Charrie's Corner
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Charne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 311
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Tracy M - Sep 2024
Algehele gradering
So accommodating and friendly.
Marnus B - Sep 2024
Algehele gradering
Baie netjies, rustig, skoon.
Gert T - Sep 2024
Algehele gradering
Lekker gerus.
Johan M - Sep 2024
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, goed toegerus, oulike gasvrou.
Marietha M - Aug 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik geleë en alles was skoon en netjies. Baie gerieflike matrasse.
Raymond G - Sep 2024
Algehele gradering
Very well located for a stop over, and get refreshed and rested.
Dirk V - Aug 2024
Algehele gradering
Lekker gebly.
Bronwyn S - Aug 2024
Algehele gradering
Very comfortable.
Diane C - Aug 2024
Algehele gradering
Pragtig en alles wat jy nodig het.
Anna-louise O - Aug 2024
Algehele gradering
Bo verwagting verblyf en gasvryheid.
Leon & Karen J - Aug 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Thandiwe N - Jul 2024
Algehele gradering
I enjoyed my stay with my partner, also very much impressed.
Lee-ann V - Jul 2024
Algehele gradering
Can't wait till our next booking.
Lees meerChristo N - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker warm geslaap sonder enige "worries"!
Fanie B - Jul 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly, beddens lekker geslaap en lekker warm gekry in 'n baie koue Bl.
Chantell V - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker gebly. Sal weer hier plekkie boek.
Jackie B - Jun 2024
Algehele gradering
Warm and comfortable.
Michelle S - Mei 2024
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Joane V - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker, waarde vir geld.
Marianna M - Apr 2024
Algehele gradering
Als wat nodig is vir oorslaap naby N1.
Hester B - Apr 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld verblyf.
Nerine K - Apr 2024
Algehele gradering
Wonderlik!
Louise D - Apr 2024
Algehele gradering
Ek het baie lekker geslaap en gebly. Baie behulpsaam en vriendelik.
Carmen K - Apr 2024
Algehele gradering
We arrived exhausted and left refreshed.
Tiane S - Apr 2024
Algehele gradering
Slaap altyd lekker hier!
Marleen S - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker rus plek.
Adat V - Mrt 2024
Algehele gradering
Alles wat ons wou hê.
Corli R - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflike stop oppad Kaap toe.
Etienne L - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en stil.
Marlene P - Mrt 2024
Algehele gradering
Skoon, netjiese verblyf.
Cheryl V - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker huis atmosfeer.
Anzel C - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie netjies en veilig en sal vir seker aanraai aan almal om daar te gaan bly.
Corlia W - Mrt 2024
Algehele gradering
Gasvry, netjies en rustige omgewing.
Choaro R - Feb 2024
Algehele gradering
We had a wonderful stay.
Corrien L - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker gebraai en gekuier!
Donne H - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies, gemaklik, vriendelike diens, heerlik gebly.
Lidia S - Jan 2024
Algehele gradering
Sal weer daar bespreek.
Dirk V - Jan 2024
Algehele gradering
Gasvry, skoon en veilig.
Reghard H - Jan 2024
Algehele gradering
Altyd 'n plesier om daar oor te bly. Baie dankie.
Daniel H - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik. Netjies. Vriendelike diens.
Riaan E - Aug 2024
Algehele gradering
Gerieflike oornag.
Patrick D - Aug 2024
Algehele gradering
Very pleasant stay, with a welcoming host.
Dirk V - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Maggi R - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker.
Kgalalelo K - Jun 2024
Algehele gradering
Perfect.
Anel L - Mei 2024
Algehele gradering
Heel lekker.
Marlene B - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal enige tyd weer daar oor nag.
Natacha R - Feb 2024
Algehele gradering
Lieflik.
Maulene G - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlike rustige plekkie.
Jolandie P - Jul 2024
Algehele gradering
Die plekkie was baie aangenaam, ons het baie lekker gebly.
Laurence M - Jun 2024
Algehele gradering
Ontvangs was vriendelik en gasvry. Die eenheid was skoon en toegerus.
Matthys Jakobus G - Mei 2024
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld. Sentraal en gedetailleerd toegerus.
Gideon W - Apr 2024
Algehele gradering
Beste verblyf in Bloem.
Gerhard K - Sep 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik vir oorslaap en reg langs die N1 Nasionale hoofweg, ideaal vir my.
Lees meerAnesta D - Apr 2024
Algehele gradering
Is ons by die verkeerde plek?
Patrick W - Feb 2024
Algehele gradering
Good.
Adele M - Apr 2024
Algehele gradering
Bekostigbare oornagplek naby N1.
Christel V - Sep 2024
Algehele gradering
Clean and convenient.
Erin D - Aug 2024
Algehele gradering
Hopeloos te kort maar baie lekker.
Quinton G - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie rustig gekuier.
Rene V - Jan 2024
Algehele gradering
Netjiese akkommodasie, in die plek waar ek was, geen lugversorging nie.
Anna M - Apr 2024
Algehele gradering
Hartlike ontvangs. Dankie Lucinda. 'n oase op 'n lang, emosionele rit.
Jana J - Feb 2024
Algehele gradering
Skoon en netjiese slaapplek vir een nag.
Liezel J - Mrt 2024
Algehele gradering
Het basiese behoeftes bevredig, maar word nie aanbeveel.
Lees meerAvril D - Jul 2024
Algehele gradering
Poor.
Ansie V - Des 2023
Algehele gradering
Veilig, netjies, rustige oorslaapplek.
Jeanette G - Des 2023
Algehele gradering
Ons slaap die laaste 3 jaar hier oor as halfweg stop Kaap toe. Ons kom weer terug.
Raymond G - Des 2023
Algehele gradering
Well rested and fresh for the journey the next day.
Riaan W - Des 2023
Algehele gradering
We'll be back!
Pieter N - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker vir vinnige oorslaap.
Jennifer E - Nov 2023
Algehele gradering
5*.
Dirko V - Nov 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Zinade D - Okt 2023
Algehele gradering
Ons is baie vriendelik ontvang deur die eienaar, Lucinda. Sy het ook vroeër die dag gebel om seker te maak ons is veilig op die pad. Die kamer was baie skoon en netjies. Die badkamer was ook mooi skoon en netjies.
Shanitha Iris P - Okt 2023
Algehele gradering
Awesome, excellent service delivery!
Noline V - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
Jacques P - Sep 2023
Algehele gradering
Baie mooi en netjies.
Drikus V - Sep 2023
Algehele gradering
Absoluut amazing.
Ilonka P - Aug 2023
Algehele gradering
Ons het net oorgeslaap.
Gideon W - Aug 2023
Algehele gradering
Beste in Bloem.
Chantelle G - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik, skoon, veilig en netjies.
Wilmien B - Aug 2023
Algehele gradering
"Comfy and cosy."
Marianna M - Aug 2023
Algehele gradering
Gasvry, gerieflik, netjies, skoon!
Francois F - Aug 2023
Algehele gradering
Groot plesier om hier te oornag.
Riekie M - Aug 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon, heerlike bed, vinnig weer op die snelweg.
Maria C - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker blyplek in Bloem.
Debbie W - Jul 2023
Algehele gradering
Gemaklik en huislik.
Elouise G - Jul 2023
Algehele gradering
Warm verblyf gedurende koue naweek.
Jonicia B - Jun 2023
Algehele gradering
Cosy, comfy and relaxed.
Gideon W - Jul 2023
Algehele gradering
Oornag in Bloemfontein.
Elize W - Jul 2023
Algehele gradering
Netjiese, rustige omgewing. Woonstelletjie is pragtig. Eienaars is baie hulpvaardig en vriendelik.
Annelise B - Mei 2023
Algehele gradering
Perfekte ligging met baie vriendelike diens.
Amé G - Mei 2023
Algehele gradering
Clean, friendly and cosy.
Lees meerLika R - Mrt 2023
Algehele gradering
Ticks all the right boxes for me.
Francois V - Apr 2023
Algehele gradering
Oornag, op reis na 'n ander bestemming.
Dirk V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie rustige atmosveer en aangename gasvrou.
Riana S - Mrt 2023
Algehele gradering
Hartlik
Annolien D - Mrt 2023
Algehele gradering
'n Goeie oornag tussen Kaap en KZN.
Hendrik D - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie huislike en netjiese verblyf.
Cashandra L - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie tevrede!
Amanda S - Feb 2023
Algehele gradering
Gasvry.
Gerty R - Feb 2023
Algehele gradering
Awesome.
Tanja E - Feb 2023
Algehele gradering
Baie gasvry.
Mariska S - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlik verras!
Kotie V - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker gerus.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Kotie, dankie vir die gawe resensie. Ons hoop om julle weer te akkommodeer.
Jeanette G - Jan 2023
Algehele gradering
Gerieflik naby aan hoofpad.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Jeanette, baie dankie vir die vriendelike resensie. Ons is baie bly dat jy dit geniet het.
Bev D - Okt 2023
Algehele gradering
Everything was as advertised, perfect for an overnight stay.
Ilze V - Okt 2023
Algehele gradering
Die gasvrou is vriendelik en baie behulpsaam, die plekkie is netjies en mooi ingerig.
Elsabé O - Mei 2023
Algehele gradering
Veilig en netjies.
Saskia T - Mei 2023
Algehele gradering
Fantastiese mooi plekkie.
Anita W - Apr 2023
Algehele gradering
Nice and clean.
Andri S - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Elizabeth K - Mrt 2023
Algehele gradering
Het lekker gebly en sal weer daar oorbly. Was ons 2de oorslaap daar.
Edmund J - Des 2023
Algehele gradering
Aangename ervaring en ons sal graag weer daar tuis gaan.
Andre S - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Elna R - Sep 2023
Algehele gradering
Aangenaam
Carelieze V - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig, skoon en netjies.
Danie S - Aug 2023
Algehele gradering
Oornag in Bloemfontein.
Geoff H - Aug 2023
Algehele gradering
Extremely helpful and pleasant dealing with them. Very accommodating.
Iloise R - Mei 2023
Algehele gradering
Het sportgeleentheid gaan kyk.
Elaine L - Jun 2023
Algehele gradering
Familiekuier.
Debbie W - Mei 2023
Algehele gradering
Besigheidsreis.
Ronnie M - Apr 2023
Algehele gradering
'n Kompakte, lekker oornag-blyplek.
Leon D - Jan 2023
Algehele gradering
Skoon. Gerieflik. Sakpas.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Leon, baie dankie vir die gawe resensie. Ons is baie bly dat julle lekker gebly het en hoop om julle in die toekoms weer te akkommodeer.
Geoff H - Aug 2023
Algehele gradering
Was pleasant, comfortable and warm. Was there in winter.
Robyn V - Jun 2023
Algehele gradering
Cosy and clean.
Lees meerLinda D - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflik en goeie waarde vir geld.
Nadine N - Feb 2023
Algehele gradering
Good value for money.
Glenn S - Jul 2023
Algehele gradering
Baie netjies, warm en wonderlike ervaring.
Louise L - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker plekkie.
Chantelle G - Jun 2023
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en veilig.
Chantelle M - Feb 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Natasha F - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Frederik D - Des 2022
Algehele gradering
Gemaklik, skoon en baie aangenaam.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Frederik, sjoe, baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Ons is bly dat julle tuis gevoel het, en lekker gebly het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te akkommodeer. Veilig bly.
Karin B - Des 2022
Algehele gradering
Lieflike plekkie om oor te slaap. Netjies en skoon en baie gawe gasvrou. Baie tevrede.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Karin, baie dankie vir die vriendelike resensie. Ons is bly dat ons julle kon akkommodeer met 'n laat aankoms en hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Lienkie S - Des 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Lienkie, baie dankie vir die resensie. Ons is bly dat ons aan julle verwagtinge kon voldoen. Veilig bly.
Elouise G - Des 2022
Algehele gradering
Rustige en veilige rusplekkie in die Rosestad.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Elouise, baie dankie vir die gawe resensie. Ons gaste kom eerste en dit is altyd lekker om te kan help. Ons sien uit om julle weer terug te verwelkom.
Emsie V - Des 2022
Algehele gradering
Presies soos op die webtuiste.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Emsie, dankie vir die resensie. Ons is bly dat u 'n goeie ervaring gehad het, en hoop om u in die toekoms weer te akkommodeer. Vriendelike groete.
Jolande N - Des 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, skoon netjiese verblyf.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Jolande, baie dankie vir die resensie. Ons is bly dat julle 'n goeie ervaring gehad het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Riaan V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste AJ, baie dankie vir die resensie en sterre. Ons is bly om te hoor dat julle baie lekker gebly het. Vriendelike groete.
Awie D - Okt 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Awie, dankie vir jou resensie. Ons is bly om te hoor dat u 'n aangename ervaring gehad het. Ons neem ook kennis daarvan dat dit bietjie beknop is, en sal 'n plan probeer beraam om die uitleg van die kamers te verbeter. Baie dankie.
Mike G - Okt 2022
Algehele gradering
'n Wondelike ervaring.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Mike, baie dankie vir die vriendelike resensie. Ons is baie bly om te hoor dat julle 'n wonderlike ervaring gehad het. Ons sien definitief uit om julle weer terug te verwelkom. Veilig bly en vriendelike groete.
Zintle S - Sep 2022
Algehele gradering
Charrie's Corner is very good.
Charrie's Corner se terugvoer
Dear Zintle, thank you so much for the kind review. We are glad that we could make your stay pleasant and enjoyable. We hope to see you again in the future.
Willem V - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Willem, baie dankie vir die gawe resensie. Ons is baie bly dat ons julle verwagtinge kon oortref. Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms. Vriendelike groete.
Marilize D - Sep 2022
Algehele gradering
Wonderlike diens. Generator aangeskakel vir ongerief tydens loadshedding.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Marilize, baie dankie vir julle resensie. Ons is bly dat ons ons gaste kan akkommodeer tydens moeilike beurtkrag tye. Ons hoop om julle weer in die toekoms te akkommodeer. Veilig bly.
Shehnaaz A - Sep 2022
Algehele gradering
Lucinda is a fantastic host.
Charrie's Corner se terugvoer
Dear Shehnaaz, thank you so, so, so much for the beautiful review. We are glad that we could make you feel at home. We hope to see you again.
Gracia V - Aug 2022
Algehele gradering
Netjies, veilig, alles wat mens nodig het.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Gracia, ons is baie bly om te hoor dat jy lekker gebly het. Dankie vir die gawe resensie, ons waardeer dit baie en kan nie wag om jou weer te verwelkom nie.
Peter P - Aug 2022
Algehele gradering
Very good.
Charrie's Corner se terugvoer
Best Peter, thank you for the friendly review. We look forward to you visiting again.
Erika S - Aug 2022
Algehele gradering
Veilig en gemaklik.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Erika, baie dankie vir die gawe resensie. Ons is bly om te hoor dat jy lekker gebly het.
Daleen B - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker rustig en privaat.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Daleen, baie dankie vir die resensie. Ons is bly om te hoor dat julle lekker gebly het en hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Daleen B - Jul 2022
Algehele gradering
Gemaklik, tuis, vriendelik en veilig.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Daleen, dit is altyd lekker om julle te verwelkom. Weereens baie dankie vir die gawe resensie.
Piet V - Jul 2022
Algehele gradering
Skoon, gerieflike kamers. Eienares was amazing.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Piet, baie dankie vir die goeie resensie en sterre. Ons is bly dat ons aan jou verwagtinge kon voldoen en hoop om jou weer in die toekoms te kan akkommodeer. Vriendelike groete
Danie L - Jul 2022
Algehele gradering
Was baie lekker gewees. Alles was skoon en netjies.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Danie, baie dankie vir die resensie. Ons is bly dat dit 'n lekker ervaring was en kan nie wag om u weer te verwelkom nie.
Marleen S - Jul 2022
Algehele gradering
Gemak en pragtig.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Marleen, baie dankie vir die gawe resensie. Ons is bly om te hoor julle het 'n lekker, warm en snoesige ervaring gehad. Ons sien uit om julle weer te akkommodeer.
Waylon B - Jul 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Waylon, baie dankie vir die gawe resensie. Ons is bly dat ons aan julle verwagtinge kon voldoen en dat julle 'n aangename ervaring gehad het. Hoop om julle weer te sien.
Sandra V - Mei 2022
Algehele gradering
Cosy, en maklik bereikbaar vanaf N1.
Charrie's Corner se terugvoer
Dankie vir u resensie, u is enige tyd weer welkom.
Erika A - Apr 2022
Algehele gradering
Had a wonderful, warm and safe stay.
Charrie's Corner se terugvoer
Thank you Erika, for the positive feedback as well that you would chose to stay with us again.
Anrika D - Apr 2022
Algehele gradering
Ons het vir net 1 aand oornag op pad na Johannesburg en het dit baie geniet.
Charrie's Corner se terugvoer
Dankie Anrika, vir u se gawe resensie. Ons hoop om jul weer te sien en weer te akkommodeer.
Vlooi C - Apr 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam en niks was vir hulle moeite ten spyte daarvan dat ons verandering in die Lapa aangevra het.
Charrie's Corner se terugvoer
Dankie Vlooi, vir die gawe resensie. Ons probeer alle gaste gemaklik te maak.
Gerrit R - Apr 2022
Algehele gradering
Baie geskik om te oornag.
Charrie's Corner se terugvoer
Dankie Gerrit vir u se resensie.
Hoop u sal ons weer in die toekoms gebruik om te oornag.
Pieter W - Mrt 2022
Algehele gradering
Skoon, veilige, gemaklike oorslaap.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Pieter, baie dankie vir die gawe resensie. Ons is bly dat jul dit geniet het om by ons te oornag.
Elizna G - Mrt 2022
Algehele gradering
Vriendelik, skoon en netjies.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Elizna, baie dankie vir die gawe resensie - ons is bly julle het dit geniet.
Marita J - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker plek.
Charrie's Corner se terugvoer
Baie dankie vir u resensie. Ons waardeer die positiewe terugvoering en is baie bly dat julle lekker gebly het!
Adel V - Feb 2022
Algehele gradering
Was baie lekker het dit baie geniet.
Desire C - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig. Baie spasie, privaat.
Charrie's Corner se terugvoer
Baie dankie vir die gawe resensie, Desire. Ons is bly julle het lekker gerus. Ons hoop om julle weer te akkommodeer!
Rita H - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Charrie's Corner se terugvoer
Baie dankie vir die groot komplimente, Rita! Ons is baie bly om te hoor dat julle dit geniet het, en lekker gebly het. Ons hoop om julle vinnig weer te sien.
Eileen B - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker plekkie om te bly vir een aand.
Charrie's Corner se terugvoer
Baie dankie vir die gawe resensie en sterre. Ons is bly julle het 'n goeie nagrus gehad.
Monalisa D - Jan 2022
Algehele gradering
Excellent.
Charrie's Corner se terugvoer
Best Monalisa, thank you very much for your review. We are glad that you were happy with your stay!
Suret C - Jan 2022
Algehele gradering
Oorslaap-bestemming vir reis tussen Kaap en Pretoria.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Suret, baie dankie vir die gawe resensie! Ons is bly julle het dit geniet!
Keith V - Aug 2022
Algehele gradering
Neat, spacious and clean accommodation close to the N1.
Charrie's Corner se terugvoer
Dear Keith, thank you for the kind review. We are glad to hear that you had a comfortable stay.
Dirk V - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekende ligging naby die N1 vir oornag, genoeg eetplekke om van te kies naby geleë.
Charrie's Corner se terugvoer
Ons waardeur u resensie.
Ons probeer alle gaste alle nodige inligting te gee oor die omgewing en hul eenheid wat hul bespreek het.
Groete
Charrie's Corner
Raymond G - Apr 2022
Algehele gradering
Tranquil, peaceful area. Security is good. Premises are clean.
Charrie's Corner se terugvoer
Thank you for the feedback as well that you would choose us again to accommodate you and your needs.
Greetings,
Charrie's Corner
Marianka M - Jan 2022
Algehele gradering
Oornagverblyf.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Marianka, baie dankie vir die vriendelike resensie en sterre. Ons is bly julle het lekker gebly.
Corli R - Jan 2022
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Corli, baie dankie vir die vriendelike resensie! Ons is bly julle kon lekker by Charrie's Corner gebly het.
Louis C - Sep 2022
Algehele gradering
Wonderlike plek. Gaan weer volgende keer daar oornag.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Louis, baie dankie vir die gawe resensie. Ons is baie bly om te hoor dat julle lekker gebly het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Maryke S - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly!
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Maryke, baie dankie vir die gawe resensie. Ons is baie bly dat julle lekker gebly het, en dat julle warm geslaap het in die koue wintersaand. Ons hoop om julle weer in die toekoms te akkommodeer. Mooi bly.
Petra H - Mei 2022
Algehele gradering
Bitter, bitter leke stil omgewing, alles gemaklik en ontvangs was uit die boeke uit. Sal weer daar slaap.
Charrie's Corner se terugvoer
Baie dankie vir u resensie.
Ons is ongelooflik bly dat u dit geniet het en dat u tot ruste was in ons eenheid.
Groete
Charrie's Corner
Jemme D - Jan 2022
Algehele gradering
Great spot for a stay over, perfectly comfortable with good amenities available.
Raymond G - Mrt 2022
Algehele gradering
Peaceful, clean and secure.
Lees meerCharrie's Corner se terugvoer
Thank you for the feedback Raymond. We will try our best to implement what is suggested and will try our best to make sure the quality our guests receive is of the utmost best.
Stefanie S - Sep 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Stefanie, baie dankie vir die resensie. Ons hoop julle het lekker gebly en om julle weer in die toekoms te akkommodeer.
Christelle F - Jul 2022
Algehele gradering
Dankie, ons het lekker geslaap. Is waarde vir geld vir ons as groot gesin.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Christelle, ons is baie bly om te hoor dat julle lekker gebly het. Baie dankie vir die resensie. Ons sien uit om julle weer te akkommodeer.
Lourens S - Jun 2022
Algehele gradering
Die plekkie is lekker cozy en homey.
Charrie's Corner se terugvoer
Dankie vir u terugvoering.
Ons het bereik wat ons wou he, om alle gaste gemaklik te he en hul tuis te laat voel.
Groete
Charrie's Corner
Robert E - Feb 2022
Algehele gradering
Great.
Charrie's Corner se terugvoer
Dear Robert, thank you for the lovely review and staying at Charrie's Corner. We are glad that we could be of service to you and your wife.
Ronelle R - Mrt 2022
Algehele gradering
Goeie verblyf.
Charrie's Corner se terugvoer
Dabkie Raubie vir die resensie. Die belangrikste vir ons is dat ons gaste 'n veilig aankoms het en die dae wat hul by ons spandeer te geniet.
Willem G - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Willem, baie dankie vir die gawe resensie. Ons is elke keer opgewonde om julle te verwelkom. Vriendelike groete.
Stephen P - Feb 2022
Algehele gradering
Gekry waarvoor ons betaal het.
Charrie's Corner se terugvoer
Baie dankie vir die gawe resensie. Ons neem kennis van u voorstel en stel u gerus dat ons gereeld opgraderings doen.
Johan K - Jan 2022
Algehele gradering
Verblyf en ontvangs was op standaard.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Johan, baie dankie vir die gawe resensie! Ons neem kennis van die ligskakelaar, en sal aan 'n plan probeer dink om dit te vergemaklik. Baie dankie vir jou insae!
Louis Leon K - Des 2022
Algehele gradering
Oornag na Oos-Kaap.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Louis, baie dankie vir die resensie. Ons neem kennis van jou voorstel om 'n deur by die badkamer te sien. Ons sal werk maak daarvan. Vriendelike groete.
Karel B - Mei 2022
Algehele gradering
Toiletprobleem.
Charrie's Corner se terugvoer
Dankie vir u resensie.
Ons sal volgende keer beter deur kyk vir u en dubbeld deur loop.
Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Annamarie G - Jun 2022
Algehele gradering
Clean.
Charrie's Corner se terugvoer
Thank you for the feedback.
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Debbie F - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons het slegs een aand oorgeslaap op pad terug huis toe na 2 weke in die mooie Kaap.
Charrie's Corner se terugvoer
Dankie Debbie vir die gawe resensie, ons hoop om u weer te sien en te akkommodeer.
Charmain P - Mrt 2022
Algehele gradering
Gemaklik, slegs vir 1 nag se oorslaap.
Charrie's Corner se terugvoer
Baie dankie vir u resensie. Ons neem kennis van u voorstelle en sal dit spoedig implementeer.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Beverley G - Okt 2022
Algehele gradering
Good overnight resting place which is central to national road and shopping centres.
Charrie's Corner se terugvoer
Dear Beverley, thank you for the review.
Yolanda C - Des 2021
Algehele gradering
Op arrivering was ons verwelkom deur Makayla. Vriendelik en behulpsame jong dame.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Yolanda, baie dankie vir die resensie. Ons is bly om te hoor dat julle lekker gebly het, en sal die mooi kompliment aan Makayla oordra. Baie dankie!
Kym C - Des 2021
Algehele gradering
Comfortable and convenient.
Charrie's Corner se terugvoer
Dear Kym, thank you for the lovely review. We are glad that you enjoyed your time at Charrie's Corner.
Rita H - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik gerus.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Rita, baie dankie vir die gawe resensie. Ons geniet dit om julle te akkommodeer!
Louisa D - Okt 2021
Algehele gradering
Baie oulike en netjiese plekkie.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Louisa, baie dankie vir die gawe resensie - ons is bly dat julle dit geniet het.
Rita H - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig. Heerlik.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Rita, baie dankie vir die gawe resensie! Ons hoop julle het dit geniet.
Jenny-may W - Okt 2021
Algehele gradering
Lovely place to stay.
Charrie's Corner se terugvoer
Best Melanie, thank you for the lovely review - we will happily welcome you back!
Pieter D - Nov 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik en behulpsame mense wat uit hulle pad sal gaan om jou so tuis as moontlik te laat voel.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Pieter, baie dankie vir die gawe resensie en julle lekker kuier! Julle is bo-baas gaste om te akkommodeer!
Bets H - Okt 2021
Algehele gradering
'n Oornagkamer wat aan al die nodige vereistes voldoen.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Bets, baie dankie vir die baie gawe resensie. Ons streef daarna om ons gaste se behoeftes te vervul.
Christo C - Okt 2021
Algehele gradering
Netjies en vir 'n gesin ook ingerig.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Christo, baie dankie vir die vriendelile resensie! Ons beoog om alle gaste te akkommodeer, en is baie bly dat ons julle óók kon akkommodeer.
Carol C - Sep 2021
Algehele gradering
Perfect, you have what is needed for an en route overnight stay.
Charrie's Corner se terugvoer
Best Carol, thank you for the lovely review. We hope you enjoyed the stay!
Veruscha S - Sep 2021
Algehele gradering
Ons kuier was baie aangenaam en kommerloos.
Charrie's Corner se terugvoer
Wow, baie dankie vir die mooi resensie, Veruscha. Ons waardeer dit. Ons geniet dit om ons gaste te akkommodeer en te help, selfs al is dit ná hulle vertrekkingsdatum.
Jacoline B - Sep 2021
Algehele gradering
Baie mooi kamer, baie stil, lieflike ontvangs en baie behulpsaam. Baie dankie.
Charrie's Corner se terugvoer
Baie dankie vir die gawe resensie. Ons sien uit om julle in die toekoms weer te akkommodeer!
Eddie O - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker, ruim en skoon.
Charrie's Corner se terugvoer
Baie dankie vir die gawe resensie - ons is bly dat julle lekker gebly het!
Fanie B - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker blyplek.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Blikkies, baie dankie vir die gawe resensie!
Alistair T - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker en baie vriendelik.
Charrie's Corner se terugvoer
Baie dankie vir die gawe resensie, ons is bly julle het dit geniet en sien uit om julle weer te kan akkommodeer.
Cornelius D - Aug 2021
Algehele gradering
Baie gemaklik en goed geleë naby die snelweg.
Charrie's Corner se terugvoer
Ons is baie bly om te hoor dat julle 'n gerieflike tyd gehad het. Baie dankie vir julle resensie!
Nicky B - Jul 2021
Algehele gradering
Comfort
Charrie's Corner se terugvoer
Hi Nicky, thank you so much for the review. We look forward to welcome you again in the future.
Veronica E - Jul 2021
Algehele gradering
Gasvryheid is tops.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Veronica, baie dankie vir die gawe resensie, ons is bly julle was gemaklik en tuis.
Gina B - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlik gebly en plek goed ingerig.
Charrie's Corner se terugvoer
Hi Chris, baie dankie vir die resensie en die sterre. Ons waardeer die voorstel en sal beslis werk maak daarvan.
Caspie V - Jul 2021
Algehele gradering
Uiters billike prys, netjies, skoon, veilige parkering.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Caspie, baie dankie vir die gawe resensie en dat julle die ekstras waardeer - ons probeer ons gaste so tuis as moontlik te laat voel, Ons hoop om julle weer in die toekoms te akkommoddeer.
Ethel D - Jun 2021
Algehele gradering
Gerieflike oornagverblyf.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Ethel, baie dankie vir die gawe resensie en die aanbevelings. Ons sien uit om julle weer te akkommodeer.
Jacqui V - Jun 2021
Algehele gradering
Lieflike vonds.
Charrie's Corner se terugvoer
Hi Jacqui, baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly om te hoor dat julle lekker gebly het.
Lizelle S - Jun 2021
Algehele gradering
The perfect stopover.
Charrie's Corner se terugvoer
Dear Lizelle, thank you so much for the lovely review. We are glad that you enjoyed your stay and overwhelmed with the feedback! We look forward to accommodating you again!
Karin O - Jun 2021
Algehele gradering
Gerieflike oornagplekkie
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Karin, baie dankie vir die resensie en sterre. Ons is bly om te hoor dat julle lekker gebly het, ons het dit geniet om julle te akkommodeer.
Bennie B - Jun 2021
Algehele gradering
Koue weer, warm harte.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Bennie, baie dankie vir die mooi resensie - dit maak ons harte warm van blydskap!
Charmaine G - Mei 2021
Algehele gradering
Goed.
Charrie's Corner se terugvoer
Hi Charmaine, baie dankie vir die sterre! Ons waardeer die gawe resensie.
Wilna B - Mei 2021
Algehele gradering
'n Heerlike afpak na 'n lang dag op die pad!
Charrie's Corner se terugvoer
Hi Wilna, baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly julle het lekker gebly, en sien uit om julle in die toekoms weer te verwelkom!
John P - Mei 2021
Algehele gradering
Value for money.
Charrie's Corner se terugvoer
Hi John, thank you so much for the review. We appreciate it. Hope to host you again in the future.
Anneke G - Apr 2021
Algehele gradering
Was baie vriendelik en lekker.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Anneke, baie dankie vir die resensie, ons is bly om te hoor julle verblyf was lekker. Ons neem notule van die voorstel, en sal beslis werk maak daarvan.
Jeanette G - Mei 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon en vriendelike mense.
Charrie's Corner se terugvoer
Hi Jeanette, baie dankie vir die mooi resensie - ons waardeer dit! Ons sal plan maak om skotteltjies in die kamers te los vir vuil breekware.
Baie dankie vir julle insette!
Deidre D - Apr 2021
Algehele gradering
Gerieflike oornag op pad Kaap toe.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Deidre, baie dankie vir die mooi resensie en aanbeveling. Ons waardeer dit ter harte.
Cornelia C - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker rustig en uniek.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Cornelia, ons is bly julle het lekker gerus. Rakende die aangaande konstruksie, ons het die grasdak weer bietjie opgevul en oorgedek, dit het al bietjie deur die jare verwaarloos. Baie dankie dat julle geduld met ons gehad het in hierdie verband.
Conway H - Apr 2021
Algehele gradering
What a great place to have a stay over.
Charrie's Corner se terugvoer
Dear Conway, thank you so much for the lovely review. It fills our hearts with great joy to hear that our guests are happy and enjoyed their stay!
Greg G - Apr 2021
Algehele gradering
Comfortable, but no privacy when curtains are open.
Charrie's Corner se terugvoer
Hi Gregory, thank you for your review and the concerns you brought to our attention. Without concerns being raised, we will not know how to improve to give our guests the ultimate stay. We will install a cabinet in the bathroom and hang a mirror in the room. With regards to the electrical plugs, we will see how we can improve ease of access. Once again, thank you for bringing this to our attention, we appreciate it.
Gideon M - Feb 2021
Algehele gradering
Vinnig, maklik, presies wat ek verlang het.
Lees meerCharrie's Corner se terugvoer
Beste Gideon, baie dankie vir die gawe resensie. Dit maak ons harte bly om te hoor ons gaste oornag lekker. Ons verwelkom julle graag weer!
Etienne G - Mrt 2021
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Etienne, Baie dankie vir die gawe resensie.
Ons is bly om te hoor dat julle lekker gebly het.
Marilize D - Jan 2021
Algehele gradering
Gemaklik, skoon en netjies.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Marilize, baie dankie vir die resensie, ons sien uit om julle enige tyd weer te verwelkom.
Helena V - Aug 2021
Algehele gradering
Very clean and comfortable. Really go the extra mile.
Charrie's Corner se terugvoer
Thank you for the kind review and family referral. We appreciate the support!
Serf S - Aug 2021
Algehele gradering
Op reis van Gauteng na Suid-Kaap.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Serf, baie dankie vir julle resensie. Ons is bly julle het lekker oorgebly en veilig in die Suid-Kaap aangekom.
Hein O - Jul 2021
Algehele gradering
Net die regte plek vir gou oorslaap.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Hein, baie dankie vir die resensie en dat julle ons toegelaat het om te kon help. Ons sal julle graag weer in die toekoms wil akkommodeer.
Gerrit S - Mei 2021
Algehele gradering
Baie tevrede met verblyf.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Gerrit, baie dankie vir die gawe resensie en aanbeveling. Ons waardeer dit!
Riana V - Mei 2021
Algehele gradering
Gesellig, gerieflik en veilig.
Charrie's Corner se terugvoer
Hi Riana, baie dankie vir die gawe terugvoering. Ons is bly om te hoor dat julle dit geniet het!
Ronell H - Apr 2021
Algehele gradering
Baie goed.
Charrie's Corner se terugvoer
Hi Ronell, baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly wanneer ons gaste gelukkig is!
Johan E - Mrt 2021
Algehele gradering
Vriendelik, hartlik en heerlik gerus.
Charrie's Corner se terugvoer
Baie dankie vir die gawe resensie, Johan. Ons gaste help ons, dus huiwer ons nie om ons gaste óók te help nie.
Willem N - Feb 2021
Algehele gradering
Baie oulike mense.
Charrie's Corner se terugvoer
Goeiemôre Willem, ons is bly julle het lekker gebly. Ons sien uit om julle eendag weer te verwelkom.
Nicole R - Nov 2021
Algehele gradering
Dit het alles wat jy nodig het.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Nicole, baie dankie vir die resensie! Ons is bly ons kan aan u verwagtinge voldoen.
Louis J - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker gebly.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Louis, baie dankie vir die resensie, ons is bly om te hoor dat julle lekker gebly het!
Anonieme gas - Apr 2021
Algehele gradering
Leoni J - Jan 2021
Algehele gradering
Bekostigbare oornagverblyf. Dit is naby die hoofweg geleë.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Leoni,
Dankie vir die resensie - ons waardeer dit, en is bly om te hoor dat julle lekker gebly het!
Riaan B - Nov 2021
Algehele gradering
Baie netjiese eenheid en stil omgewing.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Riaan, baie dankie vir die gawe resensie, ons is bly om te hoor dit was vir u 'n rustige ervaring gewees.
Marie D - Sep 2021
Algehele gradering
Good!
Charrie's Corner se terugvoer
Thank you for the lovely review!
Elna N - Aug 2021
Algehele gradering
Sal vir seker weer by Charries's oorslaap as ons Bloem besoek.
Charrie's Corner se terugvoer
Ons is baie bly om te hoor dat ons aan julle verwagtinge voldoen het. Ons verwelkom julle enige tyd weer!
Riaan P - Aug 2021
Algehele gradering
Sien onder.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Riaan, baie dankie vir die sterre. Ons waardeer dit.
Rudie R - Apr 2021
Algehele gradering
Naby hoofpad.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Rudie, baie dankie vir jou resensie en die besorgdhede wat jy onder ons aandag gebring het. Jammer dat ons julle in daardie area afgeskeep het, ons neem notule van jou resensie en sal beslis daaraan werk om gaste meer te akkommodeer. Ons hoop om julle weer te sien en dit reg te stel - ons wil graag ons gaste gelukkig laat.
Lizelle A - Jan 2021
Algehele gradering
Stil buurt en kamer waar mens tot ruste kan kom na 'n besige dag.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Lizelle, baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly dat julle lekker kon rus.
Zelda F - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker
Charrie's Corner se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike resensie. Ons is bly julle het 'n rustige verblyf gehad.
Thea C - Apr 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Thea, baie dankie vir die resensie. Ons sal julle enige tyd weer wil akkommodeer.
Elrise M - Jan 2021
Algehele gradering
Baie heerlik, netjies en vriendelike ontvangs!
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Elrise
Baie dankie vir die resensie, ons is bly julle het lekker gebly.
Tanya W - Des 2021
Algehele gradering
Friendly and helpful host.
Charrie's Corner se terugvoer
Dear Tanya, we are glad to hear that you enjoyed your overnight stay. Thank you for the review!
Errol C - Mei 2021
Algehele gradering
Gerieflike, rustige, vriendelike verblyf
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Errol, baie dankie vir die gawe resensie. Ons hoop om julle weer te akkomodeer!
Philip M - Des 2021
Algehele gradering
Lekker warm geslaap, daar kort net 'n aparte lig vir die badkamer.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Philip, baie dankie vir die resensie en voorstel - ons is in die proses om aan 'n manier te dink om vir die badkamer sy eie lig te gee.
Malcolm E - Des 2021
Algehele gradering
What was expected for the purpose of the stay.
Charrie's Corner se terugvoer
Dear Malcolm, thank you for the review and the stars!
Russell M - Okt 2021
Algehele gradering
The accommodation was acceptable for a sleepover with recommended changes required - see below. We would happily stay there again.
Lees meerCharrie's Corner se terugvoer
Best Russel, thank you for the review and the recommendations. We think you'll be glad to hear that we have recently installed curtains over the windows, and are in the process of upgrading the rest!
Ben K - Apr 2021
Algehele gradering
Vriendelik ontvang. Die familie-rondawel is onder konstruksie.
Charrie's Corner se terugvoer
Hi Ben, baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit baie.
Steven V - Des 2021
Algehele gradering
Lekker oorgeslaap.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Steven, baie dankie vir u resensie. Ons neem u voorstel in ag en sal kyk om dit te verbeter. Die parkering is tans agter devilsfork met slot en grendel.
Daar is ook buurtwag wat deurgaans in die aand die buurt patroleer, dus is die area baie veilig.
Joe S - Feb 2021
Algehele gradering
Dit was net 'n oornagverblyf, naby die hoofweg.
Charrie's Corner se terugvoer
Goeiemôre Joe, baie dankie vir die resensie.
Soenel N - Jun 2021
Algehele gradering
Gerieflike oornagverblyf.
Charrie's Corner se terugvoer
Hi Soenel, baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit!
Aubrey B - Jun 2021
Algehele gradering
Die verblyf wat ons bespreek het was nie beskikbaar met ons aankoms nie, en ons is nie vooraf daaroor ingelig nie.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Audrey, baie dankie vir die resensie.
Ons moet egter onder julle aandag bring dat julle Charrie's Corner kamer 1 bespreek het, en ons het julle dus in Charries Corner kamer 1 ge-akkommodeer. Ons is weer deur ons rekords nadat ons julle resensie ontvang het, en ons rekords bevestig ook dat julle in die regte kamer ge-akkommodeer is. Dit is moontlik dat die verwarring dalk aan julle kant is. Ons sal graag die oorsaak van hierdie probleem wil bepaal en sodoende ook oplos.
Anneke F - Nov 2021
Algehele gradering
Teleurstellend.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Anneke, baie dankie vir die resensie. Met betrekking tot die tarief - ons het 'n jaarlikse verhoging van R50 op 15 November ondergaan. In vergelyking met ander gastehuise, is ons pryse billik en in lyn met markwaarde. Ons vra weereens omverskoning vir die lugreeling, maar ek hoop u verstaan dit is nie iets binne ons beheer gewees nie (die filtertjie het gebreek en is die volgende dag weer herstep). Ons het die saak spoedig probeer regstel.
Mathilda V - Jun 2021
Algehele gradering
Baie teleurgestel.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Mathilda, ons is baie jammer om te hoor van julle ervaring by Charrie's Corner. Ek sal dit onder aandag bring en werk maak daarvan.
Gert G - Mei 2021
Algehele gradering
Ek het nie gekry wat ek bespreek het nie. Ek wil my geld terug hê.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Gert, ons verstaan dit is 'n ongemaklike situasie gewees, en ons vra weereens om verskoning. Ons het erken dat die fout aan ons kant begaan is - ek het foutiewelik julle onder "standaardkamer 1" gelys, en nie onder "selfsorg woonstel" nie. Die woonstel was egter ook bespreek - dus lê die fout by Charrie's Corner self en nie by LekkeSlaap nie. Ons het ook dit onder u aandag gebring en vir u aangedui dat u 'n volle terugbetaling sal ontvang (en hierdie terugbetaling is gemaak). Met betrekking tot die ander kommentaar - toe u aanvanklik ingeklok het (+-15h00), en 'n middagslapie gevat het, was daar geen noemingswaarde van enige foute nie, en het ons u spoedig gehelp met u versoeke. 18h00, toe u die fout aan ons beken gemaak het, was daar ewe skielik probleme. Ons verstaan dit is 'n onplesierige situasie, en ons het dit probeer oplos tot die bes van ons vermoëns. Ons is jammer ons het u teleurgestel en sal voorkom dat dit in die toekoms met gaste gebeur. Hartlike omverskoning, Charné.
Mannes N - Des 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Mannes, ons is bly om te hoor jy het lekker gebly. Dit was lekker om julle te kon akkommoddeer!
Adèl B - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige rondawel met alles wat mens nodig het. Vriendelik ontvang.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Adèl, sjoe! Baie dankie vir die mooi resensie. Dit maak ons dag! Ons is baie bly dat julle lekker gebly het.
Ronel I - Des 2020
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry. Moeite gedoen om ons tuis te laat voel.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Ronel, baie dankie vir die gawe resensie. Ons is bly julle was tuis. Julle sal bly wees om te hoor dat ons volgende groot projek vir die standaardkamers 'n lekker skadunet voor die kamers is, sowel ook onderdakparkering. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Rinalda D - Okt 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam en verwelkomend.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Rinalda, baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly jy het lekker gebly.
Ronel G - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Ronel
Baie dankie vir die gawe resensie, ons is bly julle het dit geniet.
Elizabeth T - Okt 2020
Algehele gradering
Het dit geniet.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Elizabeth, baie dankie vir die resensie. Ons is bly om te hoor julle het dit geniet.
Melanie H - Feb 2020
Algehele gradering
Was absoluut 'n fantastiese keuse en sal wanneer ons weer Bloemfontein toe gaan sonder twyfel daar boek.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Melanie, dit is altyd lekker om sulke mooi resensies te kry, baie dankie.
Wikus G - Jan 2020
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Wikus, baie dankie vir die mooi resensie. Vriendelike groete
Elsabé V - Nov 2020
Algehele gradering
Perfek vir oornag, naby snelweg.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Elsabé, dankie vir die sterre! Ons is bly julle het dit geniet.
Rirhandzu M - Feb 2020
Algehele gradering
Great service and excellent value for money.
Charrie's Corner se terugvoer
Dear Rirhandzu, thank you for the kind review! It is always lovely to have you stay over at Charrie's Corner.
Elmari V - Des 2020
Algehele gradering
Dit was 'n goeie oornag slaapplek.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Elmari, baie dankie vir die resensie, en dankie dat julle geduld met die verbeteringswerk gehad het, ons waardeer dit baie!
Hannes M - Mrt 2020
Algehele gradering
Ons moes oornag op Bloemfontein.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Hannes,
Ons is bly jy het jou verblyf geniet... en die koekies ook!
Vriendelike groete.
Friedo H - Feb 2020
Algehele gradering
100%
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Joe, ons is bly julle het lekker gebly! Vriendelike groete.
Vanessa C - Des 2020
Algehele gradering
Goeie oornagplek en naby die N1.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Vanessa, baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit!
Corne S - Des 2020
Algehele gradering
Netjies, skoon en vriendelike ontvangs.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Corné, dankie dat jy jou bekommer onder ons aandag bring. Ons sal plan maak om diefwering te installeer voor die venster. Sal jy aanbeveel dat ons nog 'n waaier insit? Laat weet gerus - ons sal jou insette baie waardeer.
Willem V - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was bevredigende oornagverblyf.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Willem, ons is bly dat julle lekker geslaap het, maar is jammer om te hoor julle was nie 100% tevrede nie.
Ons is bly julle bring dit onder ons aandag - ons sal werk daarvan maak.
Een van die volgende projekte wat ons rakende die woonstel gaan aanpak, is om vir die kamers plafonne in te sit, en sodoende ook hulle eie ligte.
Die koffie en tee fasiliteite word voorsien met klein "driehoekie"-melkies. Indien dit opgebruik word, kan gaste net vir nog vra - ons gee dit graag.
Ons vra om verskoning dat die verblyf nie 100% was nie, maar ons wil u verseker dat u insette baie waardeer word - dit is immers hoe ons kan verbeter! Baie dankie!
Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Cornelis F - Des 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Cornelis, baie dankie vir die gawe resensie. Ons waardeer dit.
Winnie M - Okt 2019
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Winnie, baie dankie vir die resensie!
Hendrik P - Sep 2019
Algehele gradering
Aangenaam, netjies, rustig en alles wat nodig was, is tot jou beskikking.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Hendrik, baie dankie vir die gawe resensie. Ons is baie bly dat julle jul verblyf geniet het!
Gustav Christiaan O - Mei 2019
Algehele gradering
Baie netjies, skoon, veilig, goedkoop, en vriendelike ontvang met goeie hulpvaardigheid.
Charrie's Corner se terugvoer
Baie dankie vir die gawe resensie!
Rashida J - Jan 2019
Algehele gradering
Clean, comfortable and safe area.
Philip S - Apr 2019
Algehele gradering
Friendly host.
Charrie's Corner se terugvoer
Thank you for the kind review. We are glad you enjoyed your stay.
Cecile B - Sep 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Kobus B - Mei 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Kobus, baie dankie vir jou gawe resensie. Ons waardeer ook die terugvoer, ons sal so gou moontlik na die TV omsien.
Cecile B - Sep 2019
Algehele gradering
Rustig, nie baie privaat nie.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Cecile, baie dankie vir die resensie! Ons waardeer dit.
Linda D - Aug 2019
Algehele gradering
Gerieflike goed ingerigte oornagverblyf.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Linda, dankie vir die resensie. Ons sal beslis werk maak van die tekortkominge en dit opvolg.
Jacqueline R - Des 2019
Algehele gradering
Waarde vir gel. Sal weer daar slaap.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Vanessa, baie dankie vir die resensie.
Ferdie V - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was oukei vir 'n enkelnag oorbly.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Ferdie, baie dankie vir die terugvoering.
Catharina F B - Nov 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Diefwering voor vensters sal help sodat 'n mens die vensters kan oopmaak.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Catharina,
Baie dankie vir die resensie. Ons is jammer om te hoor dat die TV nie gewerk het nie, ons het dit nou getoets en dit is weer 100%. Ons waardeer dat jy verbeteringe onder ons aandag bring, dankie!
Laura M - Apr 2019
Algehele gradering
Gemaklik en gepas vir n gesin.
Thuto T - Jul 2019
Algehele gradering
Yes, but only if they are willing to clean up after themselves.
Charrie's Corner se terugvoer
Hi Thuto, thank you for your review. Just a note on the condiments - we do refill them on request from the guest. Sorry if you were not made aware of this during your stay.
Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Sanet R - Des 2018
Algehele gradering
Aangename plek, rustige area.
Nonhlanhla R - Des 2018
Algehele gradering
Had a great stay.
Melissa S - Nov 2018
Algehele gradering
Wonderlik!
Johanna Esther N - Des 2018
Algehele gradering
Verrassend goed geprys, netjies en ruim!
Debbie W - Des 2018
Algehele gradering
Beslis waarde vir geld!
Eileen B - Des 2018
Algehele gradering
Omgeskakelde lapa - goed vir 'n een nag oorbly.
Zelda C - Sep 2018
Algehele gradering
Gerieflik.
Karin D - Nov 2018
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Antoinette L - Des 2018
Algehele gradering
Min sitplek in sitkamer. Net die slaapbank. Was stukkend gebyt deur flooie.
Lees meer- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Liefste Maryn-singel 1, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang