Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chateau Neuf du Cap

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ashley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Chateau Neuf du Cap
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Annamari U - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annamari U

Gawe en akkommoderende gasheer. Wifi deurentyd goed ten spyte van loadshedding. Netjies en skoon. Gemaklik en ruim. Pragtige uitsig.

Perfek vir besigheid en vakansie.

Steven V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Steven V

Wonderful family break based in Hout Bay to best enjoy what CPT has to offer.

Space, location and amenities are exactly what a family needs to enjoy a wonderful break in CPT.

Ashley S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley S

Sal enige een aan raai om te gaan kuier daar.

Awesome.

Marc S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc S

Uitstekende waarde vir geld.

Ashley was baie vriendelik en behulpsaam. Die eenheid was skoon en ruim en die huis is mooi weggesteek tussen die groot bome en word sterk aanbeveel.

Keneilwe Collette M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keneilwe Collette M

Absolutely awesome.

We had the most amazing time at this beautiful gem. We received a very warm welcome from Ashley and Debbie who really went an extra mile to ensure that our stay was the most comfortable. Whenever we had questions they were attended to promptly. We will definitely be staying there again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut fantasties.

Ons het die wonderlikste tyd gehad by hierdie pragtige juweel. Ons is hartlik ontvang deur Ashley en Debbie wat regtig 'n ekstra myl geloop het om te verseker dat ons verblyf die gemaklikste is. Elke keer as ons vrae gehad het, het hulle dadelik aandag gegee. Ons sal beslis weer daar oornag.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Hendrik V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V

Baie gerieflik en netjies met hope spasie.

Ons het baie van Chateau Neuf du Cap gehou vandat ons dit die eerste keer gesien het. Ons verwagtinge was oortref en ons het baie lekker daar gebly. Dit is 'n baie mooi en gerieflike eenheid met regtig baie spasie wat 'n oop gevoel skep. Dinge wat vir my uitgestaan het was: Twee groot badkamers. Dubbelmotorhuis met ekstra parkering. Privaat gevoel. Massiewe swembad. Skottelgoedwasmasjien. Baie vriendelike en behulpsame staf en eienaars. Ek dink dit was maklik die beste blyplek wat ek nog ooit op vakansie in gebly het.

Prudence J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prudence J

Amazing 5* accommodation.

Absolutely wonderful, will definitely recommend.

Stephan G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan G

Ek sal Chateau Neuf du Cap vir enige iemand aanbeveel.

Die verblyf was fantasties. Ek sal die plek aanbeveel in elke opsig. Die plek was baie skoon en die mense was verskriklik vriendelik. Die ligging is perfek met baie besienswaardighede in die omgewing.

Karen L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen L

Asemrowend!

Ons gashere Ashley en Debbie was wonderlik! Hulle het ons tegemoetgekom met 'n verjaarsdag partytjie wat ons vir ons 88 jarige Moeder gehou het by die gastehuis. Baie vriendelik en gasvry! Home away from home! Ek beveel hulle hoog aan!

Chateau Neuf du Cap se terugvoer

Beste Karen,

Baie dankie vir die woorde. Dit was lekker om julle te ontmoet en ons sien uit daarna om julle weer te sien in die toekoms.

Groete,
Ashley & Debbie

Chateau Neuf du Cap
Anel H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anel H

Luuks, pragtige eenheid en omgewing, gasvry eienaars.

Ons het baie lekker gebly in hierdie luukse eenheid wat toegerus is met alles wat 'n mens nodig het. Groot vertrekke, lekker groot buite kuier area, smaakvolle decor en ongelooflike uitsig. Ashley and Debbie was gasvry en het moeite gedoen om dit vir ons lekker te maak. Ons kan die plek aanbeveel en sal beslis weer 'n draai daar maak.

He Bothma B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
He Bothma B

Smaakvol, uiters netjies, stil en rustig.

Ons het 'n SMS vroegoggend van Ashley ontvang wat ons verwelkom het saam met ekstra roeteaanwysings. Ons is vriendelik ontvang en ekstra moeite is met ons wasgoed gedoen. Aanbevelings vir besoekpunte is gemaak. Ons beveel graag Chateau Neuf du Cap aan - dit is 'n ware kasteel in 'n pragtige omgewing!

Chateau Neuf du Cap se terugvoer

Dear Helena
Thank you for your kind words. It was a pleasure to accommodate you

Chateau Neuf du Cap
Maria R - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria R

Well worth a stay next time you are in Cape Town

Very impressed with the accommodation; it was clean, comfortable, spacious and had everything one could require. Hosts were friendly though respected our privacy. Location was very central for travels around Cape Town. Would definitely return there.

Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stirrup-laan 8, Houtbaai, 7870, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyNTgzOTA3LWM5ZTUtNDBlMC1iMTIwLWRkZjhhYWE0ZWRiNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 8 Stirrup Lane Hout Bay 7870 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.015085803867 18.362209796906

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang