Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Charming Rose Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Victoria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Charming Rose Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jannie U - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie U

Baie lekker.

Ek sal net 'n beter buite braaiplek aanbeveel. Die glas van die deur by die badkamer met stort kan dalk bedek word (met "frosting") sodat iemand nie in die badkamer kan inkyk nie.

Gavin C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin C

It was an awesome weekend.

It was an excellent retreat. Very tranquil and beautiful gardens with surroundings.

Elma V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma V

Die kothuis is verskriklik gesellig met 'n klomp areas om lekker saam te vertoef.

Heerlike verblyf in Greyton. Die kothuis is verskriklik gesellig met 'n klomp areas om lekker saam te vertoef. Die agterstoep area onder die bome met uitsig op die berg is lieflik, en die leefvertrek binne is baie gesellig. Die stoepie voor is ook baie lekker vir oggendkoffie.

Martin A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin A

We enjoyed the visit to Greyton, being based at the Charming Rose Cottage.

Service and welcoming was excellent. Property is neat, well-maintained, and appointed/furnished.

Henriette U - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette U

Heerlik gekuier en gebly in Greyton se pragtige Charming Cottage.

Wat 'n pragtige plekkie, met die mooiste tuin en skoon swembad. Ons het die braai-area baie geniet onder die pragtige groot bome. Die cottage is goed toegerus en ons is mal oor die dekor. Die cottage is stapafstand van die hoofweg en Saterdagmarkie. Carmen het ons vriendelik ontvang en alles verduidelik in verband met die alarmstelsel. Ek sal beslis Charming Cottage aanbeveel!

Esmé V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmé V

Heerlike blyplek met eie swembad, gratis houtvoorraad. Stylvol en gesellig.

Mooi dorp. Mooi berge.

Glynn F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Glynn F

Beautiful, old cottage. Very comfortable and well situated, in walking distance of market, restaurants, etc.

See stars.

Gordon L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gordon L

Great weekend.

Really cosy cottage well situated in Greyton.

Suzanne U - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzanne U

Lekker 'cosy' en gesellig.

Heerlike beddens! En kaggeltjie maak lekker warm. Ouers moet net weet die swembad buite is oop. Maar ek sou in elk geval nie my kleintjie alleen buite gelos het nie, mens moet net mooi dophou.

Charming Rose Cottage se terugvoer

Thank you Suzanne, it was lovely to meet you and your precious family. We hope to see you again soon, maybe in the Summer time!

Charming Rose Cottage
Cindy B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy B

Gerieflik, stylvolle verblyf met lekker kaggel.

Ons was daar met 2 kinders en 3 volwassenes en het beide kamers en die day-bed gebruik. Dit het heel naweek gereën, maar darem het die kaggel ons warm gehou. Die verblyf is stylvol en goed ingerig. Daar is DSTV, loadshedding lampies, genoeg kaggelhout en 'n gas-stoof en braaier. Daar is wel nie WiFi nie. Die dagbed en die algehele binnekant kon so ietwat skoner gewees het.

Eugene R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene R

Town is beautiful, so great location. Spent most of the day out, so just early morning and evenings at the cottage.

Front gates to driveway and entrance to front door need to be fixed. Main toilet flush handle broken, and toilet leaks onto floor. Cottage needs to be aired out a bit, had very damp smell on entry. Lots of mosquitos, so maybe fumigate. WiFi will be nice for future.

Charming Rose Cottage se terugvoer

Dear Eugene and family
I apologize for the toilet handle and leak, it was something I did mention on arrival, and we are in the process of fixing. We have been having incredibly harsh storms lately in the Overberg, but we do our best to freshen up the cottage during turn around. Mosquitoes are ripe at the moment everywhere due to the rain we have been having, but I understand they are a nuisance. I am happy though that you enjoyed our beautiful and special town. We take on board all feed back.
Have a super week all the best
Carmen

Charming Rose Cottage
Paula C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula C

Pretty and charming decor. Everything you need.

Excellent location to Nature Reserve. Quiet, peaceful, lovely home. Doesn't have an oven but rather a micro and stove top and braai.

Charming Rose Cottage se terugvoer

Dear Paula,
It was lovely to meet you and your precious family. We look forward to your next visit.
All the best,
Carmen

Charming Rose Cottage
Christo K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo K

Amazing place to stay!

The house is perfect, Everything that you need for a weekend away or even for a few days stay. The only two elements that the place lacked was an oven and Wi-Fi, but I can reassure you that we did not miss these two elements. The beds were very comfortable, the grounds were very well kept and the Pool's water temperature was amazing. The host Carmen was 10/10 for everything.

Rialette V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialette V

Heerlike wegbreek.

Die Charming rose cottage het ons verwagtinge oortref en ons het heerlik gekuier. Die beddegoed en handdoeke is van besonderse kwaliteit, die tuin is pragtig en die huis is die perfekte grootte vir 'n naweek weg. Ons sal beslis weer gaan!

Vanaf
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofstraat 11, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16fb1824e0f08b3721902bcc5f81730da527e1b6e620de1b41fd2692cbd669cfd96a21bc73362d8993c4caed6c271c2f14d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 5) 14 5 1 5 11 Kloof Street Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0466964 19.6115994

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang