Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chastelle GB

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Chastelle GB
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Christelle M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle M

Heerlik prakties mooi uitsig sal beslis aanbeveel.

Heerlike kuier, netjies met alles wat jy nodig het.

Marius Lubbe L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius Lubbe L

Goeie ligging en veilig. Matrasse en yskas het dringend aandag nodig.

Chastelle GB het die perfekte ligging. Dit is baie veilig en is waarde vir geld. Ongelukkig is die dubbelbed se matras glad nie van goeie gehalte nie. Die yskas is heeltemal te klein vir vier mense. Daar was van die eetgerei te min vir vier persone.

Riaan C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan C

Lekker gekuier.

Dankie Estelle. Jou plek was baie netjies en ons familie het lekker daar gekuier. Pragtige uitsig.

Anna-marie J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-marie J

Baie netjies, gemaklik en mooi.

Chastelle het 'n pragtige uitsig oor die Groot-Brakrivier. Daar is winkels naby en ook dienste soos dokters. Dit is nie naby die strand nie, maar vinnig bereikbaar per motor.

Nelia V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia V

Pragtige uitsig, naby al die besienswaardighede.

Vriendelike plattelandse diens.

Chastelle GB se terugvoer

Dit was lekker om julle hier te hê! Julle is welkom, enige tyd.

Chastelle GB
Benjo L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjo L

Waarde vir geld.

Chastelle is baie netjies, met pragtige uitsig. Het heerlik op die stoep gesit en tot laat gekuier.

Chastelle GB se terugvoer

Dit was lekker om julle hier te hê. Puik gaste. Alles so netjies en skoon gelos. Baie dankie.

Chastelle GB
Donovan J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan J

Hierdie plek is inderdaad waarde vir jou geld. Die atmosfeer is so ontspanning. Het die rustigheid geniet.

Die eienaar van die plek is baie vriendelik en baie behulpsaam. Sy het ons ook aanbeveel na plekke waar ons kan gaan ek ook geriewe gegee vir ons kinders om die kuier vir hulle lekker te maak. Ons het dit regtig geniet. Die plek is baie netjies, ons het albei eenhede gehad en die feit dat elke kamer se eie badkamer het was n bonus. Ons sal definitief weer kom en anders aanbeveel.

Chastelle GB se terugvoer

Ek is bly julle het lekker gebly en gekuier.

Chastelle GB
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosrugstraat 8, Bergsig, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8933bda549d027bb89b0bf4eeb5cb75e0f20e937ada57d72dd1e0aaa8bd3781376bdb7f135bcfa6441f1a0804227b5fc8299?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 3) 7 5 1 5 8 Bosrug Road Bergsig 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.05584 22.21637

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang