Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chartfield Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Hesti V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Absolutely perfect! Amazing! Perfect location. Breathtaking views. Beautiful interior. Secure exterior. Best breakfast. Friendly staff. Excellent value for money. Just perfect!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Great stay and a great location for exploring Kalk Bay by foot! Had a lovely stay at Chartfield - super friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maureen D
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Will definitely go back! Perfect location, friendly staff and lovely spacious room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wart S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Top stay. Very nice location not far from the centre of Cape Town. We also enjoyed the rich breakfast à la carte!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paulina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlik! Ons het heerlik gebly! Vriendelike personeel en die mooiste, mooiste uitsig en ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Relaxed. Stayed 4 nights and enjoyed the location in a vibrant part of the Cape Peninsula.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Deb O
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

1st trip to Cape Town. This was my first trip to Cape Town and my first trip abroad as a solo female traveler. The staff at Chartfield Guesthouse was exceptionally helpful from the initial booking, arranging airport transfers, and just being genuinely gracious hosts. The view from my room of the bay was spectacular. Waking up to the sunrise and the sound of waves was an extra bonus that I didn't expect. Their coffee and breakfasts were some of the best I had during my stay. As a first-time solo female traveler, I had my concerns about safety, but those were unfounded as I walked everywhere without any issues.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Florian
Chartfield Guesthouse
Hi Debbie Thank you so much for your wonderful and kind words. We here at Chartfield enjoyed hosting you and we are very happy you enjoyed your stay in Kalk Bay. We hope to see you back in the near future.

Surina D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Meer as wat ek verwag het! Waarde vir die slaap was baie goed! Die personeel was baie vriendelik en het ons baie goed hanteer! Dankie vir die verblyf wat ons deur julle gekry het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

What a lovely place to stay, it is ideal with the beautiful coastline, shopping, walks, swimming and fabulous restaurants. The staff were exceptional, so friendly and helpful and breakfast was delicious and beautifully presented. What a wonderful experience, thank you Florian and your wonderful staff. We will come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Heerlike verblyf, pragtige uitsig. Waarvan ons gehou het: Die kamer is baie netjies, die bed is gróót en baie gemaklik, en die uitsig vanuit die kamer is regtig fantasties. Die beddegoed is van baie goeie gehalte en ons het soos konings geslaap. Daar is boonop ’n koffiemasjien in die kamer! Die stortkop sit lekker hoog; ons is albei lank en kon lekker stort. ’n Klein detail soos om aan te dui watter kant die stort se handvatsel gedraai moet word vir warm water het my aangenaam verras. (Ook, die stort is lekker groot). Die Chartfield-span was baie vriendelik en ons altyd gretig gehelp. Ook waar ons in die dorpie gestap het en werkers in hulle swart tops gesien het, was hulle baie vriendelik. Die ligging is regtig uitmuntend. Ons kon orals in Kalkbaai stap waar ons wou wees, en al is die opkomslag van die hoofstraat af teen ’n stewige bult op, maak die uitsig wat ons geniet het dit die moeite werd. Ons het vooraf gevra of ons sjampanjeglase en ’n ysbak kan kry. Hulle kon ons nie met die ysbak help nie, maar het ons sjampanje in die yskas gebêre. Ons het nie ontbyt gehad nie, maar die verblyf sluit elke oggend ’n gratis oggenddrankie in – en dit word boonop na jou kamer toe gebring! Dit was heerlik om op die stoep te sit, ’n flat white te drink en oor Valsbaai uit te kyk. Ons het nooit nie veilig gevoel nie. Die in- en uitgaan by die gastehuis was moeiteloos danksy hulle goeie veiligheidsisteem. Waarvan ons nie gehou het nie: Parkering in die straat buite die gastehuis was taai. Hoe dit nie ’n eenrigtingstraatjie is nie, gaan my verstand te bowe. Ons was gelukkig om parkering te kry, maar indien jy baie wil rondry, mag jy dalk sukkel om weer ’n plekkie te kry. Die trappe na die dakkamer is baie steil en veral die afkomslag was senutergend vir iemand wat hoogtevrees het. Oor die algemeen is daar baie trappe in die huis – nie vir ons ’n probleem nie, maar dit is dalk iets wat ander mense moet weet. Die gastehuis het 'n pak chips, wyn en water op die tafel in die kamer gehad, maar elk met ’n prys aangeheg. Ons het nie enige gratis items verwag nie, maar dit was vir my bietjie onsmaaklik om te weet ’n bottel water kos R35 ekstra. (Dit gaan nie oor die betaal daarvan nie, maar dis die beste en duurste kamer in die huis). Die kamer kan baat met ’n klein yskassie. Buite die gastehuis is ’n plakkaat teen ’n lamppaal opgeplak: Want to start yoga – Start by bending over and picking up your Dog sh*t. Ja, dit is veronderstel om humoristies te wees, maar die feit dat Chartfield onder op die plakaat dat hulle dit versoek, was heeltemal "off brand". Opsommend: Kalkbaai is ’n lieflike bestemming en Chartfield Guesthouse is beslis die tipe plekkie waarheen ons sal teruggaan. Dit was ’n spesiale geleentheid en ons het vir die Loft gegaan, maar die ander kamers bied dalk beter waarde vir geld as jy nie gepla is oor die uitsig nie. Ons beveel dit beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Florian Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 106

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gatesville-straat 30, Kalkbaai, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9033930e0acc523c1ef3791a6c719db591410899581f9a6e29fb59ebf9d36df3c910bd65272036e7fcf1dbc818326ead971b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 30 Gatesville Road Kalk Bay 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.125660719676 18.448786139488

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang