Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Charming Self-Catering Apartment

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 42 resensies vir Charming Self-Catering Apartment
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Annatjie L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie L

Heerlik.

Baie lekker gebly, stil en rustig gewees.

Kevin K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin K

Charming.

Stay was comfortable. People were very helpful.

Evans C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evans C

Uitstekende verblyf teen 'n bekostigbare koste.

Baie lekker gebly en die beddegoed was skoon en netjies. Swembad was ook 'n plesier om te gebruik, veral toe ons 'n warm dag beleef het. Motor veilig met onderdak parkeering. Hoogs aan te beveel.

Brendan Noel H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendan Noel H

Charming and well suited for working in the evenings.

It is a lovely cottage ideal for work or a quick stop-over, there is WiFi and a proper desk so work can get done in the evenings. The kitchen is well equipped and there is ample space to relax as well. The facilities are clean and the area is peaceful and quiet. The hosts are very welcoming and make sure you are very comfortable during your stay.

Penelope V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penelope V

Puik gasheer/vrou. Die eenheid is so goed soos jou huis toegerus.

Baie vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou. Die eenheid het alles wat jy nodig het en meer. Baie goeie posisie as jy daagliks wil inry Kruger Wildtuin toe. Die eenheid is baie beter toegerus as die verblyf in die park.

Charming Self-Catering Apartment se terugvoer

Dankie, bly jul verblyf was gerieflik.

Charming Self-Catering Apartment
Joey B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joey B

Netjies en gerieflik.

Ja, dankie. Ons het lekker gebly.

Bernie M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernie M

Die plek is ongelooglik, baie mooi. Tick all the boxes.

Dit was 'n lieflike plek. Sal definitely weer daar book.

Charming Self-Catering Apartment se terugvoer

Dankie Bernie, bly jul verblyf was aangenaam

Charming Self-Catering Apartment
Erika S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S

Stil en rustig, gerieflik, veilig.

Baie dankie, ons het lekker gebly, die swembad was 'n redding in die hitte!

Charming Self-Catering Apartment se terugvoer

Dankie Erika, julle is altyd welkom. Vertrou jy het lekker gekuier met jou broer.

Charming Self-Catering Apartment
Paul V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V

Lekker plek om te oornag.

Ja, baie lekker gebly, en die hele opset was aangenaam en ruim.

Willem R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem R

Aangenaam.

Sien sterre.

Econocom 127cc W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Econocom 127cc W

Altyd gelukkig hier.

Ons verstaan julle gaan toemaak en sal dit verseker mis om by julle te kom oornag. Sterkte en seën vir die pad vorentoe.

Charming Self-Catering Apartment se terugvoer

Hallo Wilma

Nee ons deure bly oop. Ons het onlangs solar ingesit met die doel om 'n nog beter diens aan ons kliënte te lewer. Hoop om julle steeds in die toekoms te sien.

Beste groete
Magda

Charming Self-Catering Apartment
Schalk G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk G

Huislike atmosfeer.

Werkspersoneel is goed ontvang, wasgoed is gewas en dankie vir die huislike atmosfeer.

Charming Self-Catering Apartment se terugvoer

Net 'n plesier René.

Charming Self-Catering Apartment
Jan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jan V

Basies

Net een nag oorgebly. Te kort om regtig te sê.

Magda B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B

Ons oornag by Charming was baie aangenaam.

Die eienaars is albei baie gasvry en vriendelik en ten spyte van die probleme met beurtkrag, was ons gemaklik. Alles wat ons nodig kon hê was beskikbaar. 'n Lekker plek om te bly.

Charming Self-Catering Apartment se terugvoer

Dankie Magda, vertrou jou kuier in die wildtuin was lekker.

Charming Self-Catering Apartment
Anna M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna M

It was a pleasant stay.

The place is great and it is near to shops and especially nearer to the gate, Kruger. The place is peaceful and welcoming. Definitely visit again when I visit Phalaborwa. Thank you.

Sanrie D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanrie D

'n Huis weg van die huis!

Dis die klein goedjies wat saak maak! Goed deurdinkte uitleg met daardie ekstras wat dit meer as die moeite en geld werd maak!

Charming Self-Catering Apartment se terugvoer

Dankie Sanrie.

Charming Self-Catering Apartment
Econocom 127cc W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Econocom 127cc W

Geniet dit elke keer.

Eienaars is uiters gawe mense wat uit hulle pad gaan om jou gemaklik te maak.

Charming Self-Catering Apartment se terugvoer

Dankie Wilma, waardeer.

Charming Self-Catering Apartment
Peter L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter L

Just overnight, but very nice.

Very welcoming hostess and everything worked and the rooms were comfortable.

Charming Self-Catering Apartment se terugvoer

Thank you Peter

Charming Self-Catering Apartment
Chantel K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel K

Baie vriendelik verwelkom. Uitstekende verblyf.

Die cottage is so goed versorg, skoon en netjies. Puik om oor te bly voor jy die Kruger Nasionale Park ingaan.

Charming Self-Catering Apartment se terugvoer

Baie dankie.

Charming Self-Catering Apartment
Tinus E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus E

Die akkomodasie het aan al ons vereistes voldoen.

Alhoewel die gasvrou vir die naweek weg was was alles in orde en het sy met ons kontak gemaak om seker te maak dat alles reg was. Ons het goed oornag en alles was netjies en in orde dankie. Sal weer van hierdie gastehuis gebruik maak.

Charming Self-Catering Apartment se terugvoer

Baie dankie Marthinus, bly alles was in orde en gerieflik vir julle. Jammer ons was afwesig. Sien uit om julle die volgende rondte te ontmoet.

Charming Self-Catering Apartment
Herman S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S

Alles was in plek, skoon, met onderdakparkeerplek en selfs Wi-Fi.

Baie vriendelike, behulpsame eienaars. Fantastiese ligging om die wildtuin te besoek. Ons het heeltyd veilig gevoel.

Kobus E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus E

Die selfsorgeenheid het baie spasie vir ’n gesin. Daar is ook genoeg veilige parkeerplek binne vir voertuie en woonwaens.

Ons was vriendelik ontvang deur Robert en Magda, wat ons baie gou tuis laat voel het. Ek sal Charming Self-Catering Apartments enige tyd aanbeveel.

Rouaan B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rouaan B

Hartlik ontvang en alles is aan my uitgewys. Leesmateriaal was ook van hulp.

Het meer as voldoen aan my verwagtinge en sal weer daar oornag. Selfs met my familie.

Evans C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evans C

Skoon, netjies en als was beskikbaar.

Baie tevrede met slaapplek. Eienaar het gereeld opgevolg. Het aanbeveel dat hul 'n glimstrook aanbring by die trappie van die badkamer aangesien dit nie uitstaan of belig word wanneer jy die toilet gebruik gedurende die nag en nie die ligte wil aanskakel. So ook by die kombuis.

Charming Self-Catering Apartment se terugvoer

Baie dankie Evans. Sal definitief die glimstrokies aanbring waar nodig.

Charming Self-Catering Apartment
Ben M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben M

Oornag op pad na Wildtuin

Ons het Charming Self-Catering gebruik as 'n oornag plek na die Kruger. Dis 'n gerieflike groot plek met onderandere 'n sitkamer waar jy kan ontspan. Alles was in plek en beskikbaar. Die enigste negatief was 'n skerp reuk in die 'apartment ', en veral in die hoofslaapkamer, moontlik afkomstig van die houtkaste in die vertrek. Ek is met 'n kopseer daar weg. Die eienaars is baie gasvry.

Frans B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans B

Gerieflik en lekker.

As oornagfasiliteit, baie lekker en rustig.

Zannette S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zannette S

Quaint accommodation, friendly hosts with easy access to Kruger Park.

Thank you for lovely accommodation.

Jacques D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D

Die verblyf en gasvryheid was uit die boonste rakke.

Ons as gesin van vier volwassenes het heerlik gebly in die ruim, netjiese en goed toegeruste eenheid. Die gashere was uiters bedagsaam en behulpsaam. Ons kan die verblyf heelhartig aanbeveel.

Tomas F - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tomas F

Baie netjies en ruim.

Alles was vyfster-gehalte.

Albertus S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus S

Baie lekker verblyf met fantastiese, gasvrye eienaars.

Wat 'n lekker plek om in te bly. Die eienaars is vriendelik en het ons dadelik laat tuis voel in hierdie veilige eenheid met sy groot woonkamer, aparte kamer en volledig toegeruste kombuis. Hulle het baie moeite gedoen om ons daar te verwelkom en te laat tuis voel. Magda het selfs gereël dat ons wasgoed gewas word terwyl ons in die park was. Hier kan 'n gesin kom bly as hul die Kruger Park besoek. Die nabyheid aan die Phalaborwa hek is beslis 'n groot voordeel. Charming is beslis 'n verblyf wat ons vir enige persoon sal aanbeveel.

Ronel L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel L

Gerieflike veilige verblyf.

Magda en Robert is baie gasvry en dit het gevoel of ons by ons eie huis was. Hulle is baie gasvry, die woonstel is baie goed toegerus. Baie stil en rustige atmosfeer.

Thomas V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas V

Wonderlik!

Hierdie eenheid het alle verwagtinge oortref!Ontvangs was hartlik. Eenheid het alles en nog meer as wat 'n mens wil hê. Dit is ongelooflike waarde vir geld.

Werner V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V

Netjiese, privaat plek met gasvrye eienaars.

Skoon netjiese plek. Woonstel bied privaatheid met 'n kuier-area. Gerieflik naby die Krugerwildtuin se hek. Alles is daar wat nodig is vir 'n nag se verblyf.

Lientjie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lientjie V

Fantasties.

Heerlik gebly! Baie gasvrye mense!

Santie R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie R

Pragtig en gerieflik.

Warm ontvangs, en alle geriewe en nog meer weg van die huis.

Sumari L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumari L

Baie lekker gebly alles wat ons benodig, was daar en kon kom en gaan soos ons wou.

Ontvangs was vriendelik en alles wat ons benodig was daar. Eienaars baie behulpsaam. Sal beslis weer daar gaan bly. Wat jy sien is regtig wat jy kry.

Ingrid W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid W

Clean and comfortable.

Clean, comfortable accommodation. Apartment is adequately fitted out with all one needs for a stay. Magda and Robert were friendly and helpful owners.

Anita J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita J

Baie sentraal geleë - naby alles. Net wat ons wou hê vir 'n 1 nag oorslaap.

Sien sterre.

Marie C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie C

Gerieflik, gemaklik en mooi skoon.

Gerieflik, gemaklik, skoon en goed geleë. Sal beslis weer soontoe gaan.

Elizabeth O - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth O

Skoon, netjies, goed toegerus.

Ons het baie lekker gebly, die ligging is fantasties. Minder as 5 minute na die Phalaborwa hek van KNP.

Charming Self-Catering Apartment se terugvoer

Dankie Lizelle, bly julle het dit geniet.

Charming Self-Catering Apartment
Hennie B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B

Baie ruim, netjies, skoon en stil omgewing en mense is vriendelik.

Waarde vir geld. Stil mooi omgewing. Baie ruim kamer en sitkamer. Al die nodige DStv kanale om na te kyk. Eienaars is vriendelik en behulpsaam.Plek en netjies en skoon met lugversorging en dakwaaiers.

Charming Self-Catering Apartment se terugvoer

Baie dankie Hennie, ek waardeer dit.

Groete
Magda

Charming Self-Catering Apartment
Jaap B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaap B

Daar was geen probleme nie.

Die woonplek binne is baie netjies en het al die benodighede om te kan oornag en daarby is die eienaars baie hulpvaardig en laat jou tuis voel.

Charming Self-Catering Apartment se terugvoer

Baie dankie Jaap.
Blessings
Robert and Magda

Charming Self-Catering Apartment
Vanaf
Vanaf R1 762
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 762
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Janssensstraat 16, Phalaborwa, 1389, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRkMTcwNDFmLTEzYzAtNDI1Yi1iZjkxLWY0MjYyY2M3ZDY5ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 762 per nag, vir 5 mense 42 5 1 5 16 Janssens Street Phalaborwa 1389 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -23.929882147018 31.139691206152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang