Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chastelle GB

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosrugstraat 8, Bergsig, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Chastelle GB bied selfsorgverblyf met pragtige uitsigte oor die hele Groot-Brakrivier in Bergsig.

Daar is 2 eenhede op die grondverdieping wat met 16 trappies bereik word en slaapplek vir 4 tot 6 gaste het. Die skakel-eenhede kan apart of saam vir 'n groep of familie bespreek word.

Die tweeslaapkamer-suite het slaapplek vir 5 gaste in 2 en suite-slaapkamers. Daar is 'n toegeruste kombuis, leefarea en 'n groot kuierstoep met 'n gasbraai en pragtige uitsig oor die hele Groot-Brak. Die oopplan-woonstel het slaapplek vir 3 gaste wat 'n toegeruste kombuisie en badkamer met 'n stort, wasbak en toilet insluit.

Elke eenheid het 'n privaat ingang, 'n TV met DStv en WiFi. 'n Gemeenskaplike braai-boma is ook beskikbaar.

Chastelle GB is sowat 2 km van die Groot-Brakriviermonding en Suiderkruisstrand af. Ander gewilde strande soos Glentana, Tergniet en Klein-Brakrivier is effe verder, met die gewilde Hartenbosstrand 16 km ver. Groot-Brakrivier bied verskeie restaurante, winkels en doendinge, walviskyk van Mei tot November. Daar is staproetes, soos die Fragrance-roete en die Friemersheim DIY Walk wat die Shweshwe Stop-winkel en 'n laventelkwekery insluit, sowel as besienswaardighede soos Botlierskop Privaat Wildreservaat.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Bosrugstraat 8, Bergsig, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Chastelle GB het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosrugstraat 8, Bergsig, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8933bda549d027bb89b0bf4eeb5cb75e0f20e937ada57d72dd1e0aaa8bd3781376bdb7f135bcfa6441f1a0804227b5fc8299?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 8 5 1 5 8 Bosrug Road Bergsig 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.05584 22.21637

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang