Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chastelle GB

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Christelle M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Heerlik prakties mooi uitsig sal beslis aanbeveel. Heerlike kuier, netjies met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius Lubbe L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Goeie ligging en veilig. Matrasse en yskas het dringend aandag nodig. Chastelle GB het die perfekte ligging. Dit is baie veilig en is waarde vir geld. Ongelukkig is die dubbelbed se matras glad nie van goeie gehalte nie. Die yskas is heeltemal te klein vir vier mense. Daar was van die eetgerei te min vir vier persone.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan C
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2022

Lekker gekuier. Dankie Estelle. Jou plek was baie netjies en ons familie het lekker daar gekuier. Pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anna-marie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2022

Baie netjies, gemaklik en mooi. Chastelle het 'n pragtige uitsig oor die Groot-Brakrivier. Daar is winkels naby en ook dienste soos dokters. Dit is nie naby die strand nie, maar vinnig bereikbaar per motor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nelia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Pragtige uitsig, naby al die besienswaardighede. Vriendelike plattelandse diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Chastelle GB
Dit was lekker om julle hier te hê! Julle is welkom, enige tyd.

Benjo L
Kort verblyf
5.0
Jan 2021

Waarde vir geld. Chastelle is baie netjies, met pragtige uitsig. Het heerlik op die stoep gesit en tot laat gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Chastelle GB
Dit was lekker om julle hier te hê. Puik gaste. Alles so netjies en skoon gelos. Baie dankie.

Donovan J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2021

Hierdie plek is inderdaad waarde vir jou geld. Die atmosfeer is so ontspanning. Het die rustigheid geniet. Die eienaar van die plek is baie vriendelik en baie behulpsaam. Sy het ons ook aanbeveel na plekke waar ons kan gaan ek ook geriewe gegee vir ons kinders om die kuier vir hulle lekker te maak. Ons het dit regtig geniet. Die plek is baie netjies, ons het albei eenhede gehad en die feit dat elke kamer se eie badkamer het was n bonus. Ons sal definitief weer kom en anders aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Chastelle GB
Ek is bly julle het lekker gebly en gekuier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosrugstraat 8, Bergsig, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8933bda549d027bb89b0bf4eeb5cb75e0f20e937ada57d72dd1e0aaa8bd3781376bdb7f135bcfa6441f1a0804227b5fc8299?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 3) 7 5 1 5 8 Bosrug Road Bergsig 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.05584 22.21637

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang