Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chastelle GB

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosrugstraat 8, Bergsig, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Chastelle GB bied gaste selfsorgverblyf wat oor die Groot Brakrivier uitkyk en is in Bergsig geleë.

Dit is op die grondvloer geleë en gaste het 'n keuse van 2 eenhede wat met 16 trappe bereik word, en kan tussen 4 en 6 mense akkommodeer. Die tussenliggende eenhede kan apart of saam vir 'n groep of gesin bespreek word.

Die 2-slaapkamer-suite met slaapplek vir 5 beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 'n toegeruste kombuis, 'n leefarea en lei na 'n patio met 'n gasbraai en 'n uitsig oor Groot Brakrivier. Die oopplan-woonstel met slaapplek vir 3 beskik oor 'n toegeruste kombuisie en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Elkeen van die eenhede het 'n privaat ingang, en is toegerus met TV's met DStv, en WiFi-toegang. 'n Gemeenskaplike braai-boma is ook beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Chastelle GB is 2 km vanaf die Groot Brakrivier-strandmeer en Suiderkruisstrand geleë. Ander gewilde strande soos Glentana, Klein-Brakrivier en Tergniet is 'n entjie verder en Hartenbos se strand 16 km weg. Groot Brakrivier bied restaurante en winkels en verskeie doendinge wat wissel van walviskyk tussen Mei tot November, en staproetes soos die Geurroete of die Friemersheim DIY Walk wat die Shweshwe Stop-winkel insluit, en 'n laventelkwekery, asook besienswaardighede soos Botlierskop Privaat Wildreservaat.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Chastelle GB
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Bosrugstraat 8, Bergsig, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Chastelle GB het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosrugstraat 8, Bergsig, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8933bda549d027bb89b0bf4eeb5cb75e0f20e937ada57d72dd1e0aaa8bd3781376bdb7f135bcfa6441f1a0804227b5fc8299?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 3) 7 5 1 5 8 Bosrug Road Bergsig 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.05584 22.21637

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang