Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chateau Neuf du Cap

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Annamari U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2022

Gawe en akkommoderende gasheer. Wifi deurentyd goed ten spyte van loadshedding. Netjies en skoon. Gemaklik en ruim. Pragtige uitsig. Perfek vir besigheid en vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Steven V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2022

Wonderful family break based in Hout Bay to best enjoy what CPT has to offer. Space, location and amenities are exactly what a family needs to enjoy a wonderful break in CPT.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Sal enige een aan raai om te gaan kuier daar. Awesome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marc S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2021

Uitstekende waarde vir geld. Ashley was baie vriendelik en behulpsaam. Die eenheid was skoon en ruim en die huis is mooi weggesteek tussen die groot bome en word sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keneilwe Collette M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2020

Absoluut fantasties. Ons het die wonderlikste tyd gehad by hierdie pragtige juweel. Ons is hartlik ontvang deur Ashley en Debbie wat regtig 'n ekstra myl geloop het om te verseker dat ons verblyf die gemaklikste is. Elke keer as ons vrae gehad het, het hulle dadelik aandag gegee. Ons sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2019

Baie gerieflik en netjies met hope spasie. Ons het baie van Chateau Neuf du Cap gehou vandat ons dit die eerste keer gesien het. Ons verwagtinge was oortref en ons het baie lekker daar gebly. Dit is 'n baie mooi en gerieflike eenheid met regtig baie spasie wat 'n oop gevoel skep. Dinge wat vir my uitgestaan het was: Twee groot badkamers. Dubbelmotorhuis met ekstra parkering. Privaat gevoel. Massiewe swembad. Skottelgoedwasmasjien. Baie vriendelike en behulpsame staf en eienaars. Ek dink dit was maklik die beste blyplek wat ek nog ooit op vakansie in gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Prudence J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2017

Amazing 5* accommodation. Absolutely wonderful, will definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2017

Ek sal Chateau Neuf du Cap vir enige iemand aanbeveel. Die verblyf was fantasties. Ek sal die plek aanbeveel in elke opsig. Die plek was baie skoon en die mense was verskriklik vriendelik. Die ligging is perfek met baie besienswaardighede in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2017

Asemrowend! Ons gashere Ashley en Debbie was wonderlik! Hulle het ons tegemoetgekom met 'n verjaarsdag partytjie wat ons vir ons 88 jarige Moeder gehou het by die gastehuis. Baie vriendelik en gasvry! Home away from home! Ek beveel hulle hoog aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ashley
Chateau Neuf du Cap
Beste Karen, Baie dankie vir die woorde. Dit was lekker om julle te ontmoet en ons sien uit daarna om julle weer te sien in die toekoms. Groete, Ashley & Debbie

Anel H
Lang verblyf Gesin met tieners
4.4
Aug 2017

Luuks, pragtige eenheid en omgewing, gasvry eienaars. Ons het baie lekker gebly in hierdie luukse eenheid wat toegerus is met alles wat 'n mens nodig het. Groot vertrekke, lekker groot buite kuier area, smaakvolle decor en ongelooflike uitsig. Ashley and Debbie was gasvry en het moeite gedoen om dit vir ons lekker te maak. Ons kan die plek aanbeveel en sal beslis weer 'n draai daar maak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ashley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stirrup-laan 8, Houtbaai, 7870, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyNTgzOTA3LWM5ZTUtNDBlMC1iMTIwLWRkZjhhYWE0ZWRiNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 8 Stirrup Lane Hout Bay 7870 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.015085803867 18.362209796906

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang