Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Charmwood

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Melonie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Heerlike gekuier, sal definitief weer bespreek. Heerlik gekuier, sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heidi
Charmwood
Julle is enige tyd weer welkom! Ek is baie bly julle het dit geniet.

Cornelia E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Just amazing. Excellent and very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heidi
Charmwood
Hi Cornelia I am so glad that you had a great time.

Connie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Kuier was relaxing. Ek het lekker gebly. Alles was daar wat ons benodig het. Ons het 'n probleem gehad met die tweeplaatstoof, die krag het getrip, en die showerkop het nie reg gespray nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heidi
Charmwood
Hi Connie Ons gaan dadelik werk maak van die kabels. Ek is bly julle het julle tyd geniet. Groete Heidi

Este N
Kort verblyf
4.4
Jan 2025

Lekker gebly en sentraal. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid is netjies en skoon. Persoonlik sou ek na al die kabels kyk wat oral is en netjies herlei. Goeie bed en geriewe. Kan dalk bietjie moderniseer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sello F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Good and relaxing. It was super, close to everything, super relaxing and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Solomon M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2024

Great. Our stay was nice and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heidi
Charmwood
Hi Motshabi, I am so glad that you had a good time. Clarens and the mountains bring so much peace. Hope to see you again soon. Heidi

Stef B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Sien bo. Die plek is netjies en skoon. Bure aan beide kante was woelig en raserig. Een kant (nr4) het 'n dronkparty gehou en is 02h00 gevra om op te hou lawaai. Eienaar is gebel. Foon was af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nita D
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Dit was baie aangenaam. Sal beslis weer wil terugkom. Saam met my dogter vir die naweek. Charmwood is sentraal geleë naby die dorp. Plekkie is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heidi
Charmwood
Goeie dag Nita Ons is so bly dat julle so lekker gebly het. Clarens is net die beste.

Bianca W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

It was beautiful and charming. Felt very secure and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heidi
Charmwood
Hi Bianca We are so glad that you had a great time with us. Love to host you again soon. Have a wonderful weekend. Heidi @Charmwood

Marzelle P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Ek sal weer by Charmwood gaan bly. Dit is beslis waarde vir geld. Ek het baie lekker gebly, en ek sal beslis weer gaan vir 'n naweek of langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R850
R 850 R 638
per nag, vir 2 mense
Vanaf R850
R 850 R 638
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trans Caledon-straat, Larola Terraces Eenheid 3, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4007af4597f8dee61b0a2f4b6d33019afef59fd024f5efe09af09373aeb288142ff019971e2031e9a68b54b72aeb5c32ce7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R638 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Off Trans Caledon Street Unit 3 Larola Terraces 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.518101486628 28.42817177368

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang