Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chateau de Bosveld

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Mike N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Rustig en gerieflik. Die huis is goed uitgelê en toegerus. Dit is baie gerieflik en rustig op die plaas, die regte plek om te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena A
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

Lovely place with friendly hosts. Well equipped house and great location. Will stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Dis 'n pragtige huis en so rustig, het heerlik gekuier, baie dankie. Die huis is so pragtig gemeubileer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karien
Chateau de Bosveld
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was 'n plesier on julle te huisves. Karien.

Marna P
1 nag Saam met vriende
4.0
Des 2021

Baie lekker plek. Waarde vir geld en goed geleë. Ons het baie lekker hier gebly. Naby genoeg aan die dorp as jy iets sou nodig kry. Ruim vertrekke. Ideaal vir 'n naweekwegbreek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

V Alerie H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2019

Goeie plek om te bly. Skoon, toegeurs, het 'n lekker tyd gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karien
Chateau de Bosveld
Thank you for your great review. Wonderful to know you enjoyed your stay and it was a pleasure having your group here.

Leonie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2018

Dit was rustig en baie mooi. Dis 'n baie mooi, rustige atmosfeer, mens kan maklik afskakel en van die dolle gejaag vergeet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Karien
Chateau de Bosveld
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Was 'n voorreg om julle in ons huis te ontvang.

Andre L
1 nag Gesin met tieners
3.4
Aug 2018

Dit was sonder moeite. Al wat ek kritiek kan lewer is dat die bordjie gedurende die aand moeilik was om te sien.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Karien
Chateau de Bosveld
Dankie Andre vir jou terugvoer, ons sal aandag gee aan sigbaarheid van naambord.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Karien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vaalwater-plaas, gedeelte 25, Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmNejCwykM6TWMv4n1D02phWDyLvY2yeOpRqJ8GFX07HK0WtPrV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Vaalwater Farm, Portion 25 Vaalwater 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -24.310771698745 28.122712311016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang