Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Charming Seaside Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Mark A
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Would like to go back for a longer stay. Enjoyed our stay. Cosy, clean, comfortable cottage with friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques W
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Overnight stay en route to KZN. A perfect beach accommodation. Secure parking and great cooking facilities including a gas stove for when loadshedding strikes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Alles waarvoor ons kon vra. Baie skoon en netjies. Braai-area het 'n see-uitsig en gasvrou kommunikeer goed. Ons bespreek definitief weer by julle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

'n Wonderlike ervaring! Vriendelike ontvangs en diens gedurende ons verblyf. Gasvryheid volgens die definisie en verwagting!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2023

Awesome stay. I have never felt so welcome and relaxed. Me and my kids enjoyed our stay so much that when it was time to leave, my daughter was crying. I was so happy to find everything that we needed like coffee, tea, milk, sugar even rusks. This was really an experience we will never forget.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leon C
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

Good value for money, very friendly host. When we enquired about the Weber braai on the photo, which is not part of the setup, Suzanne offered to lend it to us for Christmas dinner. Much appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

René I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Besonders. Lieflike plekkie. Goeie ligging. Keurig, netjies, goed toegerus, silwerskoon. Gasvrou duisend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
Charming Seaside Cottage
Aaah, baie dankie René! Julle was ster gaste, het ons cottage so skoon gelaat. Julle is altyd welkom!

Amanda W
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Na 'n 4 dae lange staptoer (Die Strandloper) het Charming Seaside Cottage soos 'n 5-ster-hotel gevoel. Suzanne het uit haar pad uit gegaan om ons tuis en gemaklik te laat voel. Vanaf die oplaai by Gonubie Hotel, tot die vars melk en beskuit wat vir ons gewag het - als was net een groot blessing. Ek sal definitief hierdie verblyf aanbeveel. Dis netjies, ruim, goed ingerig. Stapafstand vanaf winkels en die strand. Sy het selfs 'n gasstofie en ligte wat aanbly al is daar load shedding - sal beslis weer hier kom bly as ek in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
Charming Seaside Cottage
Baie dankie Amanda vir jou terugvoer. Dit was absoluut 'n plesier om julle te huisves. Julle is enige tyd welkom.

Louise G
1 nag
5.0
Jul 2022

Ons sal in die toekoms slegs hier oorbly. Die verblyf is werklik 'charming'. Dis 'n gerieflike, skoon en netjiese woonstel met 'n mooi uitsig vanaf die braai area. Die see in mens se ore is salig. Suzanne het ons baie vriendelik en behulpsaam ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
Charming Seaside Cottage
Louise, dit was 'n absolute plesier om julle te huisves. Julle is enige tyd welkom.

Sonja M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Verskriklik gasvry, rustig en prentjiemooi. Die eienaars is verskriklik vriendelik en behulpsaam. Mooiste see-uitsig. Veilig vir klein kindertjies. Sal hierdie plekkie aan enige gesin aanbeveel vir 'n lekker wegbreek-seevakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
Charming Seaside Cottage
Baie dankie Sonja. Julle is enige tyd welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 295
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 295
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartstraat 33, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACih5TsqLqwKrBzqIWNSOgM7OQtiPUaCFvT7NKQFVfJ5RIBSW3B?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 295 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 33 Hart Street Gonubie 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.942552500818 28.027751953373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang