Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chasing Daylight

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Eureka en West Beach-weg, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 700 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Chasing Daylight is 'n groot selfsorghuis by die gewilde swemstrand in die prentjiemooi kusdorpie Struisbaai. Die huis het 'n pragtige uitsig oor die Atlantiese Oseaan.

Die strandhuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea.

Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-oopplanbadkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort en die derde badkamer het 'n bad.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus en het 'n toonbank met stoele. Daar is ook 'n binnebraai, 'n eetarea met 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste en 'n kaggel. Die leefarea en kombuis het deure wat na 'n stoep met 'n buitebraai lei.

Chasing Daylight is sowat 4 km vanaf Kaap Agulhas geleë, wat die mees suidelike punt van Afrika en die bymekaarkomplek van die Indiese en Atlantiese Oseaan is.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Karina L
Saam met vriende
5.0
Die was fantasties, ons sal weer kom. Die huis is wonderlik, mooier as op die fotos en lekker gelee reg oorkant die swemstrand. Daar is ook baie ruimt...
Sien meer
Mrt 2024
Vanessa S
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome. Ons is op baie kort kennis nog steeds met uitstekende diens gehelp. Alles was reg toe ons daar kom. Dit was ons tweede kuier en beslis nie di...
Sien meer
Okt 2023
Karla V
5.0
Wow. Wat 'n ongelooflike mooi plek. Die kuier/wegbreek saam met familie was perfek. Die dekor is pragtig en dit is 'n lekker kuierhuis. Dit is ruim en...
Sien meer
Aug 2023
Simone N
Saam met vriende
5.0
Perfekte huis saam vriende of net om te ontspan saam met gesin. Ons het ons kuier baie geniet en sal definitief weer bespreek. Die huis is gee 'n warm...
Sien meer
Apr 2023
Mariska R
Gesin met tieners
5.0
Fantasmagories. Sjoe, ons het Chasing Daylight verskriklik geniet. Dit is 'n pragtige, netjiese, en goed toegeruste huis. Die uitsig is asemrowend en ...
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jacoline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hoek van Eureka en West Beach-weg, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Chasing Daylight het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 3 700
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Eureka en West Beach-weg, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb1062e49b472b61a840672f0aa000bd5b27260f36491437efd90a25222b05a9a2b495c8a3d73bb95978ef27e04044fe8461?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 Corner of Eureka and West Beach Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.79572629301 20.047945976257

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang