. Wat 'n pragtige plekkie, met die mooiste tuin en skoon swembad. Ons het die braai-area baie geniet onder die pragtige groot bome. Die cottage is goed toegerus en ons is mal oor die dekor. Die cottage is stapafstand van die hoofweg en Saterdagmarkie. Carmen het ons vriendelik ontvang en alles verduidelik in verband met die alarmstelsel. Ek sal beslis Charming Cottage aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmé V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Heerlike blyplek met eie swembad, gratis houtvoorraad. Stylvol en gesellig. Mooi dorp. Mooi berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glynn F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2023

Beautiful, old cottage. Very comfortable and well situated, in walking distance of market, restaurants, etc. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gordon L
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2023

Great weekend. Really cosy cottage well situated in Greyton.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Suzanne U
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2023

Lekker 'cosy' en gesellig. Heerlike beddens! En kaggeltjie maak lekker warm. Ouers moet net weet die swembad buite is oop. Maar ek sou in elk geval nie my kleintjie alleen buite gelos het nie, mens moet net mooi dophou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Victoria
Charming Rose Cottage
Thank you Suzanne, it was lovely to meet you and your precious family. We hope to see you again soon, maybe in the Summer time!

Cindy B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2023

Gerieflik, stylvolle verblyf met lekker kaggel. Ons was daar met 2 kinders en 3 volwassenes en het beide kamers en die day-bed gebruik. Dit het heel naweek gereën, maar darem het die kaggel ons warm gehou. Die verblyf is stylvol en goed ingerig. Daar is DSTV, loadshedding lampies, genoeg kaggelhout en 'n gas-stoof en braaier. Daar is wel nie WiFi nie. Die dagbed en die algehele binnekant kon so ietwat skoner gewees het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Victoria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofstraat 11, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16fb1824e0f08b3721902bcc5f81730da527e1b6e620de1b41fd2692cbd669cfd96a21bc73362d8993c4caed6c271c2f14d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 5) 14 5 1 5 11 Kloof Street Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0466964 19.6115994

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang