Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chateau Neuf du Cap

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stirrup-laan 8, Houtbaai, 7870, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Chateau Neuf du Cap is 'n klassieke Franse-styl huis in Houtbaai skuil teen die hange van die pragtige Tafelberg. Die huis is ideaal geleë binne maklike bereik van talle besienswaardighede in en om Kaapstad en die Kaapse Skiereiland.

Die huis is in die Provence-styl gebou en bied 1 eksklusiewe woonstel op die eienaars se perseel. Die woonstel het 'n privaat ingang en spog met skouspelagtige uitsigte oor die omliggende berge, see, en die bekende Chapman's Peak Drive. Die selfsorgwoonstel bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuis- en leefarea. Daar is 'n koninggrootte-bed in albei kamers wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die eerste badkamer het 'n bad en stort, terwyl die tweede badkamer 'n stort het. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is goed toegerus met 'n oond en kookplaat, mikrogolf, yskas-vrieskas, wasmasjien en tuimeldroër, strykyster en strykplank. Satelliet-TV en draadlose breëband is beskikbaar. Die eiendom is ten volle toegemaak en sluit veilige parkeerplek in die dubbelmotorhuis, veiligheidsbalke en 'n 24-uur sekuriteitspatrollie in die woonbuurt in. Die kamers maak oop op 'n Provensaals-geïnspireerde binnehof wat 'n afgesonderde plek bied vir gaste om te ontspan terwyl hulle die skilderagtige uitsigte bewonder.

Chateau Neuf du Cap is 'n maklike rit vanaf die middel van Kaapstad, Tafelberg, en die V&A Waterfront langs die bergagtige pad, of langs die skouspelagtige seepad wat oor die sprankelende waters van die Atlantiese Oseaan uitkyk. Ander besienswaardighede sluit die Kaapse Wynlande, Kaap die Goeie Hoop, Houtbaai-hawe met sy visvang-handveste of uitstappies na Seal Island, die World of Birds en Kirstenbosch Botaniese Tuine in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Chateau Neuf du Cap
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ashley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Stirrup-laan 8, Houtbaai, 7870, Wes-Kaap
  • Gaste dink Chateau Neuf du Cap het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stirrup-laan 8, Houtbaai, 7870, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyNTgzOTA3LWM5ZTUtNDBlMC1iMTIwLWRkZjhhYWE0ZWRiNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 8 Stirrup Lane Hout Bay 7870 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.015085803867 18.362209796906

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang