Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Charming Self-Catering Apartment

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Annatjie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik. Baie lekker gebly, stil en rustig gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Charming. Stay was comfortable. People were very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evans C
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Uitstekende verblyf teen 'n bekostigbare koste. Baie lekker gebly en die beddegoed was skoon en netjies. Swembad was ook 'n plesier om te gebruik, veral toe ons 'n warm dag beleef het. Motor veilig met onderdak parkeering. Hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brendan Noel H
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Aug 2024

Charming and well suited for working in the evenings. It is a lovely cottage ideal for work or a quick stop-over, there is WiFi and a proper desk so work can get done in the evenings. The kitchen is well equipped and there is ample space to relax as well. The facilities are clean and the area is peaceful and quiet. The hosts are very welcoming and make sure you are very comfortable during your stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Penelope V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Puik gasheer/vrou. Die eenheid is so goed soos jou huis toegerus. Baie vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou. Die eenheid het alles wat jy nodig het en meer. Baie goeie posisie as jy daagliks wil inry Kruger Wildtuin toe. Die eenheid is baie beter toegerus as die verblyf in die park.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Charming Self-Catering Apartment
Dankie, bly jul verblyf was gerieflik.

Joey B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Netjies en gerieflik. Ja, dankie. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bernie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Die plek is ongelooglik, baie mooi. Tick all the boxes. Dit was 'n lieflike plek. Sal definitely weer daar book.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Charming Self-Catering Apartment
Dankie Bernie, bly jul verblyf was aangenaam

Erika S
1 nag
4.8
Nov 2023

Stil en rustig, gerieflik, veilig. Baie dankie, ons het lekker gebly, die swembad was 'n redding in die hitte!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Charming Self-Catering Apartment
Dankie Erika, julle is altyd welkom. Vertrou jy het lekker gekuier met jou broer.

Paul V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2023

Lekker plek om te oornag. Ja, baie lekker gebly, en die hele opset was aangenaam en ruim.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willem R
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2023

Aangenaam. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 762
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 762
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Janssensstraat 16, Phalaborwa, 1389, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRkMTcwNDFmLTEzYzAtNDI1Yi1iZjkxLWY0MjYyY2M3ZDY5ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 762 per nag, vir 5 mense 42 5 1 5 16 Janssens Street Phalaborwa 1389 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -23.929882147018 31.139691206152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang