Chastelle GB
Beskrywing
Die woonstel is ideaal vir 3 gaste en het 'n oopplan-uitleg met 'n privaat ingang, dubbelbed. Daar is ook 'n dubbelslaapbank vir 2 gaste. Die eenheid is ideaal vir 'n gesin. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, oond, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike braai-boma.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
- •Oond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat die eienaars op die eerste verdieping bo die eenhede woon.
Die 2 eenhede word met 16 trappe bereik en is dalk nie geskik vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Die tweeslaapkamer-suite en die woonstel het 'n skakeldeur.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié suite is ideaal vir 'n groep of gesin van 6 en beskik oor 'n privaat ingang, 2 en suite-slaapkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is ook 'n enkelslaapbank in die sitarea. Elke en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV met DStv, WiFi en lei na 'n stoep met 'n gasbraai. 'n Gemeenskaplike braai-boma is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat die eienaars op die eerste verdieping bo die eenhede woon.
Die 2 eenhede word met 16 trappe bereik en is dalk nie geskik vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Die tweeslaapkamer-suite en die woonstel het 'n skakeldeur.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bosrugstraat 8, Bergsig, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang