Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chartwell House

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Elizabeth-Oosstraat 55, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 326 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Chartwell House is 'n gastehuis in Port Owen, Velddrif aan die Kaapse Weskus. Dis net 140 km vanaf Kaapstad. Port Owen is 'n marina in Velddrif met 3,5 km se waterweë. Die marina word aan 3 kante met die Groot Bergrivier omring en is 1 km vanaf die hawemond waar die rivier by St. Helenabaai aansluit. Dié baai, die grootste aan die Weskus van Suid-Afrika, bied fantastiese seilomstandighede as gevolg van die beskutte natuur en ligging met betrekking tot die somerwind.

Verblyf word in 3 unieke gastekamers met 'n Weskus-tema aangebied. Elke kamer het sy eie ingang, ingeboude kaste en 'n pragtige en suite-stort met hotelgeriewe. Daar is gratis tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar of spieëlkas met universele kragpunte. Daar is ook universele kragpunte aan weerskante van die bed met USB-koppelpunte en tweepuntproppe.

Chartwell House bied 'n volledige Engelse ontbyt elke oggend met 'n buffet van vrugte, jogurt, tuisgemaakte botterbroodjies, 'n kaasbord, graankos, sap en roosterbrood. Varkworsies, spek, gebraaide tamatie en eiers is op bestelling beskikbaar en daar is gereeld spesiale aanbiedinge met wafels en pannekoek.

Ontspan saans om die vuurput en geniet 'n skemerkelkie. Onbeperkte WiFi is beskikbaar en daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Die gashere, Melanie en Jeff, bied verwelkomende verblyf in 'n ongelooflike omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Phillip D
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing, refreshing, welcoming and delicious! Chartwell House truly is a home away from home. The hosts are the perfect hosts, and whe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Leana K
Saam met lewensmaat
5.0
Highly recommended. Was lovely. Highly recommended. Owners are lovely people.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Abe S
Saam met lewensmaat
5.0
We stayed at Chartwell House while visiting family in Dwarskersbos. We chose very well. We absolutely enjoyed the hospitality. The faci...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Dirk E
5.0
Baie vriendelik en gemaklik. Sien sterre.
Apr 2023
Anika B
Saam met lewensmaat
5.0
Everything was perfect! The rooms are elegant, modern and clean. The Owners, Jeff and Melanie Sillince were welcoming, very helpful and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Elizabeth-Oosstraat 55, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Chartwell House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 326
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 326
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Elizabeth-Oosstraat 55, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3794222f720753cedcbc7d56e5fb2a9bfc9884b54df228ee4696cc9f64cc29ed68ec44657ce171b38b9ecdb80ab2ec6a4020?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 326 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 55 Elizabeth East Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.784225631517 18.158498239217

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang