Chateau Crystal
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 3, Hartbeesfontein JT 130, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R15 000 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Chateau Crystal is net 5 km van die rustige dorpie Dullstroom geleë en bied 'n uitstekende, luukse en afgesonderde ervaring. Met 'n uitsig oor 'n skilderagtige dam, is dit die perfekte opsie vir 'n groot gesin of groep vriende wat uit die stad se gewoel wil ontsnap.
Hierdie uitgestrekte lugversorgde eiendom bied gerieflike slaapplek vir altesaam 10 gaste op 'n slag en beskik oor 4 en suite-slaapkamers asook 'n gastetoilet. Al 4 slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed; 2 van hierdie kamers het egter ook 'n enkelbed. Elke en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.
Die ruim leefarea beskik oor 'n pragtige kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, 2 elektriese oonde, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale eiland met stoele. Die huis het 'n ruim eetkamer met 'n kaggel en oorgenoeg sitplek vir almal om 'n heerlike ete saam te geniet. Die sitarea het ook 'n kaggel en 'n platskerm-TV met DStv. Komplimentêre WiFi is oral in die huis beskikbaar.
Hierdie leefarea maak oop op 'n ruim onderdakstoep met gemaklike buitemeubels en draagbare braaigeriewe wat die perfekte plek is vir gaste om te ontspan met 'n skemerkelkie terwyl hulle die asemrowende uitsigte bewonder. Daar is ook 'n privaat plonspoel buite vir gaste om op daardie warm somersdae af te koel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Forelhengel
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 176
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Erfdeel 3, Hartbeesfontein JT 130, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Dullstroom Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 3, Hartbeesfontein JT 130, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang