Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chartwell Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Chartwell-rylaan 88, Umhlanga Rocks, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Chartwell Guest House, 'n 4-ster B&B, is in die hartjie van Umhlanga Rocks, die kusspeelgrond van Umhlanga, Durban, geleë. Dié gastehuis is stapafstand van die ongerepte strande van Umhlanga Rocks af en is 'n eko-vriendelike gastehuis.

Of gaste nou na Umhlanga kom vir besigheid of plesier, jy sal vind dat Chartwell Guest House alles het van luukse verblyf en skouspelagtige see-uitsigte tot uitstekende sekuriteit, vriendelike personeel en warm en vrygewige gasvryheid.

Die gastehuis is naby die King Shaka Internasionale Lughawe, Ushaka Marine World, die Oyster Box Hotel, La Lucia Mall en net 4 minute se ry vanaf Gateway Theatre of Shopping. Chartwell Guest House is ook 2 minute se ry na die lewendige en kosmopolitiese Umhlanga-dorpie waar jy saam met die plaaslike inwoners kan kuier en bederf word onder die talle koffiewinkels, restaurante, kroeë, boetieks en nuut opgeknapte winkelsentrums.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Lindy P
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon, vriendelik, netjies! Mooi uitsig. Heerlik! Sal ons definitief weer sien. Baie dankie!
Jan 2025
Barend J
Besigheidsreis
5.0
Na 'n dag se werk is dit die beste plek om skoene uit te skop. Na 'n lang harde dag se werk was dit ongelooflik lekker om by Chartwell Guest House te ...
Sien meer
Des 2024
Heidi S
5.0
Gasvry, vriendelik, netjies en alles wat mens nodig het. Dit is 'n wonderlike plek met gasvryheid van elke persoon. Happy het uit sy pad gegaan om te ...
Sien meer
Jul 2024
Dawid P
Saam met lewensmaat
4.8
Fantastic. Marvelous and we enjoyed it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Annemarie F
Saam met lewensmaat
4.8
Lovely "home away from home" with beautiful views and a stunning room. Loved the room and facilities. We actually got engaged there on ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Chartwell-rylaan 88, Umhlanga Rocks, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Chartwell Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Chartwell-rylaan 88, Umhlanga Rocks, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fc4d770f6fa1a4281ea6162a1326897ce0d73cc5ac472058adad84456f53460f70202c4c626580321845212e33921505a87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 88 Chartwell Drive Umhlanga Rocks 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -29.738001307726 31.077307462692

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang