Chateau Vue Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marelise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 78
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Kerst B - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlik geslaap op 'n goeie bed.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Almie S - Jul 2024
Algehele gradering
Maklike inboek en baie goeie ontvangs.
Phillip V - Jun 2024
Algehele gradering
Goeie verblyf in veilige area.
Laura B - Jul 2024
Algehele gradering
Heerlik!
Laura B - Mei 2024
Algehele gradering
Hoog aanbeveel.
Retha H - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtige, netjies en sommer 'n welkom gevoel!
Nj P - Des 2023
Algehele gradering
Rustig, pragtig, huislik.
Marina B - Nov 2023
Algehele gradering
Rustig.
Elzabé V - Nov 2023
Algehele gradering
Perfekte oornagplek!
Ina C - Okt 2023
Algehele gradering
Baie netjies en veilige plek. Marelise is 'n hartlike gasvrou, wat ons toegerus het met al die besonderhede wat nodig was. Die kamer is ten volle toegerus met alles wat jy nodig het om te oornag! Die ontbyt was heerlik en het uitgekyk op die mooie stad, ek beveel die gastehuis 100% aan!
Yvonne B - Jul 2023
Algehele gradering
Great location and lovely host.
Margaretha F - Mrt 2023
Algehele gradering
Blyplek so na ons harte.
Ann L - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekende vriendelike diens.
Marita V - Des 2022
Algehele gradering
Wonderlik geleë, pragtige skoon kamers.
Linda O - Des 2022
Algehele gradering
Veilig en netjies. Vriendelike staff.
Georgie F - Des 2022
Algehele gradering
Netjies en veilig.
Anine N - Nov 2022
Algehele gradering
Absoluut die moeite werd!
Elizabeth M D - Jul 2022
Algehele gradering
Modern, well located and a tranquil stay.
Elizabeth M D - Jul 2022
Algehele gradering
Home away from home.
Michelle P - Jun 2022
Algehele gradering
Familieverjaarsdag.
Gert L - Mei 2022
Algehele gradering
Puik, gasvrye verblyf.
A V - Apr 2022
Algehele gradering
Enjoyable.
De Wet J - Apr 2022
Algehele gradering
Die gastehuis is ongelooflik mooi en verseker waarde vir die geld.
Ansule W - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige, netjiese plek. Baie rustige omgewing.
Cor L - Nov 2021
Algehele gradering
Baie netjies en goed geleë.
Chris S - Nov 2021
Algehele gradering
Pragtige blyplek in mooi omgewing.
Marius N - Nov 2020
Algehele gradering
Puik diens en pragtige geriewe - sal enige tyd weer daar oornag!
Chateau Vue Guesthouse se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, Marius. Ons waardeer alle insette. Ek is bly julle het die verblyf geniet! Kom kuier gerus weer!
Suzie B - Sep 2020
Algehele gradering
Was ongelooflik lekker, en baie gasvry.
Chateau Vue Guesthouse se terugvoer
Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer Suzie. Ons is so bly julle het lekker gebly. Kom besoek ons gerus weer.
Annelize O - Feb 2020
Algehele gradering
Uitstekend!
Chateau Vue Guesthouse se terugvoer
Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer Annelize. Ons is so bly julle het lekker gebly. Kom kuier gerus weer.
Roelien L - Nov 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, pragtige plek, sal hulle weer besoek.
Chateau Vue Guesthouse se terugvoer
Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer Roelien! Bly julle het die wegbreek so geniet! Kom kuier gerus weer!
Deon J - Sep 2019
Algehele gradering
Ongelooflike verblyf.
Lees meerChateau Vue Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, Deon. Dit was vir ons 'n groot plesier om julle te akkommodeer. Hou ons in gedagte vir julle volgende huweliksherdenking. Alles wat mooi is vir julle.
Andre C - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Chateau Vue Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde Andre! Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer!
Amanda H - Mei 2019
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry, netjies voorwaar 'n stukkie goud.
Chateau Vue Guesthouse se terugvoer
Ag baie dankie vir die pragtige terugvoer. Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer. Kom kuier gerus weer!
Gs R - Apr 2019
Algehele gradering
Baie vriendelik en skoon.
Chateau Vue Guesthouse se terugvoer
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om terugvoer te gee. Ons is bly julle het die verblyf geniet. Hoop om julle weer tydens julle volgende Pretoria besoek te akkommodeer!
Annette V - Jan 2019
Algehele gradering
Lekker rustig, vriendelik ontvang, ons het regtig geen klagtes nie.
Chateau Vue Guesthouse se terugvoer
Dankie vir jou positiewe terugvoer Annette! Dit was lekker om julle te ontmoet. Kom kuier gerus weer.
Elsje M - Mei 2019
Algehele gradering
Dit was perfek!
Chateau Vue Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer! Kom kuier gerus weer as julle moet stad toe kom.
Riane V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjies, gerieflik en genoeg ruimte.
Chateau Vue Guesthouse se terugvoer
Baie dankie dat julle die tyd geneem het om terugvoer te gee. Ons is so bly dat julle lekker hier gebly het! Sien uit daarna om julle weer te verwelkom!
Marne J - Jul 2018
Algehele gradering
Fantastiese plek om te bly!
Chateau Vue Guesthouse se terugvoer
Ons waardeer jou positiewe terugvoer baie, Marne! Kom kuier asseblief weer!
Shelene O - Sep 2017
Algehele gradering
Was uitstekend!
Chateau Vue Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Shelene! Ons akkommodeer julle graag weer tydens julle volgende besoek aan Pretoria.
Letitia L - Sep 2017
Algehele gradering
'n Pragtige kamer en uitstekende diens!
Lees meerChateau Vue Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Letitia.Ons akkommodeer julle met die grootste graagte weer tydens julle volgende Pretoria besoek. Sterkte ook met julle besigheid.
Trudy B - Aug 2017
Algehele gradering
Die suite is awesome.
Chateau Vue Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Trudy. Ek is so bly jy't jou verblyf geniet. Kom kuier weer en eet saam ontbyt!
Rentius Y - Jun 2017
Algehele gradering
Rustig en privaat.
Chateau Vue Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Rentius. Kom kuier gerus weer.
Martie G - Mei 2017
Algehele gradering
Ek was verras. Dis uit die boonste rakke!
Chateau Vue Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Martie. Ons is bly julle het lekker gebly! Ek sal beslis aandag gee 'n grimering liggie by die spieël dankie daarvoor. Kom kuier gerus weer!
Rachelle R - Feb 2017
Algehele gradering
Ongelooflik stunning.
Chateau Vue Guesthouse se terugvoer
Dit was so 'n groot plesier om julle te akkommodeer, Rachelle! Ons sien uit daarna om julle weer te sien!
Heino V - Feb 2017
Algehele gradering
Nostalgies en rustigheid in die stad. Gee mens kalmte.
Chateau Vue Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Paula. Ons geniet dit om ons plekkie mooi te maak en is so bly as ons gaste dit waardeer. Kom kuier gerus weer.
Carmen M - Feb 2017
Algehele gradering
Baie gemaklik, gerieflik en vriendelik. Marelize het ons laat tuis voel.
Chateau Vue Guesthouse se terugvoer
Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer Carmen. Ek hoop ons komplimentêre opgradering van ‘n familie kamer na 2 aangrensende kamers het bygedra om julle in die regte stemming te plaas vir julle bootrit! Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang tydens julle volgende besoek aan Pretoria!
Mariana J - Nov 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Chateau Vue Guesthouse se terugvoer
Ons waardeer julle positiewe terugvoer baie Christo! Ons is bly julle het lekker gebly en sien uit na julle volgende kuier!
Frikkie P - Nov 2016
Algehele gradering
'n Oase in die stad.
Chateau Vue Guesthouse se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Frikkie! Ons is so bly julle het die verblyf hier geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te akkommodeer!
Ingrid V - Okt 2016
Algehele gradering
Alles uit die boeke!
Chateau Vue Guesthouse se terugvoer
Ag dankie vir die positiewe terugvoer Ingrid! Ons hoop om julle baie keer in die toekoms hier by Chateau Vue te ontvang!
Pieter G - Sep 2016
Algehele gradering
Die kamers is baie gerieflik! Alles pragtig skoon en stylvol!
Chateau Vue Guesthouse se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Pieter! Ek is baie bly julle het die verblyf geniet. Kom kuier gerus weer tydens julle volgende besoek aan Pretoria!
Gerrie D - Sep 2016
Algehele gradering
Heerlike slaapplek.
Chateau Vue Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die positiewe kommentaar Jackie! Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer!
Rudie L - Jul 2016
Algehele gradering
Netjiese plekkie met vriendelike diens.
Chateau Vue Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Dit was so lekker om julle te akkommodeer. Sterkte met jou herstel, Rudie!
Charl S - Jun 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
Chateau Vue Guesthouse se terugvoer
Dankie vir julle terugvoer Swannie. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer. Geniet die fietry!
Almie P - Mrt 2016
Algehele gradering
Ongelooflike akkommodasie.
Chateau Vue Guesthouse se terugvoer
Ek waardeer julle positiewe terugvoering en sien uit daarna om julle weer te akkommodeer as julle volgende keer in Pretoria is!
Kobus O - Feb 2016
Algehele gradering
Baie lekker, baie netjies, wonderlik geleë naby Kloofsig Mediclinic.
Chateau Vue Guesthouse se terugvoer
Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer! Hoop om julle weer te sien tydens julle volgende Pretoria besoek!
Ann P - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelik.
Laureen G - Jan 2016
Algehele gradering
Baie vriendelik.
Chateau Vue Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer!
Zaskia E - Nov 2015
Algehele gradering
Wonderlik!
Chateau Vue Guesthouse se terugvoer
Dankie vir julle positiewe terugvoer. Dit was heerlik om julle te akkommodeer! Ons sien weer volgende jaar!
Jaco L - Sep 2015
Algehele gradering
Ons het baie lekker tuisgegaan.
Antonel V - Aug 2015
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Hettie V - Jul 2015
Algehele gradering
Veilig, vriendelik en uitstekend.
Yolande V - Mei 2015
Algehele gradering
Vriendelik, skoon, mooi en gerieflik.
Willem G - Mrt 2015
Algehele gradering
Vriendelik ontvang deur eienaar - dadelik welkom gevoel - kamer was netjies - geen negatiewe opmerkings.
Willem V - Feb 2015
Algehele gradering
Lekker gastehuis!
Joanne M - Feb 2015
Algehele gradering
Very beautiful modern rooms, spacious and private.
Kobus B - Nov 2015
Algehele gradering
Die verblyf was uitstekend.
Chateau Vue Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer!
Ansie C - Nov 2015
Algehele gradering
Dankie Marelize, jou plekkie is tops!
Chateau Vue Guesthouse se terugvoer
Dankie vir julle positiewe terugvoer. Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer! Ons sien uit om julle weer te sien! Vriendelike groete!
Sunette S - Apr 2015
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf en heerlike ontbyt!
Salomie G - Okt 2015
Algehele gradering
Eienaar baie gasvry, ek het baie lekker gebly en tuis gevoel.
Chateau Vue Guesthouse se terugvoer
Dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit was lekker om jou te leer ken. Groete in die paradys! :-)
Deon B - Nov 2015
Algehele gradering
Baie lekker.
Chateau Vue Guesthouse se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer. Ons is bly ons kon vir julle 'n kamer met lugversorging gee. Groetnis!
Antoinette D - Aug 2014
Algehele gradering
Smaakvol, netjies en baie vriendelik.
Marina S - Jul 2014
Algehele gradering
Ons was baie beïndruk, dit was regtig lekker!
Willem V - Aug 2014
Algehele gradering
Gemaklik, stylvol en lekker ontbyt!
James A - Mrt 2014
Algehele gradering
Love the service
Jan V - Sep 2013
Algehele gradering
Baie aangename gastehuis en het van begin tot einde tuis gevoel.
Kobus O - Okt 2013
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, en in 'n besige straat.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: William Nicol-straat 697, Erasmuskloof, Pretoria, 0048 , Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang