Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chateau B&B

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Lizanne R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Supremely comfortable. The Chateau B&B is of a very high standard with excellent linens and furniture. The room is cozy but has modern finishes. The bathroom is great and well-equipped. We loved our stay here and wish we had stayed for another night or two.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Skoon en netjies. Ons het lekker gebly. Sal net graag beter kussings wou hê. Handdoeke is baie klein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole N
1 nag
4.8
Des 2023

Beautiful clean rooms. Toilet seat needs to be fixed in one of the rooms we had. The owner was very accommodating for check-in on a public holiday. Our stay was comfortable as a pit stop on our way to Graskop.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karel V
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Mei 2024

Bed het gebrek maar geen krediet deur eienaar aangebied nie. Geen wasbak en wat. Selfsorg eenheid met toegeruste kombuis maar geen wasbak en kraan met water. Bed het gebreek en as gevolg daarvan baie sleg geslaap.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Vincent S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2021

Vriendelik ontvang en tuis laat voel! Geriewe is baie goed en parkering is veilig. Veilige, stil area in die hartjie van die dorp. Naby eetplekke. Gastehuis het 'n kragopwekker so beurtkrag is nie 'n probleem nie. Privaat afstand-beheer van die hoofhek word aan elke gas gegee so kom en gaan is maklik. Sal dit definitef weer gebruik en kan dit aanbeveel. Ontbyt is fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zahn-michelle A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Lovely little stop over on route to Sodwana. Chateau B&B is a quaint little spot. We enjoyed our stay over. Being close to the main road, there was a little bit of noise, and there appeared to be some kind of gathering near the establishment. But luckily it did not carry on too late, but something to keep in mind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric W
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2021

Chateau clean, but overpriced. For the cost per night just for the accommodation, you wouldn't expect worn out towels, no tissues, instant coffee, limited milk and no generator for the daily power cuts. Also a very limited DSTV bouquet selection.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Alicia S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2017

Baie lekker. Absoluut verras met die kamer - baie netjies en meubels baie smaakvol. Diens ver bo verwagting. Hierdie is 'n defnitiewe plekkie om oor te slaap as jy daar deurgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melanie
Chateau B&B
Beste Lieb, Vreeslik baie dankie vir die goeie terugvoering. Dit was vir ons baie lekker om julle hier by Chateau B&B te verwelkom. Hoop ons sien julle weer in die nabye toekoms. Baie dankie en lekker dag verder. Groete, Chateau B&B

Gustav M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2017

Heerlike verblyf vir troue. Ons het baie lekker hier gebly, die kamer was ruim en die stort heerlik. Die enigste probleem was 'n drukpomp wat aanhoudend aan en af gaan en baie hard lawaai.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Melanie
Chateau B&B
Beste Gustav, Baie dankie vir julle goeie terugvoering ons waardeer dit! Dankie vir die kommentaar rakende die drukpomp ons het 'n plan gemaak om die geluide te demp. Ons hoop om julle weer by ons gastehuis te verwelkom in die nabye toekoms. Baie dankie en lekker dag verder. Groete Chateau B&B

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Parksingel Oos, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5Y2MyNjYzLTBhNTQtNDkxYi1hNjRhLTc0ZDMwMTYwNGY4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 3 Park Crescent East Piet Retief 2380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.994862418923 30.800565532027

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang